Merise Afrikaans - September/Oktober 2016Add to Favorites

Get Merise Afrikaans along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get Merise Afrikaans

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Merise Afrikaans

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

Die lente is hier – uiteindelik! Die eerste kleure begin geleidelik deurskemer in my tuin soos die blomme huiwerend oopvou . . . versigtig, asof hulle eers oortuig moet word dat die snerpende koue werklik verby is. Die son kuier ‘n bietjie langer voor hy lang skaduwees gooi en kaalvoetkinders baljaar buite op sagte groen tapyte. Die koms van die lente is voorwaar iets om te vier en in hierdie uitgawe kan jy die resepte vir ‘n maklike roomys en verfrissende Sangria gebruik om die kinders en ook grootmense mee te bederf. Eersdaags gaan daar weer ‘n groot fees in Afrikaans plaasvind wat jy nie moet misloop nie! Dis voedsel vir die siel en ‘n kosbare geleentheid om weer tussen “jou” mense te kan wees – mense wat jou naam en van reg kan spel en uitspreek. Wat meer kan jy dan nou verlang? Dankie tog vir ShowMax! Hierdie nimmereindigende bron van vermaak bied vertroosting wanneer verlange aan die siel knaag. En die beste van alles . . . jy kan dit saam met jou Engelssprekende ander helfte, kinders en vriende geniet, want feitlik elke program het Engelse onderskrifte. Merise kyk in hierdie uitgawe na die kuns om ‘n goeie verhouding met jou lewensmaat te hê en gee ook meer inligting oor ‘n toer volgende jaar deur die Bybellande saam met Bobby van Jaarsveld. Lekker lees!

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only