Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blokkies bou hokkietoekoms

'n Mylpaal is bereik met die aanlê van die eerste astrohokkieveld in die Hessequa-distrik wat by Hoërskool Langenhoven in aanbou is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bulle wen 10 uit 17 wedstryde

Hoër Landbouskool Oakdale se rugbyspanne het verlede Saterdag, 7 Junie, met Hoërskool Outeniqua kragte gemeet.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langeberg-atlete blink uit tydens Comrades-marathon

Verskeie atlete van die Langeberg-atletiekklub het Sondag 8 Junie aan die 98ste Comrades-marathon - 'n uitdagende 89.9 km-afwedloop van die Pietermaritzburg-stadsaal tot by People's Park in Durban, deelgeneem. Dit was die 49ste afwedloop, met duisende deelnemers van oor die land en die wêreld.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wintertee ten bate van kindersentrum

Die tafels in die Melkhoutfontein-gemeenskapsaal het Sondagmiddag, 1 Junie, behoorlik gekreun onder die heerlike koeke en ander lekkernye.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal ouma word 'n merkwaardige 112

'n Merkwaardige mylpaal is Vrydag 6 Junie gevier toe tannie Elizabeth Moolman haar 112de verjaarsdag saam met familie en vriende herdenk het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blues kom tweede teen Bridgton op tuisveld

RIVERSDAL - In gure weer het die Riversdal Blues-rugbyklub Saterdag 'n moeilike dag op die veld beleef toe beide hul eerste en tweede spanne op hul tuisveld teen Bridgton verloor het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Sixth suspect arrested in Stilbaai bust

The Hawks confirmed the arrest of a sixth suspect in connection with a major drug trafficking investigation stemming from last year's cocaine bust in Stilbaai. The latest suspect, a 31-year-old male, was arrested on 9 June by the Hawks' South African Narcotics Enforcement Bureau (SANEB) based in George.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa vier heropening van Moederkerk

'n Propvol program is verlede naweek vir Riversdal-inwoners beplan tydens die NG Moedergemeente se minibazaar Vrydagaand, en die heropening van die kerk op Sondag 1 Junie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heksejag in Riversdal

Brief aan redakteur, Anoniem: Dit is nou al 'n geruime tyd dat die verkeersdienste (veral die provinsiale verkeersdienste) die inwoners van Riversdal as 'n sagte teiken beskou.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg hou SSK-rolbaldag

SSK het onlangs vir die 10de jaar 'n rolbaldag by Heidelbergrolbalklub geborg en die klub is baie dankbaar vir hulle volgehoue ondersteuning.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

HeliHack clears over 15,000 invasive Pines

A groundbreaking conservation operation has successfully cleared more than 15 000 invasive pine trees from the steep, rugged slopes of the Boosmansbos Wilderness Area, marking the most effective pine removal effort in the history of the HeliHack initiative.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-sangers hou 'n warm winterkonsert

Die warm klanke van die Stilbaai-sangers se winterkonsert het Vrydagaand, 30 Mei, oor Stilbaai weergalm. Van vroegaand af het mense die Gereformeerde Kerk ingestroom en die afwagting was duidelik voelbaar.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Eden by SA meesterspluimbal

Die Eden-pluimbalfederasie het 'n span ingeskryf vir Pluimbal Suid-Afrika se meesterskompetisie, wat van 11 tot 16 Mei in Kenilworth, Kaapstad, plaasgevind het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub hou Mannedag met 24 spanne

STILBAAI - Stilbaai-rolbalklub se Engen/ Toyota Mannedag het Saterdag 24 Mei in perfekte weer plaasgevind en 24 spanne het dit uitgespook om te bepaal wie met die louere wegstap.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven se leerders presteer

Hoërskool Langenhoven se o. 14-netbalspan het gekwalifiseer om een van twee skole te wees wat Eden in die Wes-Kaapse skolekampioenskappe op 7 Junie by Parel Vallei in Somerset-Wes verteenwoordig.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai Rolbalklub word 60!

Die gewilde Stilbaai Rolbalklub vier vanjaar sy 60ste verjaarsdag en 'n paar luisterryke geleenthede word beplan vir die week van 9 Junie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooikrans word uitgeroei

So gesê, so gedaan en saad is uit Australië ingevoer en aan die boere verskaf wat dit oral op sandduine gestrooi het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nuwe vaardigheidssentrum bemagtig Hessequa-gemeenskap

'n Plaaslike nie-winsgewende organisasie, JJ Foundation School of Skills, is besig om hoop en verandering in die Hessequa-streek te skep.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ere-doktorsgraad vir Christo van As

Die Universiteit van Pretoria het op 23 Mei die eredoktorsgraad, Doktor van Ingenieurswese (honoris causa) aan 'n inwoner van Stilbaai, Christo van As, toegeken vir sy bydrae tot die ontwikkeling van vervoeren verkeersingenieurswese as 'n gespesialiseerde vakgebied in die siviele ingenieurswese in Suid-Afrika.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ottertjies leer van padveiligheid

RIVERSDAL - Die jong Voortrekkers van die Otter-span (gr. 0 tot 3) van die Riversdal-kommando het 'n baie leersame en prettige middag beleef toe hulle onlangs meer oor padveiligheid geleer het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Maak jou huis jou tuiste sê Cathleen

STILBAAI - Cathleen Potgieter van Jongensfontein het Dinsdagoggend, 20 Mei, die koue in 'n japtrap laat verdwyn met haar praatjie in Die Waenhuis by Jagersbosch tydens Stilbaai huisen tuinbouklub se maandelikse byeenkoms.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Evergreens te sterk vir Seagulls

Evergreens van Pacaltsdorp het Saterdag 24 Mei met net een doel opgeruk na Melkhoutfontein en dit was om te wen.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kundiges spreek besigheidsforum toe

Stilbaai-besigheidsforum het Dinsdagaand, 20 Mei, 'n insiggewende netwerkaand by Stilbaai-gholfklub aangebied waartydens twee kundiges van die Bureau of Market Research, 'n Unisa geaffilieerde maatskappy, prof. Carel van Aardt en dr. Jacolize Poalses, weereens beklemtoon het dat besighede moet bybly met tegnologie en die mense agter elke besigheidsbesluit moet ken en verstaan.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heibi wen spannende stryd teen Baabaas

Heidelberg het die afgelope Saterdag gewys waartoe hulle in staat is toe hulle Barbarians op hul tuisveld met 33-26 geklop het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal se historiese NG Moedergemeente heropen

Die NG Moedergemeente Riversdal nooi die hele gemeenskap uit om saam met hulle 'n besonderse mylpaal te vier wanneer die historiese kerkgebou op Sondag 1 Junie om 09:30 heropen na grootskaalse opknappingswerk gedoen is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ou karre sak toe op Stilbaai

Dit was 'n pragtige gesig toe 53 veteraanmotors onlangs vir twee dae op Stilbaai toegesak het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Prof. John op 81 steeds aan die hardloop

Op die rype ouderdom van 81 het prof. John Spencer van Albertinia 'n prestasie behaal waaroor jonger atlete net kan droom - hy het sy 23ste Twee Oseane-marathon voltooi (10 ultras en 13 halfmarathons).

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spelers geniet Gerrit du Plessis-gholfdag

Gerrit du Plessis Sekondêr het Saterdag 24 Mei hul jaarlikse gholfdag by Riversdal-gholfklub aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal-tuinbouklub besoek Werner Frehse-natuurreservaat

Die Riversdal-tuinbouklub het die Werner Frehse-natuurreservaat gedurende Mei besoek.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Groot pret by kerkkarnaval

Die NG Kerk Riversdal-Wes het onlangs hulle jaarlikse karnaval gehou. Dit is deur talle inwoners, gemeentelede en kinders bygewoon.

1 min  |

Suid-Kaap Forum