Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper

Intentar ORO - Gratis

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Laerskool Bertie Barnard-hengelaars wys hul staal

STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se hengelkompetisie op Vrydag 10 April het hengelaars van alle ouderdomme Skulpiesbaai toe gelok.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stappers besoek Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos

STILBAAI - Die inwoners van Stilbaai is baie trots op die pragtige Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos en gebruik elke moontlike oomblik om dit aan besoekers te wys.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ultra Trail Sleeping Beauty 'n fees

Die Ultra Trail Sleeping Beauty (UTSB), wat op 11 April vir die tweede keer plaasgevind het, het gewys dat dié wedloop die potensiaal het om as een van die mees ikoniese bergwedlope in die Suid-Kaap beskou kan word.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Cars en PDSA daar vir jou troeteldiere

Die Community Animal Rescue Society (Cars) en die People's Dispensary for Sick Animals (PDSA) besoek Riversdal weer op Saterdag 25 April om noodsaaklike dieregesondheidsdienste aan die gemeenskap te lewer.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Motoriste gemaan oor gevaar langs N2

Motoriste wat die N2 by Riversdal gebruik, word gemaan om uiters versigtig te wees ná 'n waarskuwing deur ao.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai: grond vir kleinboere

STILBAAI - Die onlangse aankoop van twee plase langs die R305 deur die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het gemengde reaksie in die Stilbaai-omgewing ontlok.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Huis Stilbaai hou hul gunsteling basaar

STILBAAI - Die reuk van braaivleis het sommer vroegoggend al oor Perlemoenstraat gehang, want dit was weer tyd vir Huis Stilbaai se gewilde jaarlikse basaar.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Filatelieklub vestig aandag op poskantoor

STILBAAI - Die Stilbaai-filatelieklub het 'n uitstalling by die poskantoor, eerstens om mense bewus te maak van die doen en late van die klub, maar ook om aan die inwoners van Stilbaai te wys dat die poskantoor nog steeds aktief is en normaal sake doen.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jeugdiges probeer geestelike ontploffing aanwakker

Met die huidige sosiale verval onder jeugdiges in vandag se samelewing, is dit verblydend dat daar wel instansies is wat pogings aanwend om die morale denkwyse te verander.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rolbalklub spog met suksesvolle toernooie

HEIDELBERG - Die Heidelbergrolbalklub het onlangs weer hul merk gemaak met 'n reeks suksesvolle en gesellige geleenthede wat die gemeenskap bymekaar gebring het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdaller in hof ná skietvoorval op N2

'n Middeljarige man van hier, na bewering 'n plaaslike sekerheidsbeampte, is op aanklag van poging tot moord aangekla.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Aandmark lok talle besoekers

STILBAAI - Die Stilbaai-brugmark het nog 'n mylpaal bereik met hulle eerste aandmark op Saterdag 4 April.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dasse blink uit teen groter Punt-spanne

Hoërskool Langenhoven se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis waar hulle teen Hoërskool Punt kragte gemeet het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Tweede skof van Garden Route Giro begin by Oakdale

RIVERSDAL - Hoër Landbou-skool Oakdale het Maandag 13 April, as stopplek gedien vir die eerste skof van die splinternuwe Garden Route Giro, met plaaslike grondpaaie wat reeds vroeg vir vuurwerke gesorg het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg Police welcome new commander

HEIDELBERG - Heidelberg Police Station has recently acquired the services of a new station commander, Lt Col Bongiwe Mthulu.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ervare hengelaar se droomvangs by Gourits

Wat as 'n ontspanne visvangdag begin het, het vir Riversdal-inwoner Calvin Phillip Abrahams (65) in 'n opwindende stryd met 'n indrukwekkende elf van 77 cm ontaard.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nuwe GPF-bestuur vir Heidelberg

HEIDELBERG - Die plaaslike Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Donderdag 26 Maart hul bestuur met nuwe lede aangevul.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A new era for Barkley & Oates

Barkley & Oates Inc. Orthotists and Prosthetists have been serving the Southern Cape since 1979, when Mike Barkley began operating regular clinics from his base in Cape Town.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Lang ure weg van families vir veiliger Paasnaweek

HESSEQUA - Terwyl baie gesinne die Paasnaweek saam deurgebring het, het lede van beskermingsdienste en die polisie hul eie families agtergelaat om lang ure aan diens te wees en veiligheid op die paaie te verseker.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaaiers presteer op nasionale verhoog

Die rolbalmal egpaar Piet en Magda Robbertse van Jongensfontein, het as lede van die Eden-veteranespan aan die nasionale kampioenskappe deelgeneem en het albei met medaljes teruggekeer.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wedlope ten bate van Zest-gimnaste

Die Zest-ritmiese gimnastiekklub het Vrydagmiddag, 3 April, 'n 5 kmen 10 kmwedloop by Julie-se-Baai gehou.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Usave maak sy deure oop in Melkhoutfontein

STILBAAI - Die inwoners van Melkhoutfontein se jare lange droom van 'n eie supermark het Donderdagoggend, 2 April, 'n werklikheid geword toe Usave sy deure by Heuningkloof oopgemaak het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Windpomp Sjerrie-bergfietsry in Stilbaai

STILBAAI - Die Windpomp Sjerrie-bergfietsuitdaging het fietsryers Paasnaweek van heinde en ver op Stilbaai laat toesak.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Saak teen 2 weer uitgestel

Die saak teen die twee mans wat van statutêre verkragting en verkragting van twee minderjarige seuns aangekla is, is weer uitgestel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub se parekampioene

STILBAAI - Stilbaairolbalklub se 2026 parekampioenskappe het Woensdag 25 Maart in pragtige weer plaasgevind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Groot pret by Stilbaai se Amazing Race

STILBAAI - Stilbaai-toerisme se Amazing Race het Saterdag 4 April in en rondom Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein plaasgevind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kreatiwiteit en omgee loop hand aan hand by Stilbaai-kwilters

STILBAAI - Die Stilbaai-kwilters, 'n dinamiese groep kreatiewe dames, bewys dat selfs die kleinste stukkies materiaal in pragtige kunswerke omskep kan word.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls oordonder Collegians in Melkhoutfontein

Collegians van Oudtshoorn het hulle Saterdag 28 Maart in 'n begeesterde Seagulls-rugbyklub vasgeloop en albei hulle spanne se neuse is behoorlik in die gras van die Melkhoutfontein-rugbyveld gevryf.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Deck and Build wen besigheidsligarolbal

Vir ses strawwe weke het 20 spanne dit op die bane van Stilbaai-rolbalklub uitgespook om as die besigheidsligarolbalkampioene gekroon te word.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Vryetuiniers blink uit by byeenkoms in Genadendal

Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs hul merk gemaak tydens 'n streekbyeenkoms in Genadendal, waar hulle met verskeie toekennings bekroon is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum