Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar

Poging GOUD - Vrij

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jagersbosch se Mad Hatters-teepartytjie

STILBAAI - Die stoep by Jagersboschgemeenskapsorgsentrum was Woensdagoggend, 14 Mei, 'n see van veelkleurige hoede van enige denkbare en ondenkbare vorms en fatsoene.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heibi bo in rillerstryd

HEIDELBERG - Heidelberg het die afgelope Saterdag, 17 Mei, die juk wat oor hulle gehang het om 'n tuiswedstryd teen hul medekampioene, Groot-Brakrivier te wen met 'n sege van 32-24 afgeskud.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oudverslaafde hardloop nou om lewens te red

Daar's nie 'n dwelm wat hy nie gebruik het nie. Tik, kokaïen, Mandrax, noem maar op. Vir 25 jaar lank.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls val vas na 'n klipharde tweestryd

Seagulls van Melkhoutfontein het Saterdag 17 Mei met gemengde welslae van Oudtshoorn af teruggekeer.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se Amazing Race groot pret

Stilbaai-toerisme se 'Amazing Race' het Saterdag 3 Mei in en rondom Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein plaasgevind. Spanne moes 'n 60 km-roete ry en by 10 verskillende punte aandoen om 'n aktiwiteit te voltooi.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

CARS benodig jou hulp!

Die lot van diere in Hessequa kan moontlik in gedrang wees as die Community Animal Rescue Society (CARS) nie vinnig hulp van die gemeenskap en besighede in die omgewing ontvang nie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pikkewouter hou potjiekoskompetisie

Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie en karnaval het Saterdag 3 Mei in perfekte weer plaasgevind.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Munisipale toilette in haglike toestand

Inwoners van Riversdal het onlangs hul misnoeë uitgespreek oor die toestand van die munisipale toilette by die dorp se Markplein, en die saak onder die aandag van Suid-Kaap Forum gebring.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dasse vier Afrikaans se 100ste bestaan

Suid-Afrikaners landwyd het op Donderdag 8 Mei die 100-jarige bestaan van Afrikaans as amptelike erkende taal gevier. En hier by Hoërskool Langenhoven het leerders én onderwysers met 'n kreatiewe plan vorendag gekom deur Afrikaanse idiome op 'n heel prettige manier met gepaste kleredrag op die rugbyveld ten toon te stel.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls wen taai derby

Seagulls en Blues se wedstryd Saterdag 10 Mei was net so woes soos die wind en die twee A-spanne het mekaar geen genade betoon nie.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bedrogklagte teen vyf teruggetrek

Die donker wolk wat oor die kop van 'n voormalige polisielid en vier andere gehang het, het soos mis voor die son verdwyn toe al die aanklagte teen hulle teruggetrek is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Omgeemense skenk ruim

Die ruimhartigheid van Riversdal-inwoners - en dié van 'n engel uit Glentana - lees soos 'n sprokie. Dié goedheid hou net nie op nie.

2 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Buitelanders vasgetrek

Tydens 'n gestruktureerde misdaadvoorkomingsoperasie op Donderdag 8 Mei het lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), onder leiding van sers. JM Spangenberg van die Langeberg K9-eenheid, saam met sers. Garnet Damans van Riversdal-polisie en buurtwaglid, Lee-John Valtyn, in Riversdal se middedorp en omliggende gebiede opgetree.

1 min  |

Suid-Kaap Forum