Merise Afrikaans - Februarie/Maart 2017
Get Merise Afrikaans along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Merise Afrikaans
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
In this issue
DIE NUWE JAAR IS HIER! En so het 2017 sy opwagting gemaak. Die geharwar van pendel tussen werk, skool, huis en winkels is in volle swang en die heerlike somervakansie is ‘n vae herinnering. As jy met jou hande in jou hare sit oor jou skoolkind se skielike vreemde gedrag, is dit dalk ‘n goeie idee om die artikel op bladsy 2 te lees. Het jy al van die drywende woud in Sydney gehoor? Jani Rousseau skryf oor hierdie unieke verskynsel wat in die eertydse skrootwerf van Homebush Bay ontstaan het. Vir ervare reisigers lê die waarde van reis in die belewenisse wat bybly lank nadat vergeelde foto’s van vreemde plekke en vreemde standbeelde stof begin vergaar het. Tinus van Staden gesels hieroor. Papsak is in vervoering oor ‘n heerlike rooiwyn wat hy onlangs ontdek het. As jy eers meer oor hierdie smaaksensasie te wete kom, sal jy dit beslis ook wil uittoets. Suid-Afrikaners en biltong is onafskeidbaar en stel dit graag met groot trots aan hulle nuwe landgenote bekend. Maak Mufasa se heerlike biltongslaairesep vir vriende en familie. Dit is ‘n treffer! Lekker lees tot volgende keer, Suzette
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only