Zellie vermoed dat Shafiek dalk 'n human trafficker is
Die Son
|December 04, 2025
ALAAM, Zellie, baie dankie dat jy gekom het. Ek waardeer jou moeite.
-
zelle die onderwerp verander.
"Ek's lekker honger, sal ons be-stel?" vra sy.
"Natuurlik, ja, ek's self lekker uit die maag uit," laat val Shafiek.
Ná lunch gesels die twee alte lekker oor die goeie ou dae, met Shafiek se goue tande wat skitter.
"Ek sien jy is deesdae vol van die goud?" sê Antezelle.
"Wel, ek moés destyds vir my vals tande laat maak nadat jou ma my tande uitgeslaan het met daai knuckleduster van haar."
Zellie wil net lag, maar weerhou haar toe sy sien die man is nog sensitief daaroor.
"Ek hoop van harte jy is nie nog kwaad oor die verlede nie."
"Nee wat, dis alles in die past," sê hy met 'n aangeplakte glimlag.
"My ma het my maar net beskerm toe sy uitgevind het jy het nog twee ander girls, terwyl ons veronderstel was om 'n exclusive couple te wees."
"Sorry, Zellie, ek wou maar net my tjommies impress het daai tyd."
"Player!" spot Zellie hom en hulle lag oor die foolishness van die verlede. Dan raak Shafiek stil en ernstig.
"Zellie, ek wil hê jy moet vir my kom werk in Dubai - een van my hotelle se live entertainment manager wees."
Antezelle is uit die veld geslaan deur Shafiek se aanbod.
"Dankie vir jou aanbod, Shafiek, maar ek is 'n financial adviser by Standard Bank. Wat weet ek van live entertainment?" vra sy.
Diese Geschichte stammt aus der December 04, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

