Merise Afrikaans - Junie/Julie 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
‘n Ewige stryd Dit gaan om oorlewing – ‘n stryd ouer as die berge! Van meet af aan moes die oermens swoeg en sweet om genoeg kos bymekaar te maak sodat hy nie van honger omkom nie. Erge klimaatsverandering het ook die toekoms van die mens bedreig en dit was so hittete of die mensdom soos ons dit ken, was ‘n paar duisend jaar gelede uitgewis. Gelukkig het dinge anders uitgewerk en kon ons voorsate die basis lê vir die moderne mens . . . maar moeder natuur betaal ‘n prys vir ons ontwikkeling. Lees meer hieroor op bladsy 2. Wintertyd is sinoniem met verkouetyd en soos elke ander jaar gaan allerlei kieme en virusse hul onwelkome opwagting maak. Behoort jy jouself te laat inent teen verkoue en griep? Twee Australiese kenners verduidelik. Het jy geweet dat quinoa die vrug is van ‘n proteïenryke kruieplant wat in die antieke tye as die “moedergraan” beskou was? Maak ons heerlike, gesonde groentesop hierdie winter. Jy kan ook ‘n gesonde smelt-in-die-mond-happie aanlyn bestel. Dis uniek! Ons kuier op 30 Junie 2017 by Kalahari in Clarkson van 9.30 vm tot 11.30 vm en dit sal so lekker wees om jou ook daar te sien. Bespreek jou kaartjie so gou moontlik by www.merisemag.com. Baie dankie dat ons by jou kon inloer. Lekker lees, tot volgende keer, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only