Newspaper
Suid-Kaap Forum
Oakdale en Boland lewer opwindende interskole-rugbystryd
RIVERSDAL - Hoër Landbouskool Oakdale en Hoër Landbouskool Boland het verlede Saterdag, 9 Augustus, 'n reeks opwindende interskole-rugbywedstryde op die Oakdale-velde uitgespeel. Die dag was gevul met sterk mededinging, groot gees en passievolle steun van die toeskouers aan beide kante.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-parkrun vier Vrouedag
Stilbaai-parkrun het Saterdagoggend, 9 Augustus, Vrouedag met hulle parkrun gedenk.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Blues hou George op die agtervoet
Die Riversdal Blues-rugbyspanne het verlede Saterdag weer hul oorheersing op die veld bevestig met 'n skoonskip-oorwinning teen George RFC.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Natasha Joubert by Vrouedag
Na maande se beplanning het die dag aangebreek en die Baptiste Kerk in Stilbaai-Oos was vol pragtige en energieke vroue.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Berties-sportdag 'n reusesukses
Dit was 'n miernes van bedrywighede toe 10 skole Saterdag 9 Augustus op Stilbaai toegesak het vir Laerskool Bertie Barnard se OK Foodssportdag.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi verstewig plek in uitspeelronde
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Saterdag hul kanse om in die uitspeelronde mee te ding met 'n wel verdiende sege van 23 - 16 oor Blanco-rugbyklub van George verstewig. Dít, nadat hulle rustyd met 6 - 7 agter was in hul SWDRU Superliga Top 8-wegwedstryd.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Sewentien jaar van hoop, trane en triomf
In 2023 word 176 diere in drie dae deur Namaqua Dog and Donkey Foundation gesteriliseer. \"Tog is die behoefte steeds groter as die hulp,” sê Lotz. \"Mense kla oor honde op straat, maar min is bereid om een in te neem tot 'n huis gevind word,” sê sy.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa Inheems Kunstefees
Die Hessequa Inheems Kunstefees word op 5 en 6 September in die Riversdal-burgersentrum gehou en alle Hessequa-tieners word uitgenooi om hulle kunswerke daar uit te stal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Liggaam van ontvoerde Riversdaller gevind
Die liggaam van 'n 35-jarige man is Woensdagmiddag, 13 Augustus, langs 'n plaaspad net buite Riversdal gevind, minder as 24 uur nadat hy glo by sy woning ontvoer is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hoërskool Langenhoven lewer stewige stryd teen Drostdy
RIVERSDAL - Hoërskool Langenhoven het Vrydag 1 Augustus tuis teen Drostdy te staan gekom in 'n reeks kompeterende netbalwedstryde.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-kindersentrum skenk papier
STILBAAI - Die kinders van die Stilbaaikindersentrum het die skoolhoof van Melkhoutfontein Primêr, Graeme Cuttings, Donderdag 31 Julie met 'n pragtige liedjie by hulle skool verwelkom. Hy was daar omdat
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Oakdale Bulle bring groot nasionale eer
Hoër Landbouskool Oakdale spog met 'n uitsonderlike prestasie nadat ses rugbyspelers en 'n onderwyser onlangs vir die SA o. 18rugbyspanne gekies is.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Jukskeitoernooi bring hulde aan Dolf Barnard
Die Riversdal-jukskeiklub was Saterdag soos 'n miernes van bedrywighede toe 24 jukskeispanne van regoor die Wes-Kaap mekaar die stryd aangesê het tydens 'n gedenktoernooi vir die legendariese jukskeispeler, Dolf Barnard.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Voortrekkers eer jong Presidentsverkenners
Die Riversdal Voortrekkers het verlede Vrydag hul jaarlikse ete aangebied - 'n onvergeetlike aand gevul met musiek, heerlike kos en spesiale oomblikke van erkenning.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Seagulls te sterk vir George-rugbymanne
Seagulls het Saterdag 2 Augustus 'n goeie middag op kantoor beleef toe hulle George-rugbyklub met leë hande huis toe gestuur het.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Stilbaai bars uit sy nate
Die Stilbaai-besigheidsforum het vanjaar afgewyk van die geykte formaat van 'n jaarvergadering en in plaas van 'n geleentheidspreker het hulle twee paneelbesprekings op die agenda geplaas.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
T & Ink, 'n boek deur Tobea Brink
Die skrywer, Tobea Brink, het haar nuutste boek, T & Ink in Stilbaai by Tuin-Op-Die-Brak se kliphuis bekendgestel. Alhoewel Tobea al bekendstellings in Stellenbosch en Franschhoek gehad het, het sy besluit om ook een in Stilbaai te hou.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Blues oorheers
RIVERSDAL - Riversdal Blues het Saterdag skoonskip gemaak teen Riversdal Dorp toe al drie hul spanne oorwinnings behaal het.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Eden en Sentraal-Karoo ondersteun matrieks
Die bestuurspan van die Eden en Sentraal-Karoo onderwysdistrik, onder leiding van distriksdirekteur Jewel Jonkers, is tans op 'n inspirasieveldtog met hul omvattende Together We Rise-toer deur die hele distrik.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
73-jarige aktivis dra hoop vir Heidelberg se vroue
HEIDELBERG - Marie Paige (73), oftewel Ant Merle soos sy in Heidelberg bekendstaan, is een van dié dorp se groot staatmakers.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Forgotten men, remembering women:
A movement of healing and transformation
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Evergreens breek Heibi se tuisvloek met 33 – 25 oorwinning
Evergreens-rugbyklub se drie jaar lange droom om die juk van verloor teen Heidelberg-rugbyklub af te skud, het die afgelope Saterdag gerealiseer toe hulle die tuisspan óp sy tuisveld, 'Never Lose Park' met 33 - 25 ore aangesit het.
2 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Sag, sterk en onwrikbaar
Jacolene van der Bergh van Albertinia is 'n vrou wie se sagtheid haar krag is.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Heidelberg SAPD fokus op sigbaarheid
Die plaaslike polisie onder leiding van sers. Danwill Josephs, in samewerking met die 20 nuut aangestelde wetstoepassers by Hessequa-munisipaliteit het onlangs 'n operasie in Heidelberg en Slangrivier uitgevoer om onder andere, afpersing, ongedokumenteerde persone, asook gesondheiden veiligheidskwessies veral by spazawinkels in die Heidelberg-landdrosdistrik, te ondersoek.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Marijké is 'n vrou met baie drome
Hierdie besonderse vrou is in 2013 met Rudie Kleynhans getroud en hulle het twee kleuters van onderskeidelik tien en agt jaar oud.
1 min |
August 08, 2025
Suid-Kaap Forum
Riversdal Voortrekkers kamp in Grootvadersbosch
Die Riversdal Voortrekkers het van 18 tot 20 Julie hul jaarlikse kommandokamp by Grootvadersbosch gehou - 'n naweek vol avontuur, leer en kameraadskap vir deelnemers van alle ouderdomme. Van die jongste Voortrekker, net vyf jaar oud, tot die oudste deelnemer van 79 jaar, het almal saam kampvure, staptogte en leersame aktiwiteite geniet.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bulle vertrap Drostdy
Hoër Landbouskool Oakdale het Saterdag met groot geesdrif teen HTS Drostdy te staan gekom in 'n dag vol spanningsvolle rugbyaksie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
AKKERFEES / INTERSKOLE HOOGTEPUNT OP OAKDALE SKOOLKALENDER
Die tradisionele Oakdale Akkerfees word vanjaar weer gedurende die naweek van 8 en 9 Augustus, op die terrein van Hoër Landbouskool Oakdale aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Progress made in the fight against substance abuse
The Hessequa Local Drug Action Committee (LDAC), operating under the banner of the Hessequa Municipality, has made notable progress in the fight against substance abuse in the region since its official launch earlier this year.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Marijké roer die ketel reg
Vir die derde agtereenvolgende jaar is die 40-jarige Marijké Kleynhans van Stilbaai gekroon as die beste witblitsstoker in Suid-Afrika.
1 min |
