Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper
Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dieetkundige maak verskil

Na afloop van Dieetkundigesweek, wat van 1 tot 5 Junie onder die tema \"Meer as net 'n beroep\" aangebied was, word die belangrike rol wat dieetkundiges in gesondheidsorg speel weer beklemtoon.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven o. 14-netbal skitter onder Wes-Kaapse bestes

Hoërskool Langenhoven se o. 14-netbalspan het die afgelopenaweek hul stempel afgedruk by die Wes-Kaapse skolekampioenskappe deur as een van die agt beste o. 14-spanne in die provinsie te eindig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Raadslid beleef 'n noue ontkoming

Wat vir Jennifer Hartnick, Hessequa-raadslid, 'n rustige Sondagmiddag op pad na 'n vergadering in Albertinia moes wees, het byna haar lewe gekos toe die motor wat sy bestuur het, aan die brand geslaan het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Massasterilisasieprojek bied hoop vir Riversdal se diere

Die Community Animal Rescue Society (Cars) gaan op 16 en 17 Junie 'n massasterilisasieprojek by die Riverville-stadion aanbied om die plaaslike troeteldierbevolking te help beheer en dierewelsyn in die gemeenskap te bevorder.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rowwe see laat mariene lewe floreer

Hoewel winterstorms dikwels met sterk winde, ho# branders en skade geassosieer word, speel hulle 'n onmisbare rol in die vernuwing van die kusomgewing.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Prostaatkanker onder die vergrootglas by Jagersbosch

As deel van hul diens aan die gemeenskap bied Jagersbosch-gemeenskapsorgsentrum elke tweede Dinsdag van die maand 'n gesondheidspraatjie in Die Waenhuis aan.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Daniella keer terug na haar wortels by Stilbaai-toerisme

'n Bekende gesig uit die dorp het hierdie week haar plek by die Stilbaai-toerismekantoor ingeneem toe Daniella Jansen van Rensburg op Maandag 8 Junie as toerismebeampte begin werk het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa Inheems 2026 - Tiener-kunskompetisie

Tieners tussen 13 en 19 jaar wat in Hessequa woon of skoolgaan, word uitgenooi om deel te neem aan die Inheems 2026 Tiener-Kunskompetisie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Senior Burgerklub leer kinders die waarde van respek

Die Soetfontein Senior Bugerklub van Melkhoutfontein het op Vrydag 5 Junie 'n baie spesiale besoek aan Melkhoutfontein Primer gebring waar leerders nie net met varsgebakte vetkoeke getrakteer is nie, maar ook waardevolle raad oor respek en goeie maniere ontvang het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Voorwaarts Primêr vier eeufees van onderwys

Voorwaarts Primêr, een van Riversdal se oudste opvoedkundige instellings, vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Atlete gereed vir Comrades

Om vir die Comrades te kwalifiseer, moes deelnemers tussen 9 Junie 2025 en 4 Mei 2026 'n amptelike marathon van 42,2 km in minder as vyf uur voltooi.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal-skrywer vier bekendstelling van haar eerste boek by biblioteek

'n Gees van vreugde, inspirasie en viering het die lug op Vrydag 5 Junie in Riversdal-biblioteek gevul, toe die plaaslike skrywer Cynthia Booysen die bekendstelling van haar eerste boek, Brand New: Walk in Transformed Identity, gevier het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Radio Fynbos inspireer VLV-lede

Die inspirerende verhaal agter Radio Fynbos en die visie om die mooi in mense en die omgewing raak te sien, was die fokus van die Stilbaai VLV se maandvergadering wat Dinsdagmiddag, 9 Junie, in Die Waenhuis by Jagersbosch gehou is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub hou Mannedag

Stilbaai-rolbalklub se gewilde Engen/Toyota Mannedag het Saterdag 23 Mei onder ideale weersomstandighede plaasgevind, met 20 spanne wat dit uitgespook het om te bepaal wie met die louere wegstap.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale en Paarl Gim pak mekaar by Akkerfees

Ho#r Landbouskool Oakdale se gewilde jaarlikse Akkerfees het verlede naweek weer honderde besoekers na Riversdal gelok, waar sport, landbou en gemeenskapsgees hand aan hand gegaan het tydens 'n feesnaweek propvol aktiwiteite.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Phillip Streicher wen skietdag in Oudtshoorn

SA Jagters Oudtshoorn het Saterdag 30 Mei hul derde 21 Black Jack-gongskietgeleentheid aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ellenrust-fasiliteite voltooi: Nuwe hoofstuk vir leefstyloord

Opwindende nuus vir inwoners en toekomstige huiseienaars van Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai is die amptelike opening van die nuwe kombuis Maandag 1 Junie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Swellendam-polisie se stasiekommissaris geskors

Dit gons in die dorp nadat die plaaslike stasiekommissaris geskors is hangende 'n interne ondersoek na sy beweerde betrokkenheid by die plaaslike taxibedryf.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg groet twee groot geeste

Die dorp is in rou gedompel nadat twee van sy groot geeste binne vier dae weens natuurlike oorsake oorlede is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Entrepreneursdag sorg vir pret by Laerskool Bertie Barnard

Laerskool Bertie Barnard se g. 7-leerders se jaarlikse entrepreneursdag het Donderdag 28 Mei as deel van hul kurrikulum plaasgevind en groot belangstelling onder leerders, ouers en personeel gelok.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Lodelia breek MUT Miler-rekord

Die oud-Riversdaller, Lodelia Kombrink (41), het verlede naweek haar naam in die rekordboeke van Suid-Afrikaanse ultrabergwedlope geskryf toe sy die eerste vrou was om die uitmergelende Mut Miler (168 km)-afdeling van die Mountain Ultra Trail (MUT) te voltooi.

3 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Slangrivier hou modeparade

Slangrivier het onlangs 'n baie suksesvolle modeparade in die plaaslike gemeenskapsaal aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie slaan toe op vermeende dwelmhandelaars

Stilbaai-polisie se volgehoue stryd teen dwelmhandel het vrugte afgewerp toe twee vermeende dwelmhandelaars tydens afsonderlike operasies in hegtenis geneem is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Uniondale te sterk vir Seagulls

Uniondale se A-span het Saterdag 30 Mei vroeg die pas aangegee en uiteindelik 'n verdienstelike 27 - 14 oorwinning oor Seagulls van Melkhoutfontein behaal.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Onwettige storting bedreig Stilbaai se omgewing

Die stortingsterrein by Melkhoutfontein word toenemend oorval met huishoudelike afval wat onwettig deur inwoners van Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein gestort word.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-kunstenaar deel reis van genesing

Die 35-jarige Marozaan Marais, 'n selfgeleerde gemengde-media ontwerper en kunstenaar van Stilbaai, het op Sondag 31 Mei haar indrukwekkende kunswerke tydens 'n kunsuitstalling aan die publiek bekendgestel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Is my kind emosioneel reg vir groot skool?

Is my kind emosioneel reg vir groot skool? Dit is die vraag waarmee baie ouers worstel wanneer kinders skoolgaande ouderdom bereik.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Blues B-span wen teen Progress

Riversdal Blues se rugbyspanne het Saterdag in spannende wedstryde teen Progress-rugbyklub kragte gemeet, met gemengde uitslae oor al drie spanne.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

From stage fright to spotlight

For many high school learners, stepping onto a stage can feel terrifying.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bly honger vir kennis

Nuuskierigheid is een van die belangrikste eienskappe wat enige kind - en selfs volwassenes - kan ontwikkel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum