Merise Afrikaans - Oktober/November 2016
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
BOEREKOS – TROOSKOS! As jy jou huismense nou behoorlik wil bederf, kan jy die heerlikste disse op ShowMax te sien kry. Danksy ‘n wye verskeidenheid kosprogramme kan jy kook soos die kosghoeroes! Jy kan Nataniël en Marita van der Vyver volg waar hulle jou stap vir stap wys hoe om liplekkergeregte te maak. Na ‘n besonderse koue, nat winter is dit byna onwerklik om te dink dat bosbrande ‘n gevaar kan inhou, maar dis miskien juis die oordadige plantegroei ná die goeie reën wat ‘n brandgevaar kan laat toeneem. As die nuwe fynbos en jong lote eers deur die Australiese son verdor word, sal dit nie veel neem om ‘n wegholbrand te veroorsaak nie. Neem gerus kennis van ‘n paar wenke wat jy kan onthou en toepas om vir so ‘n gebeurlikheid voor te berei. Merise kuier met ‘n jong Afrikaanse kunstenaar wat groot opslae in Australië maak – al is hy skaars droog agter die ore. Ontmoet Du Toit Bredenkamp op bladsy 8 en lees hoe hierdie talentvolle jongman as een van die top ses jong kunstenaars in die land aangewys is. Onthou jy nog vir Koos Kombuis? Sit agteroor en geniet die lekkerleesartikel oor ‘n rooi posbus uit Koos se pen. Moenie dit misloop nie! Tot volgende keer, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only