Newspaper
Suid-Kaap Forum
Vol saal vir fynbospraatjie by U3A-voëlgroep
Die Stilbaai U3A-voëlgroep se maandvergadering op Dinsdagaand, 23 Junie, het alle verwagtinge oortref toe 'n groot skare natuurentoesiaste Die Waenhuis by Jagersbosch gevul het om na dr. Wilhelm de Beer van die Gouritz-groepsbiosfeerreservaat (GCBR) se praatjie oor fynbosvlinders en die fynbos se ingewikkelde eko-web te luister.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gemeenskap staan saam op gesellige aandjie
Die Stilbaai-gholfklub het Donderdagaand, 18 Junie, gegons van musiek, lag en saamsing toe die Vriende en Familie-komitee van Huis Stilbaai hul gewilde jaarlikse Bangers en Mash-aand aangebied het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Arrows troef Maoris met ses drieë
Arrows-rugbyklub het Saterdag in hul tuiswedstryd teen Maoris van George daarin geslaag om hul besoekers oortuigend met 39 - 8 te klop.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Werksessie oor dissipline lok vele ouers
Met die agteruitgang van hedendaagse waardes en norme is dit tog verblydend dat daar daadwerklike pogings aangewend word om die verval van ons samelewing teen te werk.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Julle is amper daar, Voortrekkers!
Vyf lede van die Suikerbekkie-Voortrekkerspan vertrek op Woensdag 1 Julie na Wemmershoek, waar hulle die laaste fase van hul Presidentsverkenner-toekenning sal voltooi - die hoogste prestasie wat 'n Verkenner in die Voortrekkers kan behaal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Misdaad ken geen adres nie: Bly waaksaam
Selfs die rustigste en veiligste dorpe is nie immuun teen misdaad nie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Van Bul tot Springbok
Die voormalige hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale en oud-kaptein van die eerste rugbyspan, Paul de Villiers, het nog 'n besondere mylpaal in sy rugbyloopbaan bereik met sy insluiting in die Springbokspan.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bonnie en Clyde soek verantwoordelike huise
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal-polisie bied geleenthede
Jongmense in Riversdal word aangemoedig om deel te word van die Riversdal-polisie se Youth Desk en Junior Commissioners-programme, inisiatiewe wat daarop gemik is om jeugdiges te help ontwikkel tot verantwoordelike leiers en positiewe rolmodelle in hul gemeenskappe.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-trio mik hoog ná uitnodiging na wêreldkampioenskappe
Drie superfiks vroue van Stilbaai gaan Suid-Afrika later vanjaar op die internasionale verhoog verteenwoordig nadat hulle met uitstekende vertonings by die uitdagende Deadly Dozen-kompetisie in Stellenbosch gekwalifiseer het vir die Deadly Dozen Wereldkampioenskappe in Londen.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven-leerders op drempel van hoogste Voortrekker-eer
Drie leerders van Hoërskool Langenhoven is uitgenooi om deel te neem aan die 2026 Presidentsverkenner Afrondingsgeleentheid, die laaste stap op pad na die hoogste prestasietoekenning binne die Voortrekkerbeweging.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Polisie fokus op bewusmaking onder lede van die gemeenskap
Die plaaslike polisie se Vrouenetwerk (VN) en Manne vir Verandering (MVV) het Vrydag 19 Junie 'n gemeenskapsbewustheidsveldtog in Diepkloof gehou.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Begeleide toere by Wild Rescue
Natuurliefhebbers en inwoners van die Hessequa-gebied kry vandeesmaand die geleentheid om een van die Suid-Kaap se besonderse natuurgebiede van nader te beleef wanneer Wild Rescue Nature Reserve sy begeleide Sanctuary- en Fynbos-toere vir die publiek bekendstel.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dibiki-uitdaging lok bykans 200 deelnemers
Die Dibiki MTB & Trail Run Challenge het Saterdag 20 Junie sy vierde bestaansjaar op luisterryke wyse gevier toe bykans 200 bergfietsryers, roetedrawwers en stappers by Dibiki Resort in Riversdal saamgetrek het vir 'n dag van sport, avontuur en gemeenskapsgees.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oakdale-krieketspeler aangewys as toplopiemaker
Hoër Landbouskool Oakdale se krieketafdeling het rede tot groot trots nadat Carlo Seegers, 'n gr. 9-leerder, tydens die jaarlikse Garden Route Badgers-prysuitdeling vereer is vir sy uitstekende prestasies op die krieketveld.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dasse presteer by Wes-Kaap-skolekampioenskappe
Hoërskool Langenhoven se o. 18-netbalspan het die afgelope naweek hul staal gewys teen van die provinsie se beste skole en 'n verdienstelike derde plek tydens die Wes-Kaap-skolekampioenskappe in hul poel behaal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Plaaslike ruiters presteer
Verskeie talentvolle jong ruiters uit die Hessequa-omgewing het onlangs uitstekende prestasies behaal deur vir provinsiale en streekspanne gekeur te word.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard klop besoekers in opwindende rugbykragmeting
Laerskool Jan van Riebeeck van Kaapstad het Stilbaai op Dinsdag 23 Junie besoek as deel van hul kort Suid-Kaap-toer waartydens hulle teen Laerskool Bertie Barnard kragte gemeet het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bisschoff kroon homself as rondomtaliekampioen
Riversdal-tennisklub het Jeugdag, 16 Junie, met 'n gesellige en mededingende rondomtalietoernooi gevier waaraan 18 spelers deelgeneem het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skinvest Aesthetics - Investing in confidence, beauty and wellness
As a new business in town, Skinvest's nomination for Best of Hessequa is especially meaningful.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Busy Lizzy-lede geboei deur blomme en bruin mossels
Lede van Stilbaai se Busy Lizzy huis- en tuinbouklub is Dinsdag 16 Junie getrakteer op twee insiggewende en boeiende praatjies deur plaaslike kenners wat hul onderskeie vakgebiede met groot entoesiasme gedeel het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skof D slaan toe op vermeende dwelmhandelaar
Die plaaslike polisie het die afgelope naweek op 'n vermeende dwelmhandelaar toegeslaan en op dwelms met 'n geskatte straatwaarde van sowat R 7 000 beslag gelê.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Eureka Mills Kies goed, kies steengemaal
By Eureka Mills glo ons dat goeie brood en gehalte meel meer is as net kos - dit vertel 'n storie van tradisie, kwaliteit en passie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Massasterilisasieprojek help om troeteldier- bevolking te beheer
Die Community Animal Rescue Society (Cars), in samewerking met VetSol, het op Dinsdag 16 Junie en Woensdag 17 Junie weer 'n suksesvolle massasterilisasieprojek in Riversdal aangebied, waartydens talle honde en katte uit die gemeenskap gesteriliseer is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Tuinbouklub leer oor orgideë
Lede van die Riversdal-tuinbouklub en ander plantliefhebbers het op 10 Junie by die NG Kerk Riversdal-Wes se kleinsaal bymekaargekom vir 'n insiggewende oggendfunksie waar die fokus op die versorging en kweek van orgideë geval het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-rolbalspelers blink uit by Presidentsdag-toernooi
Rolbalspelers van regoor die Suid-Kaap het Saterdag 13 Junie die winterkoue afgeskud met uitstekende spel tydens Stilbaai-rolbalklub se gewilde Presidentsdag-toernooi.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Slaghuis: Die smaak van gehalte
Dit is vir Stilbaai Slaghuis 'n groot voorreg om in 2026 weer genomineer te wees vir die Best of Hessequa Readers' Choice Awards.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
DA-burgemeesterskandidaat vir Hessequa
Die Demokratiese Alliansie (DA) se Oosstreek het Vrydag 12 Junie sy burgemeesterkandidaat vir Hessequa, Gerald Boezak, amptelik in sy tuisdorp, Slangrivier, aan lede, aktiviste en ondersteuners voorgestel.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kindersorg soek vrywilligers se hulp
Kindersorg Suid-Afrika in Riversdal doen 'n beroep op inwoners om betrokke te raak by die beskerming van kwesbare kinders deur deel te word van die Eye on the Child-vrywilligerprojek, ook bekend as Isolabantwana.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Tyremart Stilbaai & Riversdal:
Gedryf deur diens - gebou op vertroue
1 min |