Versuchen GOLD - Frei

Newspaper

Die Son

SONDER WATER EN KRAG

Dit gaan glo langer as 2 jaar so aan

2 min  |

December 04, 2025

Die Son

THE JESUS COLLECTIVE SING HUL PAD OOP

'N EVANGELISTIESE beweging wat ontstaan het uit pyn, genesing en 'n dieper boodskap van hoop, bring vandag duisende mense saam onder een dak - heeltemal gratis.

2 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

GEÏSOLEERDE GEVALLE VAN MATCH-FIXING

DIE ondersoekspan wat deur die Boland Rugbyunie (BRU) aangestel is om bewerings van wedstrydknoeiery intern te ondersoek, het bevestig dat daar wel optrede en gedrag geïdentifiseer is wat op wedstrydknoeiery neerkom.

1 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

KARABO, SESHNIE NADER GETREK VIR PROTEA-VROUE TEEN IERLAND

KARABO Meso, opkomende Protea-paaltjie-wagter, en die spinner Seshnie Naidu is die twee jongelinge in die groep wat vir die komende T20-reeks teen Ierland ingespan gaan word.

1 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

ÔSE DAYLIN SING DIE WERELD VOL

Van Hanover Park tot cruise ship entertainment

2 min  |

December 04, 2025

Die Son

Good worry oor slagting op die Vlakte

BRETT Herron, sekretaris-generaal van die Good-party, het sy skok en kommer uitgespreek nadat die minister van Polisie, prof. Firoz Cachalia, laas week die misdaadsyfers vir die eerste en tweede kwartaal van die boekjaar 2025-'26 bekend gemaak het.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

WPCC OP PAD NA NASIONALE TOERNOOI

DIE Western Province Cricket Club (WPCC) het sy plek in vanjaar se nasionale T20 Community Cup verseker ná 'n kliniese vertoning in die Wes-Kaapse playoffs in Stellenbosch.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

BLITSE WIL WEER IN KAAP SEEVIER

Dubai-vertoning was glad nie goed genoeg

2 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

DUUR KERKPROJEK NOU 'N TEER SAAK

Gemeentelede die hel in oor hulle in die donker is oor projek wat tans stilstaan

2 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

Red William bied môre goeie waarde

DIE Sharon Kotzen-perd Red William bied môre goeie waarde vir geld in Race 7 op die Fairview Polytrack.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

JONG MA SE NAGMERRIE

EERS moes sy hoor dat haar ongebore baba reeds 'n maand lank dood is en toe is sy fit verklaar om met dié baba in haar maag te gaan werk.

2 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

BOKKE KRY EASY BEGIN VIR 2027-WORLD CUP

DIE eerste skote om die 2027Rugby World Cup het geklap!

1 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

BREEK BEEN TOE SY OOR FENCE JUMP

'N VROU van 'n informele nedersetting naby Heathfield sit nou met 'n gebreekte been by die huis nadat sy oor 'n heining by die Dieprivier-treinstasie gespring het om 'n trein te vang, want die toegangshek was gesluit.

2 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

‘NIKS VERBAAS ONS MEER NIE’

OPPOSISIEPARTYE in Kaapstad se stadsraad sê die arrestasie van twee wetstoepassers Dinsdagoggend vir onder meer korrupsie, menseroof, diefstal, afpersing en sakeroof het as geen verrassing gekom nie, want hulle hou nog heeltyd vol die City is corrupt.

2 min  |

December 04, 2025

Die Son

DYLAN SE STORIE 'N SPROKIESVERHAAL

DYLAN Maart het nóg 'n dramatiese hoofstuk by sy reeds kleurryke loopbaan gevoeg toe hy in sy debuutwedstryd vir die Stormers in die United Rugby Championship 'n drie gedruk het.

2 min  |

December 04, 2025

Die Son

SEUN (10) VREES NOU SKOOL OOR GEBOELIE

'N MA is raadop oor die herhaalde geboelie van haar 10-jarige kind wat vreesbevange is om skool toe te gaan.

3 min  |

December 04, 2025

Die Son

Nuwe film geskep virrie TV

'N SPLINTERNUWE TVfliek, geskep in samewerking tussen kykNET en MultiChoice Namibië onder die sambreel van hulle Ombura-projek, debuteer op 7 Desember op kykNET&kie (DStv-kanaal 145).

1 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

'VROUE IS NIE SLAANSAKKE'

DIS nie net wingerde wat op plase in die Wes-Kaap groei nie, maar vroue se krag ook.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

Oom Piet (75) skryf toe 'n boek

OP 75-JARIGE ouderdom het Piet Minnaar van Ceres besluit hy gaan nie net stilsit ná aftrede nie, nee. Hy wou die eerste deel van sy lewensverhaal op papier neerpen en sy stories laat praat.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

DOOD WURG FAMILIE LANK

VAARWEL: Benjamin du Plooy (62) is 'n week voor sy kleinkind se dood begrawe.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

Zellie vermoed dat Shafiek dalk 'n human trafficker is

ALAAM, Zellie, baie dankie dat jy gekom het. Ek waardeer jou moeite.

3 min  |

December 04, 2025
Die Son

Die Son

Alle oë op Greeff se Direct Hit

DIE onoorwonne jong Baaise merrievul Direct Hit kom Saterdag op Kenilworth in die Kaap voor haar grootste toets te staan.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

IN DIE SOP AS GEVOLG VAN PASTOOR-PEL

TOE Jerome Walley se jare lange vriend Eugene van Wyk, beter bekend as Mega Grace, op 23 November by sy kerk opdaag met 'n bloedrooi Hyundai Grand i10, was die laaste ding op sy mind dat dit 'n gesteelde kar is.

3 min  |

December 04, 2025

Die Son

VICTORY VIR SANTOS IS VICTORY VIR ALMAL

'N KLEIN tree vir Santos, maar 'n reuse-tree vir sokker in die Wes-Kaap (en die hele Suid-Afrika).

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

'AGUERO' SIT VYF IN MATROOS SE LYF

CAPE Town Spurs se jongelinge het die krane in die naweek behoorlik oopgedraai in die Derde Liga-wedstryd op Ikamva teen Good Hope van Grassy Park, maar die veteran-doelskieter Rushin Abrahams van YMO was die \"man of the moment\" in dié ronde.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

DOOD KAN FAMILIE NET NIE UITLOS

Scottsville treur behoorlik oor die verlies van geliefde inwoners

3 min  |

December 04, 2025

Die Son

GERALT CLOETE IS TROTS NAMA KHOI

GERALT CLOETE, 'n Nama-boorling van Sanddrift in die Richtersveld-munisipaliteit in Namakwaland, is 'n indrukwekkende jongman wat nog groot naam gaan maak in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.

1 min  |

December 04, 2025

Die Son

Festive is oppad ... hou mooi kop!

ALLO, daai kind... is jy nog orraait? Dis mos al weer amper groot dae.

2 min  |

December 04, 2025

Die Son

MEISIE HAAR ONSKULD ONTNEEM

SEER: 'n Sewejarige meisie van Fisantekraal is glo deur ander leerders in die skooltoilet seksueel aangerand. Foto: FACEBOOK

1 min  |

November 20, 2025

Die Son

EPIC FINAL IN TOP-12 VERWAG

TWEE van die vooruitstrewendste gemeenskapsrugby klubs in die Wes-Kaap, Roses United en Saldanha, kom Saterdag teen mekaar te staan in wat beloof om een van die mees epic finals in die geskiedenis van die Boland Top-12 te wees.

2 min  |

November 20, 2025