Merise Afrikaans - Julie/Augustus 2017Add to Favorites

Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

Gift Unlimited Reading Access

(Or)

Get Merise Afrikaans

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Merise Afrikaans

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

Vreemde dinge . . . Die eienaardigste ding het nou die dag met my gebeur. Ek was by ‘n plaaslike netwerkfunksie toe ek skielik ontsettend siek begin voel het. Ek was naar met ‘n allemintige skeelhoofpyn daarby wat soos ‘n seekatarm van my agterkop tot oor my regteroog beweeg het. Daar was net een uitweg . . . buitentoe! Die oomblik toe ek die gebou verlaat het, het ek beter begin voel en sowat ‘n halfuur later was ek weer reg. Boeglam geskrik, het ek my na die “universiteit” van Google gewend. ‘n Soektog na soortgelyke simptome het “sick building syndrome” opgelewer, waar inwoners van ou geboue so kan voel wanneer daar nie voldoende vars lug ingelaat word nie. Nadat ek nog verder in die nimmereindigende web van Google gedelf het, het ek afgekom op die gebruik van potplante wat lug suiwer van gifgasse om meer suurstofryke lug te verseker – en dis juis waarom ons in hierdie uitgawe meer daarvan vertel. Na al die navorsing wat ek gedoen het, het ek sommer dadelik potplante vir die huis en kantoor aangeskaf. Ons kon onmiddellik die verskil voel en ruik! Blaai na bladsy xxx om vir jou gesin die allerlekkerste pampoenkoekies te maak. Lees meer oor Egiptiese speserye en iewers in hierdie boekie vertel ons jou ook van ‘n vreemde uitvindsel . . . Baie dankie dat ons by jou kon inloer. Lekker lees, tot volgende keer, Suzette

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only