Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Beskerming en ekonomiese groei loop hand aan hand

TUINROETE - Die bewaringsagentskappe in die Tuinroete bewys opnuut dat omgewingsbeskerming en ekonomiese groei hand aan hand kan loop.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Balle rol by besigheidsliga

Die rolbalklub se gewilde besigheidsligarolbaltoernooi het Donderdag 19 Februarie met twintig deelnemende spanne afgeskop.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gemengde welslae vir United in laaste ligawedstryde

Heidelberg United-krieketklub het die afgelope naweek gemengde welslae behaal in hul laaste twee wedstryde in die SWD Garden Route Badgers Promosie A-liga.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Skoukoors was weer hoog in Riversdal

Die jaarlikse skou in Riversdal het verlede naweek behoorlik gegons en die dorp in 'n feestelike atmosfeer verander het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Fynbos Apteek-gholfdag gee vir liefdadigheid

Die Fynbos Apteek-gholfdag ten bate van liefdadigheid het Saterdag 21 Februarie 72 spelers gelok om in 'n vierbal-alliansiekompetisie mee te ding.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Openbare werke faal Stilbaai-hawe

Die krag wat af is, die hawe wat in donkerte gehul is en vissermanne wat sonder ys sit - dit is die harde werklikheid wat die afgelope week by Stilbaai-hawe afgespeel het.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Elf dansers kwalifiseer om in VSA deel te neem

In 2025 het Anwyn's Acro Dance Academy uitsonderlike prestasies in Centurion by die American Dance Awards behaal.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vlakte-marathon is meer as net hardloop

Die Vlaktemarathon het vanjaar weer bewys dat die geleentheid oor méér as net hardloop gaan.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Dief twee keer gevonnis

'n Man van Slangrivier, wat op twee aanklagte van huisbraak by besigheidspersele skuldig bevind is, is in die plaaslike landdroshof gevonnis.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Soetfontein pluk druiwe

Die Soetfontein Senior Burger Klub van Melkhoutfontein het Donderdag 5 Februarie 'n bus volgemaak met druiweliefhebbers om Calitzdorp se soet hanepoot te gaan pluk.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

24-uur-sanitasiepunte ingestel

Vanaf bladsy 1

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Khoi moet erfenis beskerm

Die Hessequa Cape Khoi Council doen 'n beroep op die Hessequa-munisipaliteit om die erfenis van begraafplase te beskerm.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Langenhoven blink uit by NSS-toekennings

RIVERSDAL - Hoërskool Langenhoven het rede om trots te wees ná uitsonderlike prestasies by die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Distrikstoekennings wat van 13 tot 15 Februarie in George plaasgevind het.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

United behaal eerste oorwinning

Heidelberg Unitedkrieketklub het Saterdag hul eerste oorwinning van die seisoen in die SWD Promosieliga behaal toe hulle Riversdalkrieketklub met 34 lopies in 'n spannende tuiswedstryd geklop het.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

PDSA George bring mobiele dierekliniek na Riversdal

Geskiedenis word op Vrydag 27 Maart in Riversdal gemaak wanneer die personeel van People's Dispensary for Sick Animals (PDSA) George, vir die eerste keer hul dienste in die dorp aanbied.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Onsekerheid oor brandstroke plaas grondeienaars in knyp

STILBAAI - Te midde van die brandseisoen en langdurige droogtetoestande in die groter Eden-distrik, is grondeienaars in landelikeen bewaringsgebiede toenemend bekommerd oor hul wetlike verpligting om brandstroke voor te berei.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanwerkpraatjie by Stilbaai VLV

STILBAAI - Die VLV se eerste vergadering vir 2026 het afgeskop met 'n praatjie oor spanwerk in vrywillige organisasies.

2 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Huis- en tuinbouklub verwelkom 'Platteland'

STILBAAI - Die Stilbaai huisen tuinbouklub het die jaar afgeskop met die Platteland-tydskrif wat hulle besoek het.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Heyns aangewys as ASWD se topvrou in 50+-klas

Die alombekende klublid van Langeberg-atletiekklub, Analie Heyns, is onlangs as ASWD se topvroueatleet vir 2025 in die 50+-ouderdomsklas aangewys.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Riversdal gasheer van IMPS-konferensie

RIVERSDAL - Die Wes-Kaapse konferensie van die Instituut vir Munisipale Openbare Veiligheid (IMPS-WK), wat van 10 tot 12 Februarie in Riversdal aangebied is, het as 'n belangrike spitsberaad vir wetstoepassingsen veiligheidsbeamptes van regoor Suid-Afrika gedien.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Streng vereistes vir boorgate

Hessequa-munisipaliteit het verlede Woensdag, 11 Februarie, die publiek, eiendomseienaars, ontwikkelaars en besighede formeel in kennis gestel van die wetlike en tegniese vereistes wat geld vir die sink van boorgate en die gebruik van grondwater binne die munisipale gebied.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blues se A-span seëvier in naelbyter teen Rangers

Riversdal Blues se Aen B-rugbyspanne het die afgelope naweek by die Steg met Albertinia Rangers kragte gemeet.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Borgtogaansoek vir nege weer uitgestel

Die borgtogaansoeke van nege van die 12 beskuldigdes in die Vivian Hartnick-moordsaak, is weer uitgestel.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Polisie neem misdaadbekamping ernstig op

Met die toename in misdaad in die Heidelberg-distrik, veral die geweld teen vroue en kinders, asook dwelmhandel is die plaaslike polisie vasberade om strenger op te tree teen persone wat hulle skuldig maak aan hierdie euwel.

1 min  |

February 20, 2026

Suid-Kaap Forum

Seagulls oorrompel Happy Hearts in Melkhoutfontein

Seagulls het Saterdag 14 Februarie in hul derde vriendskaplike wedstryd met twee spanne teen Happy Hearts van Brandwag kragte gemeet.

1 min  |

February 20, 2026
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdalers vaar goed by Highgate-tweekamp

Die Highgate interprovinsiale tweekampbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie is vanjaar vir die 33ste keer in Oudtshoorn aangebied, en was in meer as een opsig 'n reusesukses.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale-toutrekspan gekroon sportspan van die jaar

Hoër Landbouskool Oakdale se 560 kg A-toutrekspan het Vrydag 6 Februarie groot erkenning ontvang toe hulle tydens die Eden-sporttoekennings as sportspan van die jaar aangewys is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Aksievolle rugby by die Steg

RIVERSDAL - Groot opwinding het Saterdag by die Steg geheers toe die jaarlikse vriendskaplike wedstryde tussen Riversdal Blues en Riversdal Dorp beslis is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Diere kan ook aan hitte-uitputting ly

HESSEQUA - Ons streek gaan swaar gebuk onder die droogte en uiterste warm temperature.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Boezak DA se burgemeesterskandidaat

Die Demokratiese Alliansie (DA) het verlede week aangekondig dat Gerald Boezak die party se burgemeesterskandidaat vir Hessequa is.

2 min  |

Suid-Kaap Forum