Newspaper
Suid-Kaap Forum
Juffrou Pollie vier 80
Een van dié dorp se mees bekendste inwoners, Paulina Esau, oftewel 'Juffrou Pollie' soos sy alombekend is, het Woensdag 25 Februarie haar 80ste verjaarsdag gevier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Classic lok 119 hengelaars
Die agste jaarlikse Kajak-hengelkompetisie het op 28 Februarie en 1 Maart in Stilbaai plaasgevind.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-boekefees soos bruisende sjampanje
Die vyfde Stilbaai-boekefees het met uitstaande digters en skrywers die feesgangers laat ril van die lekkerkry en die laaste wyshede het veels te vroeg gekom.
3 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Albertinia GPF skenk sonkragligte
Die Albertinia Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Maandag 23 Februarie, agt sonkragligte aan Hessequa-munisipaliteit oorhandig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Waterbeperkings in Heidelberg, vlak 3
Ná die welkome reën wat onlangs oor die streek uitgesak het, het Hessequa-munisipaliteit aangekondig dat waterbeperkings in Heidelberg, Witsand en Slangrivier van vlak 4 na vlak 3 aangepas word.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Aftrede in styl by Ellenrust
STILBAAI - Ellenrust Leefstyloord is geleë in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se drieling is by die huis
STILBAAI - Emma en Chris Rossouw het beplan vir 'n maatjie vir hulle dogter Leah, nou twee jaar oud.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dasse se muurbalspelers vaar uitstekend by proewe
Hoërskool Langenhoven se muurbalspelers het verlede week uitstekende prestasies tydens die Edenproewe gelewer en hul staal behoorlik gewys teen sterk mededinging uit die streek.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oakdale-atlete blink uit by Eden-kampioenskappe
Atlete van Hoër Landbouskool Oakdale het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Eden-atletiekkampioenskappe, waar 21 deelnemers die skool se naam met trots hoog gehou het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oakdale se toutrekspan skitter
Die wenners van die 2025 Wes-Kaapse sporttoekennings is Saterdag 28 Februarie in die Paarl tydens 'n seremonie deur die Wes-Kaapse departement van kulturele aangeleenthede en sport bekendgemaak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nuwe geval van BKS in Mosselbaai-gebied bevestig
Die Tuinroetedistriks-munisipaliteit (TRDM) het op 3 Maart tydens 'n MultiAgentskap Bevelsentrum-vergadering 'n opdatering oor die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die Mosselbaai-gebied bekendgemaak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Tannie Naomi is 102 jaar jonk
\"Dit is maklik om te praat oor die prestasie van 102-jarige ouderdom, maar dis nie maklik om so oud te word nie,\" sê tannie Naomi Stander met 'n glimlag.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Goudini-ruiters blink uit by Riversdal-landbouskou
Ruiters van Goudini Equestrian het hierdie naweek tydens die Riversdal-landbouskou uitstekende prestasies gelewer en hul staal in verskeie kategorieë gewys.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seeskilpaaie bedreig
Talitha Noble en haar span van die Twee Oseane-akwarium opleidingstigting, het Donderdag 19 Februarie 'n praatjie by die NSRI in Stilbaai gehou.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Aftrede in styl by Ellenrust
STILBAAI - Ellenrust Leefstyloord is geleë in die pragtige kusdorpie Stilbaai aan die Tuinroete.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Huis Stilbaai groet legendes
Huis Stilbaai het Donderdag 19 Februarie afskeid geneem van beheerraadslede wie se termyn tot 'n einde gekom het, onder andere drie lede met die meeste jare diens.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hulp vir kleinsake- ontwikkeling
STILBAAI - Die Small Enterprise Development and Finance Agency (Sedfa) het Stilbaai en Melkhoutfontein Maandag 23 Februarie besoek om voornemende entrepreneurs en kleinbesighede in te lig hoe hulle gehelp kan word om suksesvol te wees.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oom Chris geniet sy jaarlikse skoubederf
Vir baie mense beteken die jaarlikse skou in Riversdal perde, pretparkritte en landbou-uitstallings.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jong hengelster presteer
'n Jong hengelster van Riversdal het die Suid-Kaap trots gemaak toe sy teen van die land se beste talent meegeding én haar plek onder die uitblinkers bevestig het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rekords en geesdrif by Kairos
Kairos Senior Sekondêr het hierdie maand hul jaarlikse kleuresport by die skool asook op die dorp se sportstadion gehou.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gerhard gee 'n lewe van liefde en diens
Die bekende Stilbaai-inwoner, Gerhard Klonus (86), is op 30 Januarie in Centurion oorlede.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Beskerming en ekonomiese groei loop hand aan hand
TUINROETE - Die bewaringsagentskappe in die Tuinroete bewys opnuut dat omgewingsbeskerming en ekonomiese groei hand aan hand kan loop.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Balle rol by besigheidsliga
Die rolbalklub se gewilde besigheidsligarolbaltoernooi het Donderdag 19 Februarie met twintig deelnemende spanne afgeskop.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gemengde welslae vir United in laaste ligawedstryde
Heidelberg United-krieketklub het die afgelope naweek gemengde welslae behaal in hul laaste twee wedstryde in die SWD Garden Route Badgers Promosie A-liga.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skoukoors was weer hoog in Riversdal
Die jaarlikse skou in Riversdal het verlede naweek behoorlik gegons en die dorp in 'n feestelike atmosfeer verander het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Fynbos Apteek-gholfdag gee vir liefdadigheid
Die Fynbos Apteek-gholfdag ten bate van liefdadigheid het Saterdag 21 Februarie 72 spelers gelok om in 'n vierbal-alliansiekompetisie mee te ding.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Openbare werke faal Stilbaai-hawe
Die krag wat af is, die hawe wat in donkerte gehul is en vissermanne wat sonder ys sit - dit is die harde werklikheid wat die afgelope week by Stilbaai-hawe afgespeel het.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Elf dansers kwalifiseer om in VSA deel te neem
In 2025 het Anwyn's Acro Dance Academy uitsonderlike prestasies in Centurion by die American Dance Awards behaal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Vlakte-marathon is meer as net hardloop
Die Vlaktemarathon het vanjaar weer bewys dat die geleentheid oor méér as net hardloop gaan.
1 min |
February 20, 2026
Suid-Kaap Forum
Dief twee keer gevonnis
'n Man van Slangrivier, wat op twee aanklagte van huisbraak by besigheidspersele skuldig bevind is, is in die plaaslike landdroshof gevonnis.
1 min |