Merise Afrikaans - November/Desember 2017 Issue 23Add to Favorites

Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

Gift Unlimited Reading Access

(Or)

Get Merise Afrikaans

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Merise Afrikaans

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

SOMER, SON EN VAKANSIE . . . Ons ken almal die ware betekenis van Kersfees en hoekom ons dit vier, maar die gesig van ‘n vriendelike, bebaarde ou man in ‘n rooi pak het ook al sinoniem geword met Kersfees, al weet ons al te goed dat die idee van Kersvader, en veral die koop van geskenke, aangeblaas word deur ywerige kleinhandelaars. Daar is groot pret wanneer dié wat weet entoesiasties saamsweer teen dié wat nog moet uitvind of Kersvader werklik bestaan of nie. In sommige huise word baie moeite gedoen om die egtheid van Kersvader te bewys. Maar wat is die storie agter die storie? Vir ons in die Suidelike Halfrond is die Kersseisoen sinoniem met somer, son en vakansietyd. Vergete is die stryd teen die weegskaal en ekstra sentimeters om die middellyf. Volgende jaar sal ons weer verlede jaar se nuwejaarsvoornemens herhaal en opnuut die stryd aansê, maar vir nou is dit pavlova-tyd! Die Merise-span wens graag vir jou en jou geliefdes ‘n geseënde en vreugdevolle Kerstyd toe. Mag die herdenking van die geboortedag van ‘n spesiale Babaseuntjie nuwe hoop en vertroosting bring. Dankie dat ons by jou kon inloer. Geseënde Kersfees! Suzette

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only