Merise Afrikaans - Maart/April 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99 $49.99 Save 50%
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Totsiens, Joost! Australië se migrasiebeleid raak die meeste van ons. Daarom het Merise in diepte gekyk na voorstelle wat onlangs deur die Productivity Commission aan die regering voorgelê is. Dit is nog nie wetgewing nie, maar dis altyd goed om op die hoogte te wees van hoe dié land se owerhede oor hierdie belangrike kwessie voel. Om van ‘n geliefde afskeid te neem, is hartverskeurend. Maar as jou oom Joost van der Westhuizen was, is jou hartseer aan die wêreld ontbloot. Merise-leser Sumari Botha wat in Perth woon, was gevra om haar liedjie “Mr. No. 9” tydens Joost se gedenkdiens te sing. “Mr. No. 9” het daarna groot opslae regoor die wêreld gemaak en meer as 300 000 mense het oor die internet daarna geluister. Tussen ShowMax en Netwerk24 hoef Suid-Afrikaners wat buite Suid-Afrika woon, op niks uit te mis nie. Jy kan ‘n horde films, reekse, aktualiteitsprogramme en vele meer op ShowMax geniet. Netwerk24 sorg weer dat jy met aktuele nuus en lekker leesstof ingelig bly. Met Paasfees om die draai, kan jy heerlike donkersjokoladeklapperstafies maak wat relatief gesond is of jy kan jou kinders help om ‘n pragtige feetjietuin te skep. Merise vertel ook meer oor die rolprentweergawe van die bekroonde Lien se lankstaanskoene, die debuutwerk van skrywer Derick van der Walt. Tot volgende keer, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only