Try GOLD - Free
Grond tot Mond Magazine - Herfs 2020

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Grond tot Mond along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Grond tot Mond
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
NISBOERE:
Rozendal Botanical Vinegar - Bedorwe Bordeaux wyn lei tot die maak van wêreldklas-asyn op ‘n biodinamiese familieplaas buite Stellenbosch.
24 Koringaar tot meulenaar tot bakker
WAARDEKETTING:
Koringboere word meulenaars - ‘n Familie wat al honderde jare buite Porterville boer, vestig ‘n steenmeul op hul plaas om nuwe markte vir hul koring te skep.
DROOGTEBESTUUR
As die klippe terug kou - Willem en Ansie Loubser van Boesmanskop Boerdery buite Loeriesfontein se plaashek staan steeds oop, ondanks die genadelose droogte.
Sagmoedig in die Hardeveld - Neels en Natasha van Niekerk van Kersbosvlei tussen Lutzville en Koekenaap deel aartappelsuurdeegbeskuit deurspek met kaiings, en die lesse wat die dorre jare hul geleer het.
VOLHOUBARE VOEDSEL
Koringaar tot meulenaar tot bakker - Ons volg koring se pad van grond tot meul, tot meesterbakker Fritz Schoon dit in heilsame brood omskep.
BESIGHEIDSPERSOON IN AGRI
Azer van Zyl van Lumber & Lawn in Paarl - Sy loopbaan herinner plek-plek aan ‘n Hollywood-drama, maar danksy Azer se hardwerkendheid stuur dit op ‘n gelukkige einde af.
BIODINAMIES
Uile by Eendekuil - Aan die voet van die Piekenierskloofpas hou Izak Smit se geliefde Nonnetjies-uile sy saailande muisvry.
BAANBREKERS
Waagmoed en flair by Haute Cabrière - Die visionêre Von Arnim familie het een van die wynland se ikoniese juwele geskep. Haute Cabrière in Franschhoek spog juis nou met ‘n nuwe baadjie.
VROUEBOER
Die geur van groenvingers - Lizette Kloppers van Rooikrans Kruie het 25 jaar gelede begin met een tonnel op ‘n stukkie van haar pa se plaas. Vandag voorsien sy basilieblare aan die grootste pesto produsente in die land.
PAD TUSSEN BOER EN JAN PUBLIEK
Plaastroues is hoogmode - Dalk kan jou plaas omskep word in ‘n winsgewende besigheid waar troues gehou word.
REIS SAAM MET HEIN
Padportrette - Iewers buite Koringkorrelbaai, met ‘n bier in die een hand en die Jeep se prop shaft in die ander, besin Hein Eksteen oor al die goed wat padlangs breek.
Grond tot Mond Magazine Description:
Grond tot Mond is an Afrikaans farm to fork magazine focussing on agriculture and all things pertaining to the farmers' field of interest. Content includes agri-tourism, agri-processing, niche farmers, agri-technology and farm life.
Recent issues
August - September 2025
Junie - Julie 2025
April - Mei 2025
Februarie - Maart 2025
Desember 2024 - Januarie 2025
Oktober - November 2024
Augustus - September 2024
Junie - Julie 2024
April 2024 - Mei 2024
Feb 2024 - Mar 2024
Des 2023 - Jan 2024
Winter 2022
Herf 2022
Somer 2021
Lente 2021
Winter 2021
Herfs 2021
Lente 2020
Winter 2020
Somer 2019
Lente 2019
Winter 2019
Herfs 2019