Merise Afrikaans - April/Mei 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
Dis vroegherfs en ek begin al die kniekombersie afstof. Nie dat dit koud is nie – dis immers nog lekker warm buite – maar die dae word ooglopend korter en ek wil voorbereid wees as dit koud word. Een van die dae is die amptelike “somertyd” verby en dan skuif die Australiese ooskus met ‘n uur nader aan die weskus. Soos vantevore gebeur seisoenskommeling nie sonder ‘n teatrale vertoning van die weerman nie. Woeste winde ruk die Kaapstad-fietstoer in die Moederstad tot stilstand en superstorms in Queensland en NSW rig groot skade aan. Nieu-Seeland word deur ‘n “waterbom” getref en sneeu word in die middel van die somer neergegooi op die Alpine-ski-oorde. Groot verandering is ooglopend op pad. Ek trek die kniekombersie sommer nog nader! Maar jy hoef nie te bekommer nie. Merise het spesiaal vir jou ‘n lekkerleesboekie saamgestel met ‘n ietsie vir elkeen: Lekker resepte, goeie vermaak, interessante inligting oor jou brein en raad vir die ywerige tuinier. Dankie dat ons by jou kon inloer! Groete, tot volgende keer. Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only