Merise Afrikaans - Februarie/Maart 2018
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99 $49.99 Save 50%
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Liewe Leser, Voorspoedige 2018! Ons hoop dat hierdie jaar net die mooiste vir jou en jou mense inhou. ‘n Nuwe jaar bring dikwels nuwe uitdagings, en as jy moontlik op soek is na ‘n nuwe werk kan jy gerus kyk na die uitstekende wenke wat Pathway Lawyers & Migration Agents saamgestel het. Die artikel is op Merise se webblad by www.merise-tydskrif.com. ‘n Paar jaar gelede het Jaap Pienaar met Merise-lesers gesels oor tuinmaak in Perth se sanderige woestyngrond. Volgens hom is jy óf ‘n tuinier, óf jy het ‘n tuin. Die meeste van ons hou van ‘n mooi tuin, maar word ontmoedig deur die tyd en moeite wat daarmee gepaardgaan. In hierdie uitgawe kyk ons na plante wat met ‘n klein bietjie moeite baie vreugde bring. Is kinders se speelgoed skadelik vir hul siening van die wêreld en van hulself? Weet jy watter vervaardigers voeg skadelike chemikalieë by hul sonskermprodukte? Is daar ‘n gesonde wyse om suiwel by jou dieet te voeg, selfs al ly jy aan diabetes? Is daar hoop vir die arme Naomi van Binnelanders? Soos jy kan sien, is hierdie uitgawe sommer propvol interessante leesstof vir elkeen. Dankie dat ons by jou kon inloer. Lekker lees tot volgende keer! Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only