Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Seagulls stoomroller Harlequins

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Seagulls het Saterdag 13 September die seisoen op 'n hoogtepunt afgesluit toe hulle Harlequins van Oudtshoorn met al drie spanne kous oor die kop huis toe gestuur het.

- Johan Victor

Seagulls stoomroller Harlequins

As hulle die hele seisoen hierdie tipe rugby gespeel het sou hulle beslis bo aan die punteleer vir die uitspeelrondes gekwalifiseer het.

Anré Vermeulen, wat finaal sy rugbystewels opgehang het, het die A-span op die veld gelei en hier kon mens al aanvoel dat hierdie spesiale klomp spelers vandag vir mekaar en hulle ondersteuners speel.

Van die afskop af het hulle die hele veld vol gespeel en hulle balverspreiding en samespel was iets om te aanskou.

FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

30 sakke rommel langs Jongens-pad

Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON

GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai

RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede

STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A final salute to musical icon Chris Nicholls

HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Carmen Niehaus praat van lekker en goed

Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek

Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Skolier kry nuwe skoolklere

'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'

STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'n Eerste vir Stilbaai

Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size