Newspaper
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues te sterk vir Seagulls
Riversdal Blues was Saterdag 6 September eenvoudig te sterk vir Seagulls en al drie hulle spanne het met die louere weggestap.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Arrows pyle stomp afgesaag
Arrows-rugbyklub se pyle is Saterdag stomp afgesaag deur Black Birds van Van Wyksdorp, net buite Ladismith, toe die besoekers van die Klein-Karoo hulle met 22 - 8 op hul eie tuisveld geklop het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
80 melkhoutbome op verskeie plekke in Stilbaai geplant
STILBAAI - Anton Chevalier, omgewingsaktivis van Stilbaai, het besluit om boomplantmaand iets spesiaals te maak en die Gouritz-groepsbiosfeerreservaat het sy idee ondersteun deur 80 jong melkhoutbome aan te skaf.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hoërskool Albertinia blink uit by top 10-skaaktoernooi
'n Groep talentvolle skaakspelers van Hoërskool Albertinia het die afgelope naweek aan die gesogte Wes-Kaap Top 10-skaaktoernooi in Hermanus deelgeneem en 'n indrukwekkende vierde plek behaal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voorlopers pak mekaar in SWD Superliga se Top 8
Dis die vier kragreuse in die SWD Superliga se Top 8-kompetisie, wat mekaar die komende Saterdag gaan aandurf in wat waarskynlik bestempel kan word as 'n proeflopie vir die halfeindstryde waarin hulle binnekort betrokke gaan wees.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi vermorsel 'eens magtige' Crusaders
Heidelberg-rugbyklub het Saterdag vir die tweede keer die seisoen, die magtige Crusaders-rugbyklub van George verneder en die keer met 92 - 21 vermorsel. Dit, nadat Heibi rustyd met 38 - 7 voor was in hul voorlaaste SWDRU Superliga A Top 8-wedstryd.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jong kunstenaars in Hessequa vereer
Die prysuitdeling van die Inheems Tiener-kunskompetisie, waar jong kunstenaars in die Hessequa-distrik vereer is vir hul kreatiewe bydraes, het verlede Vrydag, 5 September, in die Riversdal-burgersentrum plaasgevind.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Radio Fynbos bemark Stilbaai wêreldwyd
STILBAAI - Radio Fynbos sorg dat mense wêreldwyd kan inskakel en op hoogte bly van wat in hierdie pragtige dorp gebeur.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa Harmonie vereer borgvennote in styl
Die Hessequa Harmonie-musieken kunsfees het sy borge onlangs in styl gevier met 'n elegante aand by De Hoek Manor in Stellenbosch.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
All Blacks oorheers teen Riversdal Dorp
Riversdal Dorp het Saterdag swaargekry teen die sterk All Blacks van Oudtshoorn by die Steg.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Home Based Care-studente slaag met lof
Daar kom 'n stadium in meeste mense se lewens waar hulle nie meer na hulself kan omsien nie en dit is nie net ouer mense wat hierdeur geraak word nie. As gevolg van mediese redes kan jongmense ook getref word en dan is daar basies drie opsies wat gevolg kan word.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Helpende Hand en inwoners stap Droom-myl
Die Riversdaltak van Solidariteit Helpende Hand het Saterdag saam met Droom hande gevat tydens die jaarlikse Droom-myl. Meer as 100 inwoners het saam die geleentheid geniet.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Moord ruk Melkhoutfontein
Die plaaslike speurtak in Stilbaai ondersoek 'n voorval waarin 'n 22-jarige man in die oggendure van Sondag 7 September met 'n mes gesteek is en in die Riversdal-hospitaal aan sy wonde beswyk het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Moenie Suzuki Safari Town - musiekfees misloop nie!
Is julle reg? Suzuki Safari Town Music Festival is om die draai!
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Sukses met uitroei van indringerplante
Waar hulle gewoonlik jag maak op rooipitjie en manatok, het Stilbaai-bewaringstrust Maandagoggend, 1 September, twee Australiese mirtebosse getakel.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Sportakademie presteer
Die jare lange begeerte om deur sport 'n daadwerklike verskil in sy gemeenskap te bewerkstellig, blyk vir John Prins of dit begin om vrugte af te werp.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
SWD-rugby terug op koers
Alle rugby in die SWD-streek is weer op koers na twee weke se onsekerheid.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gift of the Givers bederf Heidelberg met geskenkpakkies
So aan die einde van Vrouemaand, is die plaaslike polisie se Vrouenetwerk heerlik verras toe die internasionale welsynsorganisasie, Gift of the Givers, met 100 geskenkpakkies vir vroue, asook vier kartondose sanitêre doekies vir die twee plaaslike hoërskole opgedaag het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
St Barnabas verwelkom nuwe lidmate
St. Barnabas Anglikaanse Kerk het Sondag 24 Augustus 13 dogters en 13 seuns in hul gemeente verwelkom. Die groep jeugdiges, asook drie volwassenes, is deur biskop Edwin Pockpass as volwaardige lidmate tydens 'n erediens bevestig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
JJ-Youngsters mik vir potspeleindstryd
Die JJ-Youngsters, onder leiding van Jacobus Joseph, is die trotse span agter die Hessequa-potspel wat die area vanaf Slangrivier tot by Albertinia dek en 'n groot rol speel om jong kinders by die tradisionele spel te betrek.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Man wat vuurwapen op kinders rig kry borgtog
Die saak teen George Kriel (47), wat na bewering 'n vuurwapen op drie jong seuns gerig het, het vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-skouspel bekendgestel
STILBAAI - Die gemeenskap van Stilbaai is seker een van die mees innoverende gemeenskappe in die land. Kort-kort kom daar iets Stilbaai toe en dit is 'n reusesukses. Hier dink ons aan die Boekefees, die Fynbosfees en talle ander voorbeelde.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oakdale 7's-spanne wys staal op toernooie
RIVERSDAL - Hoër Landbouskool Oakdale se rugbyspelers het die afgelope naweek weer hul merk gemaak toe verskeie 7's-spanne aan toernooie in Bredasdorp en Humansdorp deelgeneem het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
26 dakloos gelaat in Melkhoutfontein
Hulle is nou bekommerd dat hierdie plakkers weer strukture daar gaan oprig en ander opportuniste die geleentheid gaan gebruik om hulle ook daar te vestig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Free access to reserves during 11th annual Access Week
CapeNature's 11th annual Access Week, from 20 to 26 September, offers free entry to Western Cape protected areas for all residents and visitors.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-afgetredenes leer oor misdaadondersoek
STILBAAI - Die doel van U3A Stilbaai is om die lewenskwaliteit van ouer mense, veral afgetredenes, te verbeter.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa Harmonie vier klassieke musiek, kuns en erfenis op die platteland
HESSEQUA - Vanaf 23 tot 27 September kan oud en jonk weer 'n fees van musiek en kuns tydens die jaarlikse Hessequa Harmonie in Heidelberg, Wes-Kaap geniet.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Huppelland vier 29 jaar met jaarlikse konsert
Huppelland-kleuterskool, wat sedert 1986 'n tuiste vir die leer en ontwikkeling van jong kinders bied, het tydens vanjaar se jaarlikse konsert ook die kleuterskool se 29ste bestaansjaar gevier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
'n Week van brande in Hessequa-distrik
Die afgelope week was uiters bedrywig vir branden noodspanne in die Hessequa-distrik, met drie afsonderlike brande in Heidelberg, Albertinia en Melkhoutfontein in Stilbaai.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Sport seëvier in Melkies
Wat veronderstel was om 'n voorprogram vir Seagulls se ligawedstryde teen Harlequins Saterdag 30 Augustus te wees, het verander in die hoofprogram nadat die SWD-rugbyskeidsregters hulle fluitjies neergelê het uit ontevredenheid met die beslissings van tugstappe teen twee SWDrugbyklubs en geen ligawedstryde in SWD plaasgevind het nie.
1 min |
