Poging GOUD - Vrij

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Heibi stel nuwe afrigterspan aan

HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spitbraai vir Huis Stilbaai

STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai Touchies steeds gewild

Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Alles dryf op rivier

Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop

Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer

Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret

STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dr. Begemann roep halt

STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub

Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

GHOLFDAG: Rande rol in vir Huis Stilbaai

Daar het 90 spelers Dinsdag 23 Desember opgedaag vir die gholfdag wat Hennie Slabbert jaarliks reël as fondsinsameling vir Huis Stilbaai.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie

HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaringstrust takel erf 657 se indringers

Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Patatgate van toeka se tyd

Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pirates stoomroller oor Heidelberg United

Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wildstroping is 'n werklikheid

Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inwoners bestook polisie met klippe

Clive Pretorius

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa verwelkom besoekers

Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A season of new beginnings at Cango

Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Art4All lok talle

Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret

Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Plakkies aan, horlosies af: Dis vakansietyd in Hessequa

Aan al ons gewaardeerde lesers, inwoners en vakansiegangers: Suid-Kaap Forum sal vanaf Vrydag 19 Desember tot Sondag 4 Januarie gesluit wees.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vuurwapens en die wet

Adjudant-offisier Stiaan Claassen van die Stilbaai-polisie doen 'n beroep op alle nuwe intrekkers met vuurwapens om hulle adresse so spoedig moontlik by die registrateur of die polisiestasie te verander.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gemakstap op die Alikreukel-roete

Die stapentoesias het 'n magdom van skilderagtige en veilige staproetes in en rondom Stilbaai om van te kies.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

South Africa tops medal table at UIPM World Championships

South Africa delivered a commanding and emphatic performance at the UIPM 2025 Biathle, Triathle and Laser Run World Championships, finishing top of the medal table after six days of world-class competition from Monday to Saturday, 8 to 13 December.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Boere betaal slegs vir vullisver- werking - nie vir verwydering nie

Die Hessequamunisipaliteit het gereageer op vrae vanuit die landbougemeenskap oor vullisverwydering in landbougebiede en bevestig dat produsente nie vir die verwydering van vullis vanaf hul plase betaal nie - slegs vir die verwerking daarvan by die munisipale terrein.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie vereer lede vir uitnemendheid

Die plaaslike polisie onder leiding van kapt.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hit that little white ball

Set against a backdrop of rolling mountains, indigenous forests and sparkling ocean views, the George region is a golfer's paradise.

1 min  |

December 11, 2025

Suid-Kaap Forum

Aberdeens Pine Furniture in George

Die groot verskeidenheid van dennehoutmeubels waarvoor Aberdeens van Port Elizabeth oor meer as vyf dekades bekend geraak het, is nou ook in die Suid-Kaap beskikbaar danksy die onlangse opening van hulle winkel en pakhuis in George.

1 min  |

December 11, 2025

Suid-Kaap Forum

A Christmas garden with a twist

Looking for a little holiday magic?

1 min  |

December 11, 2025