Prøve GULL - Gratis

Versorgers maak kinders bewus van kanker

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Hessequa-versorgers, wat verskeie projekte oor die hele Hessequa-streek hanteer, het onlangs die aandag op die bewusmaking van kanker onder kinders gevestig.

- Clive Pretorius

Twee van die groeplede wat in Heidelberg gebaseer is, Elza Steyn en Nelmarie Matthee, het saam met sr. Desiree van Deventer van Heidelberg-dagkliniek, Hoërskool Heidelberg besoek en die leerders ingelig oor die verskeie soorte kankers wat meestal onder kinders gediagnoseer word. Volgens Van Deventer is leukemie die hoogste en daarna volg limfoomkanker.

"Eet gesond, doen oefeninge, beoefen veilige seks en vermy alkohol en sigarette."

FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heibi stel nuwe afrigterspan aan

HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spitbraai vir Huis Stilbaai

STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai Touchies steeds gewild

Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Alles dryf op rivier

Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop

Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer

Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret

STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dr. Begemann roep halt

STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub

Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size