Landbouweekblad - Januarie 20, 2017

Publisher: Media24
Category: Business, Science
Language: Afrikaans
Frequency : Weekly
DurationAmountSavings
Single issue $ 0.99 -
1 Year $ 29.99
Save 42%

Just $0.58 per issue
Save 42%

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 95 jaar in die diens van boere. Die tydskrif bied rigtinggewende en wetenskaplik nagevorste artikels, en is 'n advertensiemedium sonder weerga in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Noord-Kaapse Bruwers benut hoë tegnologie - 10% hoër opbrengs, 10% besparing; Droogte - Groot verligting in noorde, Agri SA vra opnuut skenkings; Mobiele hoenderhok - Boschveld-plan om Afrika te voed; Van eie skool tot droogtehulp - Boere gee dubbel en dwars terug; Rook grondplae uit met koolgewasse; Van Pletzen-Merinotrio - 85% bo rasgemiddelde!


Recent Issues

View All

Related Magazines

View All