Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jongman onskuldig bevind

Die donker wolk wat vir die afgelope byna ses jaar oor 'n jongman van Heidelberg gehang het, is uiteindelik weg nadat hy op al twee aanklagte teen hom onskuldig bevind is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Misdaad wek kommer

RIVERSDAL - 'n Toename in ernstige aanrandings en dwelmsake in verskeie Riversdal-woonbuurte laat die plaaslike polisie bekommerd.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Legendariese speurder groet ná 42 jaar

Adjudant-offisier Boer Janse van Rensburg (Philipus Janse van Rensburg), 'n welbekende figuur in die plaaslike polisiediens, het ná 'n merkwaardige loopbaan van 42 jaar afgetree.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ministeriële besoek aan Hessequa- verkeersdepartement

RIVERSDAL - Die Hessequa-verkeersdepartement het Vrydag 11 Julie spesiale besoek van die Wes-Kaapse minister van mobiliteit, Isaac Sileku, ontvang.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Geloof dra vroue deur konflikstorm in Israel

Twee vroue van Riversdal en een van Albertinia was Maandagaand, 30 Junie, weer veilig terug op Suid-Afrikaanse bodem nadat hulle amper twee weke langer as beplan in Israel, te midde van die 12-dag oorlog tussen Israel en Iran, vasgekeer was.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal verwelkom nuwe dokter

RIVERSDAL - Riversdal verwelkom 'n nuwe gesig in die mediese gemeenskap - dr. Gerrit Botha, 'n energieke en toegewyde algemene praktisyn, wat 30 Junie by Riversdal Mediese Praktisyns aangesluit het.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vier Oakdalers in SA skolespanne

RIVERSDAL - Vier rugbyspelers van Hoër Landbouskool Oakdale en een van Hoërskool Outeniqua in George is ná afloop van die o.18 FNB Cravenweek in Middelburg, Mpumalanga, opgeneem in die twee SA skolespanne wat Donderdag 17 Julie om 15:00 teen mekaar gaan meeding op Hoërskool Middelburg se A-veld.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Young leopard dies in illegal gin trap

A six-month-old male leopard died tragically after being caught in two illegal gin traps in the Boosmansbos area near Heidelberg.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jassie reik uit na kinders en ouers met nuwe sopkombuis

HEIDELBERG - Elizabeth Jacobs, alombekend as Jassie, het 'n sopkombuis bekendgestel om veral kwesbare kinders en hul ouers in haar gemeenskap by te staan.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Interdistrik-toernooi bring sterre saam

Jong netbalspelers van oor die Wes-Kaap het van Woensdag af saamgetrek vir die jaarlikse Wes-Kaapse skole interdistrik-netbaltoernooi wat van 17 tot 19 Julie by Hoërskool Langenhoven plaasvind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nuwe beamptes dien gemeenskap

Hierdie opleiding skep nie net 'n vaardigheidsbasis vir jongmense nie, maar ontsluit ook werksgeleenthede binne die veiligheidsektor.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

SWD Arende toon veggees in Cravenweek-eindstryd teen WP

Die SWD Arende het Saterdag in die hoofwedstryd van die o. 18 FNB Cravenweek, wat by Hoërskool Middelburg aangebied is, al vegtende ondergegaan teen die sterk span van die WP, om uiteindelik met 27 - 21 te verloor.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie lig wagtende inwoners in oor misdaadpatrone

Adjudant-offisier Hans Busch van die Riversdal-polisie het Dinsdagoggend, 15 Julie, spontaan die geleentheid benut om met sowat 60 inwoners by die Thusong-sentrum te gesels, terwyl hulle op die departement van binnelandse sake gewag het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Solar project powers ahead

One of the most ambitious renewable energy initiatives in the Western Cape is making steady progress just outside Riversdale, where the Hessequa Municipality, in partnership with the Western Cape Government, is developing a flagship solar and battery storage (BAS) plant. This pioneering project aims to enhance local energy security and promote sustainability in the region.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jeugdiges word bemagtig

Met die huidige ekonomiese omstandighede, nie net plaaslik nie, maar regoor die land, is dit verblydend dat daar wel individue, asook instansies is wat alles in die stryd werp om veral jongmense met die nodige vaardighede te bemagtig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Deadline to enter 2025 The Entrepreneur Programme today

Local small and medium enterprises (SMEs) are invited to enter for the 2025 George Business Chamber's The Entrepreneur Programme.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ons Winkel heropen op nuwe perseel

Die hart van liefdadigheid klop sterk in Robertsonstraat 6, waar Ons Winkel van Solidariteit Helpende Hand op Vrydag 4 Julie weer sy deure vir die publiek heropen het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heibi kraai koning

■Lees artikel deur Clive Pretorius op bladsy 8.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa-munisipaliteit reageer op petisie

Amptelike reaksie van die Hessequa-munisipaliteit op petisie van 30 Junie

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Knysna Forest Marathon

Duisende entoesiastiese atlete van oor die land het verlede Saterdagoggend, 5 Julie, die koue trotseer toe die wegspringskoot vir die 2025 Knysna Forest Marathon om 07:00 deur die woud weerklink het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-joernalis herstel na redding by Geelkrans

STILBAAI - Johan Victor, 'n joernalis van Suid-Kaap Forum, sterk aan in die Life Bay View-hospitaal in Mosselbaai nadat hy verlede Donderdag bewusteloos op die rotse naby Geelkrans aangetref is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Community mourns beloved game lodge guide

ALBERTINIA - Tributes have poured in for a beloved Garden Route Game Lodge guide of almost 20 years, Hannes van Tonder.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Help 'n hond hierdie winter

Sandra Lotz van Cars (Community Animal Rescue Society) wil die harte van die gemeenskap aanraak met haar nuwe veldtog, Warm Hessequa Animals, wat daarop gemik is om honde in nood van 'n warm en veilige plekkie gedurende die koue wintermaande te voorsien.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale's Vorster leads SWD to epic Craven Week victory

In another sterling performance, the South Western Districts shocked the Free State with a 35 - 34 victory on day one at the annual FNB U18 Craven Week in Middelburg, Mpumalanga.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ongeluk op N2 eis een lewe

'n Tragiese ongeluk op die N2-hoofweg naby die Gouritsmondafrit het Dinsdagaand tot die dood van een persoon gelei nadat 'n onbekende voertuig onder 'n brandende vragmotor vasgekeer was.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jackie Barnard het ys in haar are

Die 83-jarige Jackie Barnard van Stilbaai het Dinsdag 1 Julie die ondervinding van 'n leeftyd gehad toe sy die wêreld se langste glykabel (zipline), van 3,2 km baasgeraak het.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Bridgton klop Heibi in Oudtshoorn

Heibi speel Saterdag hul laaste eerste ronde ligawedstryd tuis teen Progress van George en hier kan 'n harde, dog opwindende wedstryd verwag word.

2 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oasis Training Centre empowers 30 graduates

RIVERSDALE - Thirty students from the Garden Route, graduated from Oasis Training Centre's accredited Home-Based Care programme last Friday, 27 June.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Langenhoven blink uit by nasionale toekennings

RIVERSDAL - Hoërskool Langenhoven het rede om fees te vier! Die skoolhoof, Henco Smith, en onderwyseres, Marizel le Roux, is met groot trots op 20 Junie genomineer vir die gesogte nasionale onderwystoekenning (NOT) - 'n erkenning aan uitnemendheid in onderwys.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-skryfkring kondig wenners aan

STILBAAI - Die Stilbaai-skryfkring het tydens vanjaar se aktiwiteitsekspo 'n skryfkompetisie met verskeie kategorieë aangebied.

2 min  |

July 04, 2025