Newspaper
Suid-Kaap Forum
30 sakke rommel langs Jongens-pad
Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON
GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai
RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede
STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A final salute to musical icon Chris Nicholls
HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Carmen Niehaus praat van lekker en goed
Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek
Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skolier kry nuwe skoolklere
'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'
STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
'n Eerste vir Stilbaai
Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Ongelukkigheid oor die verwydering van sport en kultuur
Ons, as die ouergemeenskap van Panorama Primêr in Riversdal, Wes-Kaap, spreek hiermee ons ongelukkigheid uit oor die eensydige besluit wat geneem is om ons kinders - die kliënte van die skool - te ontneem van geleenthede om sport en kultuur buite die skool te beoefen.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Melkhoutfontein Primêr hou diplomaplegtigheid
Melkhoutfontein Primêr het Donderdagaand, 13 November, hulle toekennings-aand vir gr. 4 tot 9 gehou om al die leerders wat presteer het op akademiese-, kultuuren sportgebied te vereer.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Polisie slaan toe op onwettige immigrante
- 'n Gesamentlike operasie in die vroeë oggendure van Dinsdag 18 November in die informele nedersetting, Kanene, by Melkhoutfontein, was gemik teen onwettige en ongedokumenteerde immigrante.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heerlike braai vir Huis Stilbaai
Die Vriende en Familiekomitee van Huis Stilbaai het Dinsdag 11 November, onder leiding van die nimlike Hennie Slabbert, hulle jaarlikse braai vir die inwoners gehou.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voornemende Bulle berei voor
'n Hoogtepunt op Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse kalender is die gewilde kondisioneringsdag vir voornemende gr. 8-leerders en vanjaar was geen uitsondering nie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Poppiedag in Stilbaai herdenk
Die Militêre Veterane-vereniging van Stilbaai het Sondag 9 November kruise gelê ter nagedagtenis aan al die soldate wat in die twee wêreldoorloë, en alle oorloë daarna, gesterf het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kairos eer sy bestes
Kairos Senior Sekondêr het op 18 Oktober sy 31ste Erkenningsaand in die skoolsaal gevier, bygewoon deur leerders, ouers, personeel, voormalige opvoeders en gemeenskapsleiers.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Legendariese fluitjieblaser, Max Baise se lewe gevier
Met die skielike heengaan van die legendariese fluitjieblaser, oom Max Baise (93), het nie net Riversdal nie, maar die hele land een van sy groot rugby-ikone verloor.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg- polisie blink uit in Wes-Kaap
Die plaaslike polisiediens onder leiding van kapt. Mervyn Zana, waarnemende stasiekommissaris, is onlangs onder een van die bes presterende polisiesentrums in die streek asook oor die Wes-Kaap aangewys.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Blues vier hoogtepunte vir 2025
RIVERSDAL - Riversdal Blues het op Vrydag 7 November hul jaareindfunksie, waar spelers, bestuur en ondersteuners saam die suksesvolle seisoen gevier het, met groot geesdrif gehou.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Chas Everitt Suid-Kaap vier 'n dekade van sukses
Chas Everitt Suid-Kaap het in die laaste 10 jaar meer vermag as wat baie ander eiendomsmaatskappye nie in 'n leeftyd kan doen nie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Berties vier suksesvolle bronklasspele
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se Hartliefklas het Donderdag 6 November die bronklasspele vir vier besoekende skole uit die onderwysdistrik aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Klassieke Morgans steel harte in Stilbaai
Tydens die 2025-toer was die groep Maandag 10 November in Stilbaai en hulle het die Blombos Museum van Argeologie besoek waar Sanet van Deventer hulle meer vertel het van Stilbaai se oerverlede.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Negentig en nie uit nie
STILBAAI - Die oudste aktiewe lid van Stilbaairolbalklub, Elzie Erasmus, het Sondag 2 November haar 90ste verjaarsdag gevier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bewaringstrust kap indringers uit
Dr. Deon Begemann en 'n klein bende van die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 8 November 'n stuk bos net langs die Ellensrus-karavaanpark getakel om rooipitjie uit te kap, maar dit was 'n moeilike taak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard wen 2025-besigheidsligakrieket
Alle krieketpaaie het Sondag 9 November na die Melkhoutfonteinsportveld gelei vir die halfen eindstryd van die 2025-besigheidsliga.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
VLV hou swembadpartytjie
Dit was Dinsdag 11 November die landbougroep van Stilbaai VLV se beurt om die jaarafsluiting aan te bied en hulle het op 'n swembadpartytjie as tema besluit.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spoedige mediese hulp keer tragedie ná slypmasjien-ongeluk
Wat begin het as 'n gewone projek, het vir Ben Hooman (63) van Albertinia byna in 'n tragedie geëindig toe hy op Maandag 27 Oktober in sy woning 'n ernstige ongeluk met 'n slypmasjien gehad het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
met toekenningsgeleentheid
Hulle is gereed en gerat om van diens te wees aan verkopers, kopers, beleggers en huurders vir baie jare wat kom.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai GPF hou afsluitingsfunksie
Die Gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF) van Stilbaai het Saterdagmiddag, 8 November, 'n afsluiting vir die Stilbaai-buurtwag gehou.
2 min |
