Merise Afrikaans - October 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Geestesgesondheid en afbrekende verhoudings geniet baie aandag, veraI hierdie tyd van die jaar. World Mental Health Day sal vanjaar op Dinsdag 10 Oktober- so saam met Paul Kruger se verjaardag -en op 25 November word 'n internasionale dag gehou, naamlik White Ribbon Day, om geweld teen vroue uit te wis. Vanjaar se veldtog sluit "#AManslssueToo" in, want mans is ook dikwels slag offers in afbrekende verhoudings. Merise probeer'n bydrae lewer deur jou meer hiervan te vertel. Kennis is mag. Statisties word miljoene mense jaarliks hierdeur geraak en baie hartseer sou gespaar kon wees as slag offers vroeer die tekens kon raaksien en dienooreenkomstig opgetree het. Baie dankie vir die wonderlike leserbydraes wat ons ontvang het! In hierdie uitgawe kan jy lekker lees oor pragtige plekke in Australie en daar is allerlei foto's, interessante artikels, smullekkerresepte en ons dierbare Ouma uit die Hartland deel weer'n brief aan haar kleinkinders. Ons hoop dat jy jou eie Afrikaanse glanstydskrif hier in die vreemde sommer baie sal geniet en dat jy wyd en syd gaan verkondig dat Merise elke sent werd is! Voorlopig gaan ons net twee uitgawes per jaar druk. Jou volgende uitgawe behoort dus in die eerste kwartaal van die nuwe jaar te verskyn. Onthou asseblief om ons telaat weet as jou ad res of e-posadres verander sodat ons jou op die hoogte kan hou van wat in Merise se wereld gebeur. Dankie dat ons by jou kon inloer. Vriendelike groete, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only