Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Skooldrosters kommerwekkend

RIVERSDAL - Die plaaslike polisie is tot stilstand geruk oor die toenemende tendens van leerders, veral tussen 13 en 15 jaar, wat verseg om skool by te woon.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie waarsku oor toename in misdaad

RIVERSDAL - Die Riversdal-polisie waarsku inwoners dat die seisoen van inbrake en diefstalle aangebreek het, met 'n skerp toename in voorvalle waar motorbattery en klanktoestelle uit voertuie gesteel word.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Versorgers maak kinders bewus van kanker

Hessequa-versorgers, wat verskeie projekte oor die hele Hessequa-streek hanteer, het onlangs die aandag op die bewusmaking van kanker onder kinders gevestig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Padlopertjie kry dalk 'n tweede kans

Suid-Kaap Forum het met dr. Tina Kaldenberg van die Riversdal-dierekliniek gesels oor hoe die skilpad behandel gaan word en waarvoor die publiek en motoriste op die uitkyk moet wees: \"Ons is bevoorreg om in die Hessequa-omgewing nog heelwat wilde diere rondom ons te hê. Michael Hansen van CapeNature besoek ons gereeld met beseerde voëls en diere. Een van dié pasiënte is die baie spesiale padloper-skilpadjie. Hy is raakgery en sy dop was erg gekraak. Gelukkig was daar geen skade aan die skelet wat deel van die dop vorm nie. Ek het die wonde skoongemaak en ontsmet. Hy het antibiotika en anti-inflammatoriese inspuitings gekry. Die dop is met verbande bymekaargehou en gereeld skoongemaak om seker te maak dat daar geen infeksie teenwoordig is nie. Die dop sal met spesiale epoksie geseël word. Dit is baie belangrik om bewus te wees daarvan dat baie van die reptiele nou uit hibernasie kom en meer aktief sal wees. Probeer versigtig en verantwoordelik bestuur. Help ons om ons erfenis van die diereryk en die natuur vir ons kinders te bewaar.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pretdraf vir Huis Wallace Anderson

■ In totaal het sowat 150 deelnemers ingeskryf. Medaljes is aan almal oorhandig, terwyl die eerste drie mans en vroue in elke kategorie pryse ontvang het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Paideia vier Erfenisdag

Dit was Woensdag 24 September Erfenisdag en Paideia Inclusive Education Centre in Stilbaai het Dinsdag 23 September volgens hulle kultuur aangetrek.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Goukourivier word skoongemaak

Internasionale Rivierskoonmaakdag is Woensdag 17 September by die Goukourivier in Stilbaai gevier.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Werksessie oor munisipale prosesse

Die Wes-Kaapse departement van plaaslike regering het in samewerking met Hessequa-munisipaliteit Dinsdagaand, 16 September, 'n werksessie in Melkhoutfontein se gemeenskapsaal aangebied.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Fleur De Vie Villas LAUNCH in Stilbaai!

Fleur De Vie Lifestyle Estate is trots om die Fleur De Vie Villas, wat op 7 Oktober in Stilbaai geLAUNCH word, aan te kondig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stroebel bedank as Tuinroete-burgemeester

Die burgemeester van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit, Andrew Stroebel, het sy bedanking aangekondig en sal op 31 Oktober sy amp ontruim.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Swift action taken after leopard tragedy in Heidelberg

The death of a young Cape leopard near Heidelberg recently continues to draw strong responses as CapeNature finalises its investigation into the incident.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hierdie winkel binnekort oop

RIVERSDAL - Die gewag is verby: Riversdal se nuwe Shoprite open amptelik op Donderdag 2 Oktober om 08:00.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Catch-and-release key to saving indigenous fish

CapeNature has urged recreational anglers to adopt catch-and-release practices as part of ongoing efforts to conserve the Western Cape's unique freshwater fish species.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Daar is beslis lewe na sewentig

Die lewe gaan voort na sewentig en dit hoef nie in 'n leunstoel voor die televisie te wees nie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Internasionale Kusskoonmaakdag by Geelkrans

Dit was Saterdag 20 September Internasionale Kusskoonmaakdag en 51 vrywilligers onder leiding van Clifton Donald het twee ure spandeer om die kusgebied by Geelkrans in Stilbaai skoon te maak.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Onsportiewe optrede kos Headliners wedstrydpunte

Die SWD-krieketseisoen het Saterdag 13 September amptelik oor die hele Tuinroeteen Karoostreek met hul T20-kompetisie afgeskop.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Tien in Riversdal aangetree tydens misdaadvoorkomingsoperasie

'n Groot misdaadvoorkomingsoperasie, onder leiding van sers. Jakobus Spangenberg van die Langeberg K9-eenheid, is Sondag 14 September in Riversdal uitgevoer met die doel om gevaarlike wapens van die straat te verwyder en bewustheid te skep oor dwelmmisbruik en misdaadvoorkoming.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vier kultuur en harmonie in Heidelberg!

HESSEQUA - Kom beleef Hessequa Harmonie 2025 vanaf 23 tot 27 September, 'n fees waar musiek, teater, kos en kuns saamvloei in 'n onvergeetlike viering van kultuur en gemeenskap.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nappy Run bring motorfietsryers en skenkings na Riversdal

Motorfietsryers van sover as Bredasdorp en George het Saterdag 13 September die jaarlikse Nappy Run meegemaak om volwasse doeke aan Huis Ou Meule te skenk.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls stoomroller Harlequins

Seagulls het Saterdag 13 September die seisoen op 'n hoogtepunt afgesluit toe hulle Harlequins van Oudtshoorn met al drie spanne kous oor die kop huis toe gestuur het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Landloopseisoen sluit op hoë noot

Atletiek SWD (ASWD) het die 2025-landloopseisoen met trots afgesluit ná 'n reeks sterk prestasies wat van Mei tot Julie oor sewe ligas gestrek het - vanaf Knysna tot Riversdal, en selfs Oudtshoorn en Beaufort-Wes.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa wins silver at Service Excellence Awards

Hessequa Municipality proudly walked away with the silver award in the Best Municipal Project category at the Service Excellence Awards (SEA) held in Cape Town on Friday 12 September.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie rig waarskuwing aan inwoners

Met die toename in verskeie misdade in die dorp asook in die Heidelberg-landdrosdistrik, het die plaaslike polisie 'n dringende waarskuwing aan alle inwoners gerig om waaksaam en op hul hoede te wees.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Moordsaak wek woede

Die hofverskyning van die 12 verdagtes in die Vivian Hartnick-moordsaak het onder streng veiligheid plaasgevind terwyl sowat 150 gemeenskapslede buite die hofsaal saamgedrom het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Trane wag in twee halfeindrondes

As die son Saterdagmiddag net ná vyfuur sak, sal daar twee kleedkamers wees waar harte swaar is, en twee waar trane van vreugde vloei.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Should I have a living will?

A living will is a written declaration executed beforehand, representing your wishes to refuse drastic medical intervention should you ever fall victim to an incurable disease or an injury from which there is no reasonable hope of your recovery and which renders you incapable of competently expressing your views.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale Bulle wen weer wêreldtoutrek

Hoër Landbouskool Oakdale se 560 kg A-span het weer geskiedenis gemaak toe hulle van 4 tot 7 September tydens die Wêreldtoutrek-kampioenskappe by Nottingham Universiteit in Engeland vir die vierde agtereenvolgende jaar as wêreldkampioene gekroon is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Brasiliaanse jujitsu floreer in Stilbaai

Jaco Verster het Brasiliaanse jujitsu 'n paar jaar gelede na Stilbaai gebring. Om dit prakties te verduidelik is dit wat Drickus du Plessis doen sonder skop en slaan.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nuwe boogskietbaan oop in Riversdal

RIVERSDAL - Straight Arrow Archery, 'n familie-georiënteerde boogklub wat reeds vier jaar net buite Stilbaai gevestig is, het onlangs uitgebrei met die opening van 'n splinternuwe binnenshuise baan op die Riversdal-skouterrein.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bulle wen wêreldtoutrek

Hoër Landbouskool Oakdale se 560 kg A-span het weer geskiedenis gemaak toe hulle van 4 tot 7 September tydens die Wêreldtoutrekkampioenskappe by Nottingham Universiteit in Engeland vir die vierde agtereenvolgende jaar as wêreldkampioene gekroon is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum