Versuchen GOLD - Frei

DAM EIS 'N TIENJARIGE

Die Son

|

December 18, 2025

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

- BASIL DAVIDS

DAM EIS 'N TIENJARIGE

EDITH ARENDORF (10) FOTO VERSKAF

Die gemeenskap van White City op McGregor is geruk deur die skielike dood van 'n 10-jarige meisie.

Edith Arendorf het Maandagmiddag in 'n munisipale dam buite die dorp verdrink nadat sy en maatjies gaan swem het.

Haar gebroke mammie, Marissa Arendorf (36), kon skaars woorde uitkry, so hartseer is sy oor haar kind se skielike dood.

Inline Quotes:

"Sy was nooit 'n kind wat net loop nie. Ek gee haar elke oggend 'n R2 om vir haar ietsie lekkers vir die dag te koop, en sê sy moet by die huis wees wanneer ek uitval," het sy met 'n knop in die keel gesê.

Marissa was ten tyde van Edith se dood by die werk, waar sy by 'n pakstoor, kilometers uit die dorp, werksaam is. Sy het nog nie geweet dat haar kind nie meer met hulle is nie.

Inline Quotes:

"Toe ons vanaf die werk huis toe ry, het ek uit die lorrie geklim en daar het toe kinders na my toe gekom en gesê dat Edith in die dam hier bokant verdrink het," het sy met trane in die oë gesê.

Onmiddellik het sy na die dam gehol en toe sy daar kom, het sy gesien hoe mense op die wal saamdrom.

Daar was polisiemanne wat by 'n kombers, waarmee Edith se liggaam bedek was, gestaan het.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size