The Perfect Holiday Gift Gift Now

DYLAN SE STORIE 'N SPROKIESVERHAAL

Die Son

|

December 04, 2025

DYLAN Maart het nóg 'n dramatiese hoofstuk by sy reeds kleurryke loopbaan gevoeg toe hy in sy debuutwedstryd vir die Stormers in die United Rugby Championship 'n drie gedruk het.

Maart het 'n reuse-rol gespeel in die Stormers se come-from-behind-sege van 27-21 oor Munster om hulle onoorwonne rekord tot ses wedstryde te rek. Dit is Munster se eerste nederlaag in vanjaar se veldtog.

Maart, wat vanjaar drie dae nadat hy die Currie Cup met die Griekwas gewen het by die Stormers aangesluit het, het in die 67ste minuut op skitterwyse gaan druk . Kort daarna het Ruhan Nell oorgegaan om die Kapenaars 'n historiese oorwinning te besorg.

MARK WARD

Môre jol die Stormers in 'n Champions Cup game in Frankryk teen Bayonne. Drie Springbokke - Ben-Jason Dixon (losvoorspeler), Zachary Porthen (stut) en Ntuthuko Mchunu (stut) - het intussen by die Stormers aangesluit. Die wedstryd skop 22:00 af.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size