Merise Afrikaans - August/September 2017Add to Favorites

Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 8,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

Gift Unlimited Reading Access

(Or)

Get Merise Afrikaans

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Merise Afrikaans

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

DINGE IS AAN DIE GEBEUR! Groot opwinding heers in Merise se midde want, soos jy moontlik al gehoor het, word daar kliphard gewerk om uiteindelik weer ‘n volgrootte tydskrif te publiseer! Dit beloof om interessante en lekkerleesartikels te wees en die een bladontwerp wil mooier as die volgende wees. Ons sien daarna uit om hierdie uitgawe, spesiaal in Afrikaans geskryf, met jou te deel. As jy nog nie jou uitgawe bestel het nie, kan jy dit doen by: www.merisemag.com/eng/subscribe-to-merise. Intussen werk ons ook hard aan ‘n lekker kuiermiddag op 14 Oktober in Harrisdale, Perth. Azelene Williams gaan gesels oor hoe jy jou kind of iemand na aan jou teen ongesonde verhoudings kan beskerm en Sumi Botha gaan vir ons sing. Daar sal ook interessante stalletjies wees en natuurlik smullekker happies. Bespreek jou plek op Merise se webblad (www.merisemag/com). Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie! In hierdie boekie kyk ons na ‘n resep om geluk te vind en die vertroosting wat Facebook bied. Daar is ‘n heerlike resep en Merise vertel van ‘n reeks op ShowMax wat jou nie onaangeraak sal laat nie. Baie dankie dat ons by jou kon inloer. Lekker lees, tot volgende keer, Suzette

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only