Merise Afrikaans - Oktober/November 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99 $49.99 Save 50%
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Oor Rissies en Reis . . . As daar nou een iets is waarvoor Suid-Afrikaners toenemend lief geword het, is dit om te reis! Dit maak nie saak in watter land hulle nou woon nie, die tassies word maklik gepak en die wêreld word sonder skroom plat gerits. Dis asof die blootstelling aan ander kulture sommer ook die kreatiewe denke ‘n hupstoot gee. In hierdie uitgawe kyk ons na interessante idees om kleure, teksture en meubelstukke te kombineer om jou huis met ‘n unieke dekorstyl te versier. Bak en brou is mos eie aan Suid-Afrikaners en Merise gee wenke vir smaaklike melkskommels en ons leer jou hoe om met rissies te kook. Dan vertel ons jou ook van ‘n heerlike romkom . . . net reg vir die naweek se agteroorsit! Baie dankie dat ons by jou kon inloer. Lekker lees, tot volgende keer,
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only