मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Oakdale bekroon toppresteerders

Die jaarlikse erkenningsgeleentheid van Hoër Landbouskool Oakdale is Donderdagaand, 16 Oktober, in die NG Moedergemeente gehou - 'n spoggeleentheid waar die skool se uitblinkers op akademiese, sporten kultuurgebied vereer is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaaiers presteer by kampioenskappe

Drie leerders van Laerskool Bertie Barnard, Nicolas Nel, Gerrit Nel en Migael van Zyl, het van 7 tot 9 Oktober as lede van die Wes-Kaapse span aan die SA Jeug Padfietsrykampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Minister bring dienste tot by operateurs se deur

Die WesKaapse minister van mobiliteit, Isaac Sileku, het Donderdag 16 Oktober in Swellendam die Operator Helpdesk on Wheels amptelik bekendgestel - 'n mobiele diens wat daarop gemik is om regeringsdienste direk na openbare vervoeroperateurs in die hele provinsie te bring.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg United val vas teen Mosselbaai in seisoenopening

Die nuwe krieketseisoen het Saterdag vir Heidelberg Unitedkrieketklub glad nie goed afgeskop nie.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bosbou herleef in Suid-Kaap

STILBAAI - Die herlewing van kommersiële bosbou in die Suid-Kaap is 'n groot verligting.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kunstekaap betower Hessequa

Die Kunstekaap se galavertoning wat Donderdagaand, 16 Oktober, in die Riversdal-burgersentrum aangebied is, het die gehoor met 'n indrukwekkende verskeidenheid van musiek, dans en toneel betower.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Droom se jaarlikse gholfdag 'n sukses

Droom het verlede Saterdag hul jaarlikse gholfdag by die Riversdal-gholfklub aangebied, met 46 spelers vanuit die Hessequa-streek wat deelgeneem het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Melkhoutfontein veg teen kanker

Die Soetfontein Senior Burger-klub in Melkhoutfontein het Donderdag 9 Oktober hulle kankerbewus-makingprogram aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-karateka kom terug met 40 medaljes

Die Okinawa Goju-Ryukarateklub van sensei Brenda Neate het Saterdag 11 Oktober aan die nasionale kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem en uitsonderlik goed presteer.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hoëprofiel-dwelmsaak tot November uitgestel

Die hoëprofieldwelmsaak wat uit verlede jaar se groot dwelmklopjag in Stilbaai spruit, is Maandag 20 Oktober weer in die Riversdal-landdroshof uitgestel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Handvol inwoners staan borgtog teen by hof

'n Groep van sowat 40 inwoners het Woensdag 22 Oktober buite die plaaslike landdroshof bymekaargekom om hul misnoeë te toon oor die borgtogaansoeke van nege van die 12 beskuldigdes in die Vivian Hartnick moordsaak.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Astrohokkieveld

'n Reusesprong vir sport in Hessequa

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vakansie Bybelskool bring vreugde en inspirasie

RIVERSDAL - Kinders van Riversdal het die afgelope skoolvakansie van 6 tot 10 Oktober met groot entoesiasme deelgeneem aan die Vakansie Bybelskool, aangebied deur die kinderbediening van die Sewendedag Adventiste.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vroue geniet hoededag by Solidariteit se fondsinsameling

Helpende Hand Solidariteit Riversdal het hul jaarlikse fondsinsameling verlede naweek by De Doornkraal Vinotel aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale vier matriekafskeid

RIVERSDAL - Hoër Landbouskool Oakdale het verlede Saterdag hul matriekafskeid van 2025 se gr. 12leerders by die skool gehou.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vonnisoplegging uitgestel in Scholtz-moordsaak

Die egpaar wat van die moord op die veelsydige sportman Granwin Scholtz (34) aangekla word, het op 10 Oktober weer vlugtig in die Riversdal-streekhof verskyn.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Onseker toekoms vir Morning Milk-werkers

Nagenoeg 40 werkers by die dorp se kaasen suiwelfabriek, Morning Milk, staar aflegging in die gesig nadat dit bekend geword het dat die fabriek se deure teen einde Desember gaan sluit.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Aangepaste sport bring inspirasie

In 'n inspirerende samewerkingsinisiatief het die arbeidsterapeut van Riversdal-hospitaal, Nelia le Roux, verlede Donderdag, 9 Oktober, saam met Wes-Kaap Wynland se Vereniging vir Sport vir Gestremdes en Maties Parasport 'n dag van aangepaste sport vir die gemeenskap by Hoër Landbouskool Oakdale aangebied.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg United gereed vir nuwe krieketseisoen

Met die rugbyseisoen van SWDRU wat so pas tot 'n einde gekom het, kan plaaslike krieketliefhebbers hulle voorberei vir 'n baie lekker aksiebelaaide 2025/26-krieketseisoen.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oom Max se fluitjie stil, maar sy nalatenskap bly eggo

Met die skielike heengaan van die legendariese fluitjieblaser, Max Baise (93), het nie net dié dorp nie, maar die hele land een van sy grootste ikone verloor.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blues knip Eagle Stars se vlerke

Riversdal Blues het Saterdag die Eagle Stars van Sedgefield oortuigend met 39 - 17 geklop om as wenners van die SWDRU B-span Uitdaagbeker gekroon te word.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale-leerders skitter in nasionale o. 17 SWD Sewestoernooi

Sewe leerders van Hoër Landbouskool Oakdale het gedurende die skoolvakansie deel uitgemaak van die o. 17 SWD Sewesrugbyspan wat aan die nasionale sewestoernooi in Worcester deelgeneem het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Glansafskeid vir Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven het verlede Vrydagaand hul matrieks op 'n glansryke wyse tydens die jaarlikse matriekafskeidsfunksie by die skool gegroet.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Evergreens steel Superliga A-kroon in eindstryd

Evergreens-rugbyklub is Saterdag as SWD Superliga A Top-8 se kampioene vir 2025 gekroon na hul naelskraapse oorwinning van 20 - 19 oor Heidelberg-rugbyklub. Dit nadat Heibi rustyd gerieflik met 16 - 7 voor was in die senutergende, dog aksiebelaaide eindstryd.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaar en beskerm fynbos

STILBAAI - Die derde Stilbaai-fynbosfees wat vanaf 5 tot 11 Oktober plaasgevind het, het weereens die belangrike rol wat fynbos in die natuur speel beklemtoon.

2 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blombos-museum wen spogtoekenning

Die Blombos Argeologie Museum in Stilbaai het Dinsdag 7 Oktober tydens die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport se jaarlikse kultuur toekenningsgala met 'n spogprys weggestap.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Swellendam in skok ná gruwelike aantygings

Die dorp is erg geruk ná die onthulling dat twee mans na bewering twee tienerseuns verkrag het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-atlete blink uit by Meiringspoort

Van Langeberg-atletiekklub het 24 atlete verlede Saterdag aan die gewilde Meiringspoort 21.1 km en 12.5 km-wedlope deelgeneem. Twee atlete van Stilbaai het podiumplekke behaal.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Cars bevorder dierebewustheid in Slangrivier-gemeenskap

Die Community Animal Rescue Society (Cars) se voorsitter, Sandra Lotz, het verlede Woensdag begin met 'n bewusmakingspraatjie by Kinderen Gesinsorg, waarheen sy op uitnodiging van Magda Kamfer gegaan het.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie bring hulde aan oudlede en ontslapenes

Die plaaslike polisie het Donderdag 9 Oktober hulde gebring aan voormalige kollegas asook aan die paar wat die afgelope jaar oorlede is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum