Merise Afrikaans - May/June 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Suid-Afrikaners oor die hele wêreld heen, het onlangs gewys dat Afrika altyd ’n plekkie in ons harte sal hê toe daar oral spontaan gebedsgroepe gestig is om saam met die evangelis, Angus Buchan, vir dié land te bid. Op 4 Junie hou SAMVOA ‘n kranslegging by die South African War Memorial in Perth vir Suid-Afrikaanse soldate wat gesneuwel het. In September word Afrikaans behoorlik gevier met die Afrikaans is Lekker-konserte. Wat ‘n voorreg om ons herkoms só aan die groot klok te kan hang! As jy nog nie jou volgende vakansie beplan het nie, is nou die tyd om dit te doen. Daar is ‘n pragtige plekkie wat jy gerus kan gaan besoek. Die sleutel tot ‘n gesonde liggaamsmassa is nie so eenvoudig nie. ‘n Kundige vertel meer. Bederf jou huisgesin met eg Franse kookkuns! Merise wys jou hoe. Is daar ‘n vertrek of hoekie in jou huis wat ‘n bietjie aandag moet kry? Kry nuttige wenke daaroor op ShowMax. Baie dankie dat ons by jou kon inloer! Mooi bly tot volgende keer, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only