Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar

Poging GOUD - Vrij

Newspaper

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-parkrun en sy stories

STILBAAI - 'n Brawe 97 drawwers het Saterdag 28 Junie die koue trotseer om die pragtige Stilbaai-Wes-roete te draf of te stap.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai treur ná verdrinking

Die Stilbaai-gemeenskap is in rou ná die skielike dood van 'n geliefde inwoner, Robbie Robbertze (65), wat Maandag 30 Junie tydens 'n branderski-sessie op die Goukourivier verdrink het.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Slangrivier-leerders neem kreatief deel aan kinderkunskompetisie

SLANGRIVIER - Kreatiwiteit het verlede Donderdag 19 Junie hoogty gevier toe gr. 5tot 7-leerders by Slangrivier Primêr aan 'n spesiale kunswerksessie deelgeneem het as voorbereiding vir die jaarlikse Hessequa-kinderkunskompetisie.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Gemeenskap eis antwoorde van die munisipaliteit

Alexander Panzek het Maandagoggend 'n petisie aan die Hessequamunisipaliteit oorhandig waarin hy byna as 540 handtekeninge gekry het onder andere oor die beweerde onregverdige afdanking van voormalige munisipale werker, Susan Cloete, en die onregmatige aanstelling van munisipale bestuurder, Albert de Klerk.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

PASTOOR PLEIT SKULDIG

RIVERSDAL - Riversdal-pastoor, Christo Crafford, het Maandag 30 Junie in die hof tydens 'n pleiten vonnisooreenkoms skuldig gepleit op aanklagte van seksuele aanranding en seksuele aanvoring van 'n minderjarige. Dié saak het oor 'n tydperk van meer as vier jaar in die hof voortgesleep. Die klaagster, nou 20 jaar oud, was tydens die misdrywe 16 jaar oud.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Southern Cape tourism gets a boost

The economic potential of tourism and skills development in the Southern Cape took centre stage this week during a visit by Dr Ivan Meyer, Western Cape Minister of Agriculture, Economic Development and Tourism.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Jeug neem veiligheid in eie hande

Jongmense van oor Suid-Afrika het die afgelope naweek hul toewyding tot gemeenskapsveiligheid gewys deur aan 'n landwye patrollieprojek van AfriForum deel te neem.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Heidelberg-polisie hou imbizo met waardevolle gesprekke

Die Duivenhoks-gemeenskapsaal het Donderdag 19 Junie die verhoog gebied vir 'n belangrike imbizo (inligtingsvergadering) wat deur die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) aangebied is. Hoewel slegs sowat 20 inwoners op die koue wintersaand opgedaag het, het die byeenkoms waardevolle gesprekke en betrokkenheid gelewer.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Stilbaai GPF gee terugvoer

Die Stilbaaigemeenskapspolisiëringsforum het Maandagaand, 30 Junie, 'n imbizo gehou waartydens hulle terugvoer aan die gemeenskap gegee het rakende hulle werksaamhede.

1 min  |

July 04, 2025
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kerneelsie Cares maak 'n verskil

Soos die winterkoue oor die Suid-Kaap toesak het Kerneelsie Cares, nie-winsgewend maatskappy (NPC), die inisiatief van stapel gestuur om van die dorp se mees kwesbare inwoners, straatkatte en -honde, te help.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Laaste rugbywedstryde in eerste ronde van Superliga

Saterdag se kragmeting tussen Heidelberg en Progress sal vir veral rugbyondersteuners in Hessequa die hoogtepunt wees met die aanbreek van die laaste reeks wedstryde in die eerste ronde van SWD-rugbyunie se Superliga. Albei spanne het reeds vir die

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Riversdal-atleet presteer op wêreldverhoog in Spanje

Christoff Louw (39), gebore in Riversdal en tans woonagtig in George, het Suid-Afrika met groot trots tydens die 2025 Wêreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje verteenwoordig.

1 min  |

July 04, 2025

Suid-Kaap Forum

Baroe-naaldwerkgroepie woeker met hulle talent

Die Baroe-naaldwerkgroep het hierdie naam gekies omdat die vrug van die baroeplant in die verlede vir hulle voorouers tydens droë jare lewe gegee het. Net so gee die vrug van hulle saamwerk en vriendskap vandag lewe aan hulle drome om skeppende werk te kan doen.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal-landbouskou ontvang toekenning

Die Riversdal-landbouskou het weer die kollig gesteel tydens Agri-Expo se jaarlikse ledekongres, wat onlangs by die Houw Hoek Hotel, Grabouw, gehou is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kairos stig loopbaanklub

Kairos Senior Sekondêr het Dinsdag 17 Junie hul loopbaanklub van stapel gestuur om sodoende hul leerders beter vir hul loopbaankeuses voor te berei.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdale challenge draws outdoor enthusiasts

RIVERSDALE - The scenic Dibiki Resort in Riversdale was a hive of activity this past weekend as over 200 outdoor enthusiasts took part in the third annual Dibiki MTB & Trail Run Challenge, hosted by Jakhals Events in partnership with Dibiki Riversdal.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hupstoot vir Hessequa

Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Ricardo Mackenzie, het die afgelope naweek 'n bedrag van R50 000 aan Hessequa-munisipaliteit gegee, tydens die seremonie in Oudtshoorn om feesaktiwiteite in die dorp te ondersteun.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Panorama se jong netbalspelers blink uit

Panorama Primêr se jong netbalspelers het Saterdag 22 Junie met groot geesdrif aan die Pep Mini-netbalfees, wat by die Riverville-stadion plaasgevind het, deelgeneem.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Groot-Brakrivier net-net te sterk

Alles het nie Saterdag 21 Junie klopdisselboom verloop vir Seagulls in hulle wedstryde teen Groot-Brakrivier nie, maar dit was hittete of Seagulls was aan die wenkant.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Blues oorheers besoekende George-span

Die Riversdal Blues-rugbyklub het Saterdag voor 'n geesdriftige tuisskare hul slag gewys met drie oortuigende oorwinnings teen die besoekende George-rugbyspanne.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bemagtig 'n meisie en verander 'n toekoms

Meer as 500 plaaslike tienermeisies sukkel daagliks om met waardigheid skool by te woon weens 'n gebrek aan toegang tot basiese sanitêre produkte.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stage Boys ploeg terug

Die Stage Boys, 'n 7's-rugbyspan wat onlangs aan die Matlann-Jo Fielies-toernooi deelgeneem het, het bewys dat hulle meer as net sportmanne is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg-rugbyklub stoomroller oor Crusaders

Heidelberg-rugbyklub het Saterdag 21 Junie eenvoudig oor die voormalige veeltallige kampioene, Crusaders van George, gestoomroller.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Nia in jong nuuslesers topses aangekondig

Ná honderde uitsonderlike inskrywings van regoor die land is die top-6-finaliste vir Die GROOT Ontbyt Jong Nuusleser-kompetisie met trots aangekondig en Nia Janse van Rensburg van Laerskool Volschenk en trotse Voortrekker is as een van hulle gekies.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

CARS spring in om te help

STILBAAI - Met die sluiting van For the Love of Animals in Stilbaai, probeer 'n paar vrywilligers hul bes om te help waar hulle kan, maar sonder die nodige finansies kan hulle ook maar net 'n klein deeltjie doen.

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-aktiwiteitsekspo

STILBAAI - Die Gemeenskapsaal was onlangs 'n miernes van bedrywighede toe 'n klompie uitstallers gewys het waarmee jy jou kan besig hou in en om Stilbaai.

3 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Molenrivier Primêr sing 'n nasionale deuntjie

Molenrivier Primêr se koor is op pad na die groot verhoog!

1 min  |

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Brandveiligheid kry praktiese fokus

Die Hessequa branden reddingsdienste, in samewerking met Kindersorg, het onlangs in Riversdal 'n suksesvolle opvoedingsprogram aangebied.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Sterilisasieprojek bring hoop vir Albertinia

Dierewelsyn in Albertinia het 'n groot hupstoot gekry met die suksesvolle massasterilisasieveldtog wat op 17 en 18 Junie deur Kerneelsie Cares, die dorp se enigste dierewelsynsorganisasie, aangebied is.

1 min  |

Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kindersorg SA soek dringend vrywilligers

Die plaaslike tak van Kindersorg Suid-Afrika is dringend op soek na vrywilligers om op hul bestuurskomitee te dien. Soos alombekend, vervul dié instansie 'n baie belangrike rol in die gemeenskap.

1 min  |

Suid-Kaap Forum