Newspaper
Suid-Kaap Forum
Soul Buddies kry groot skenking
Die Soul Buddiessopkombuis onder leiding van Elizabeth 'Jassie' Jacobs, wat onlangs amptelik geopen is, het Saterdag 19 Julie 'n welkome geskenk ter viering van Mandeladag in ontvangs geneem.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
New reserve safeguards endangered species and water resources
A significant victory for conservation has been achieved with the declaration of the Wilderness Nature Reserve in the Western Cape, a move set to protect endangered species, freshwater ecosystems and vital ecological corridors.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven- leerders blink uit
RIVERSDAL - Hoërskool Langenhoven is baie trots op Charoné Rossouw wat onlangs 'n goue medalje verower het tydens die Wes-Kaapse interdistrik-netbaltoernooi wat van 16 tot 19 Julie plaasgevind het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seagulls te sterk vir Sedgefield se Eagle
STILBAAI - Seagulls het Saterdagmiddag, 26 Julie, 'n goeie dag op kantoor beleef met al drie spanne wat as oorwinnaars van die veld gestap het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Top 8-klubrugbyprogram
Die kragmeting tussen Heidelberg en Evergreens (in Heidelberg) komende Saterdag, 2 Augustus, kan straks die hoogtepunt van die SWD-rugbyunie se Top 8-klubkompetisie wees.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee hondjies wag vir hul vir-altyd-huis
ALBERTINIA - Dierewelsyns-organisasie Kerneelsie Cares doen 'n ernstige beroep op diereliefhebbers om drie oulike hondjies 'n tweede kans op liefde en veiligheid te gee.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Meer as 2 500 stroom na sportnaweek
Laerskool Volschenk se jaarlikse Superspar-sportnaweek het vanjaar vir die 22ste keer plaasgevind, en meer as 2 500 deelnemers en ondersteuners na die dorp gelok.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nasionale kampioenatleet kry borgskap vir drafskoene
Die nasionale 1 200 m-kampioen, Eugene Saayman (o. 11) van Voorwaarts Primêr, het onlangs 'n welkome borgskap vir drafskoene ontvang - 'n ondersteuning wat sy sportloopbaan verder vlerke sal gee.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Magda was 'n formidabele vrou
Die gerespekteerde en geliefde sakevrou en vriendin, Magda Niemand, het op 69-jarige ouderdom haar wedloop voltooi en is Saterdagaand, 26 Julie, by die huis oorlede.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jeugnetbal skitter
RIVERSDAL - Die 2025 Wes-Kaapse skole interdistrik-netbaltoernooi het vanjaar van 17 tot 19 Julie die beste jong netbaltalent van regoor die provinsie na Hoërskool Langenhoven in Riversdal gebring.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Droom berei voor vir gewilde bazaar in burgersentrum
RIVERSDAL - Droom nooi die gemeenskap uit na hul gewilde Droom Basaar wat op Vrydag 1 Augustus in die Riversdal-burgersentrum plaasvind.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Polisie verras bejaardes met skoonmaak en verf
Vele instansies het Vrydag 18 Julie die land se grootste ikoon, Nelson Rolihlahla Mandela, se verjaarsdag met verskeie funksies gevier.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Six appear briefly in court over major cocaine bust
Six suspects appeared briefly in the Riversdale Magistrate's Court on Monday 21 July in connection with a major drug trafficking case linked to last year's cocaine bust in Stilbaai. The matter was postponed to 26 August.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Kersvader bring sneeu en liggies in Julie
Voortrekkerstraat in Stilbaai was Vrydagaand, 4 Julie, in 'n see van veelkleurige liggies getooi en die kosreuke het oral in die lug gehang tydens die negende Christmas in July.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Mandela Day celebrated with compassion and community spirit
Albertinia marked Mandela Day last week with heartfelt community outreach as SAFE Practitioners and the Hessequa Mosaic Team joined forces to honour the legacy of Nelson Mandela through acts of service and compassion.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Evergreens gee pas aan in SWD Superliga Top 8
Die vier voorlopers in die SWD Superliga het die afgelope naweek hul veldtog in die Top 8-kompetisie op 'n hoë noot afgeskop deur al vier met hul oorwinnings vyfpunters te behaal.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Hoër Landbouskool Oakdale treur na tragiese dood van gr. 10-leerder
In die nasleep van sy dood het honderde boodskappe van meegevoel van oor die land ingestroom.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Mandeladag-pretdraf bring Riversdal-gemeenskap byeen
In 'n gepaste viering van Mandeladag het die Riversdal-polisie verlede Vrydag, 18 Julie, ongeveer 40 jong atlete byeengeroep vir 'n 10 km-pretdraf deur die dorp.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Soetfontein se senior burgers bederf
STILBAAI - Soetfontein Senior Burger Klub van Melkhoutfontein het Mandeladag, Vrydag 18 Julie, gebruik om die seniors in die gemeenskap te bederf.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Riversdal Jeugweek vier vanjaar 31 jaar van inspirasie vir oud en jonk
Die gewilde Riversdal Jeugweek, wat van 27 tot 30 Julie plaasvind, vier vanjaar sy 31ste bestaansjaar met 'n program wat beloof om lewens aan te raak en harte te verander.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Training empowers local recovery workforce
This past week, local stakeholders in the recovery sector benefited from training, facilitated by Warren Cornelius at Thusong Centre.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Stilbaai bederf troeteldiere
Stilbaai-biblioteek, in same-werking met Stilbaai Animal Protection en die Blombos-museum van argeologie het Vrydag 18 Julie 'n baie geslaagde Mandeladag gehou.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Heibi klop Baabaas in spannende stryd
Heidelberg-rugbyklub het weereens Saterdag bewys waartoe hulle in staat is toe hulle vir Barbarians van Mosselbaai hier op hul tuisveld met 31 - 25 geklop het. Dit, nadat hulle rustyd in dié spannende SWD Superliga A Top 8wedstryd, met 21 - 11 voorgeloop het.
2 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
CEO the victim of elephant trampling
The man who died from being trampled by an elephant at Gondwana Private Game Reserve on Tuesday morning, 22 July, has been identified as the reserve's CEO and co-owner, FC Conradie (39).
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Regte krieketblad binnekort 'n realiteit
Die droom van 'n regte krieketblad vir Heidelberg United-krieketklub blyk binnekort 'n realiteit te word met die bekendmaking van die tenderproses vir die aanleg van twee sintetiese blaaie om die sport te bedryf.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues wys hulle gee om
RIVERSDAL - Op Vrydag 18 Julie het Riversdal Blues-rugbyklub Mandeladag gevier deur 67 minute van hul tyd aan die gemeenskap te gee. Spelers, bestuur en afrigters het sop en broodjies aan inwoners uitgedeel, terwyl verskeie behoeftiges kospakkies ontvang het.
1 min |
July 25, 2025
Suid-Kaap Forum
Heibi skop Top 8 af
Heibi is 'n moeilike span om op hulle tuisveld te klop, maar hulle sal ook deeglik daarvan bewus wees dat Baabaas graag wraak sal wil neem vir hul eerste ronde verloor van 26 - 33. Dit nadat hulle (Baabaas) as tuisspan met 20 - 7 voorgeloop het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skoliere bemeester jagvaardighede
Die Suid-Kaap Jagtersen Bewaringsvereniging (SJB) het onlangs in die Noord-Kaap 'n verrykende opleidingsessie aan 20 jong jagters aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Klubrugby dié naweek hervat
GEORGE - Die SWD-rugbyunie se 24 spanne in die drie verskillende uitdaagkompetisies hervat dié naweek hul groot trapmekaar, maar die opwindendste en mededingendste rugby sal seker in die Top 8-kompetisie gespeel word.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdale Hospital welcomes nursing manager
Riversdale Hospital proudly announced the appointment of Ndoisile Mphato as the new nursing manager who started on 1 July.
1 min |
