Newspaper
Suid-Kaap Forum
Dooie walvis by Jongensfontein suksesvol verwyder
Die karkas van die boggelrugwalvis wat rondom Dinsdag 30 September op die rotse by Jongensfontein uitgespoel het is suksesvol verwyder.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Plaaswerkers kry ID's en gesondheidsdienste
Plaaswerkers in die Hessequa-omgewing het Woensdag en Donderdag 'n waardevolle geleentheid gekry om vir hul identiteitsdokumente aansoek te doen tydens 'n gemeenskapsinisiatief by die Riversdalskouterrein.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
By-elections set for Langeberg and Swellendam
The Electoral Commission (IEC) Western Cape will hold byelections on Wednesday 15 October in Ward 4 of the Langeberg Municipality and Ward 6 of the Swellendam Municipality following the resignation of councillors in both wards.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kleuters en bejaardes byeen
RIVERSDAL - Keiko KleuterAkademie het Woensdag 1 Oktober, nie net hul eerste verjaarsdag met groot blydskap gevier nie, maar ook 'n hartroerende gemeenskapsinisiatief bekendgestel: die Keiko Droom Ons-projek.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Biblioteek maak lees 'n vreugde
Ek wil graag deur middel van Suid-Kaap Forum my waardering uitspreek oor die spogbiblioteek in Riversdal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Fleur De Vie-villas kom eersdaags
Die Fleur De Vie Leefstylontwikkeling betree 'n nuwe fase met die bekendstelling van hulle villas.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa onder SA se bestes
Hessequa-munisipaliteit het sy plek onder Suid-Afrika se beste bestuurde plaaslike owerhede bevestig toe dit derde plek behaal het by die eerste SAPOA Ratings Afrika Munisipale Prestasietoekennings, wat Donderdagaand, 2 Oktober, tydens 'n glansgeleentheid by Sun City aangebied is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hou Albertinia skoon
Die Green Anglicans Movement, onder leiding van Darryl Muller, het Saterdagoggend, 4 Oktober, 'n reusepoging aangewend om Theronsville in Albertinia se strate skoon te maak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rugby se toekoms vonkel in Riversdal
Die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby is die afgelope naweek (2 tot 4 Oktober) met oorgawe ten toon gestel en wat 'n pragvertoning was dit nie.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rugbyskouspel dié Saterdag op Outeniquapark verwag
Daar is min sportgebeurtenisse wat die koors so hoog opjaag soos 'n klubrugbyeindstryd in die SWD. En Saterdag gaan dinge geensins verander wanneer die twee gróót eindstryde in die SWD-rugbyunie se Superliga Top 8-kompetisie en dié om die Uitdaagbeker op Outeniquapark beslis word nie.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessekwa Jeug Musiekfees bring hoop
Die Hessekwa Jeug Musiekfees, gestig deur Albertinia-boorling Gerswin Cupido, het van 26 tot 28 September 'n naweek van inspirasievolle musiek, drama en opvoedkundige werksessies aangebied. Jongmense uit die streek het die geleentheid gekry om hul kreatiwiteit te ontwikkel en hul stories en uitdagings deur die uitvoerende kunste uit te druk.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Geesdrif by opening
RIVERSDAL - 'n Feeslike stemming het Donderdagoggend, 2 Oktober, in Riversdal geheers toe die splinternuwe Shoprite amptelik sy deure geopen het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Renosterbos-veldwedloop lok oud en jonk - selfs 'n bok
Die tweede Renosterbos-veldwedloop, aangebied as deel van die NG Kerk Albertinia se Lentefees, het vanjaar weer met groot sukses plaasgevind en ongeveer 100 deelnemers van regoor die streek gelok. Wat as 'n eenvoudige gemeenskapsprojek begin het, het nou ontwikkel in 'n hoogtepunt op die dorp se kalender.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Goukou-plaaswag gee brandopleiding in Hessequa
Die Goukou-plaaswag het Saterdag 27 September 'n baie insiggewende opleidingsessie vir die gebruik van brandblussers by Putstop op Droëvlakte aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skoolbusse moet kinders, nie volwassenes vervoer nie
Die Riversdal-polisie het skerp gewaarsku teen 'n nuwe, gevaarlike tendens waar bestuurders van skoolbusse volwassenes teen betaling saam met leerders vervoer. Hierdie praktyk stel skoolkinders se veiligheid in gevaar en is teen die wet.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Get a bird's eye view
Paragliding is like the yoga of flying - simple, serene and not going to break the bank.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Melkhoutfontein Primêr wys mooistes aan
Die afwagting was Vrydag-aand, 26 September, tasbaar in die skoolsaal van Melkhoutfontein Primêr terwyl deelnemers aan vanjaar se Mnr. en Mej. Melkhoutfontein hulself agter die skerms vir die loopplank gereed gekry het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Erfenis-roetewedloop en fees lok talle drawwers
STILBAAI - Stilbaai-toerismeburo het Saterdag 27 September hulle gewilde jaarlikse roetewedloop oor 16 km en 5 km aangebied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-roeiklub sorg vir opwinding
STILBAAI - Die Stilbaai-roeiklub het Saterdag en Sondag, 27 en 28 September, 'n naweek van kajakresies aangebied. Saterdagmiddag het die roeiers die see oor 'n afstand van 17 km aangedurf en dit het vir heelwat opwinding gesorg.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Classic lok vanjaar 26 rolbalspanne
STILBAAI - Stilbaai-rolbalklub se Classic het hierdie jaar weer spanne van oraloor gelok. Nie minder nie as 13 klubs het met 26 spanne Stilbaai toe opgeruk en die twee bane Vrydag en Saterdag, 19 en 20 September, aan die brand gespeel.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg-gholfklub huldig lede se prestasies
Die Heidelberg-gholfklub het onlangs hul algemene jaarvergadering en prysuitdeling vir 2025 gehou. Die geleentheid was 'n viering van prestasie, toewyding en klubgees. Tydens die aand is verskeie lede vereer vir hul uitsonderlike bydraes en prestasies.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jou vertroude EIENDOMSVENNOOT met 'n hart vir diens
\"Servamus\" is Latyn vir \"ons dien\" – en dit is nie net 'n leuse nie, maar 'n lewensfilosofie wat ons daagliks uitleef. Diens is die fondament waarop ons elke verhouding, elke transaksie en elke droom bou.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
SCENIC MOUNTAIN PASSES IN THE SOUTHERN CAPE
Those who like to take a day drive have lots to choose from, not the least of which are the scenic mountain passes in the Southern Cape.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kultuur, klanke en kreatiwiteit
Die 8ste Hessequa Harmonie-fees, wat van 23 tot 27 September plaasgevind het, het die afgelope week die Hessequa-streek se mense en besoekers saamgebind in 'n viering van musiek, kuns, erfenis en gemeenskap.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Head up ON HORSEBACK
Explore the splendour of the Garden Route and surrounding landscapes with guided horseback rides that are as educational as they are fun.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voortrekkers vier Erfenisdag op eie manier
Die Riversdal Voortrekkers, in samewerking met CapeNature, het Erfenisdag op 24 September op 'n besondere manier gevier deur 'n projek in die Garciapas aan te pak.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Knolswamme aard in Stilbaai
Die Busy Lizzy huisen tuinbouklub het Dinsdag 16 September weereens 'n lekker oggend met interessante sprekers gehad.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Simulasie van motorongeluk bring lewenslesse vir gr. 4's
'n Spesiale leersame dag het Vrydag 19 September by Laerskool Voorwaarts plaasgevind toe Riversdal se nooddienste 'n gesimuleerde motorongeluk vir die gr. 4-leerders aangebied het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal-atlete skitter by landloopkampioenskappe
RIVERSDAL - Veertien Edenlandloopatlete van Riversdal het op Saterdag 30 Augustus aan die Van der Stel Wes-Kaapse landloopkampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem en puik prestasies behaal.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi slaan Progress in spannende halfeindstryd
Heidelberg-rugbyklub het Saterdag na 'n rillerstryd deurgedring tot hul vierde agtereenvolgende SWDRU Superliga A-eindstryd, toe hulle in hul tuishalfeindstryd vir Progress van George naelskraap in die doodsnikke met 45 - 42 verslaan het. Dit, nadat Heibi rustyd met 31-14 in hul Superliga A Top-8 halfeindstryd voor was.
2 min |
