Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper
Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Newspaper

Die Son

Die Son

LIZAAD VIND NUWE TUISTE BY BOLAND

LIZAAD Williams se besluit om sy krieketloopbaan in die Boland voort te sit, is grootliks gedryf deur familie-oorwegings eerder as kontraktuele aspirasies en sy besluit is eerder 'n persoonlike keuse om sy familie eerste te stel en terselfdertyd vir die lewe ná krieket voor te berei.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

ELLEN PAKKIES WIL DIE CAPE FLATS HELP

Só lyk die Stad Kaapstad se mayoral candidate list

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

Is Suid-Afrikaners werklik vry?

Á MEER as drie dekades van demokrasie in Suid-Afrika moet ons eerlik met mekaar wees ...

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

CUBS-TOERNOOI CELEBRATE SOMMER OOK MITCHELLS PLAIN WAT 50 WORD

DIE Mitchells Plain LFA wil dié jaar sy jaarlikse Cubs-toernooi gebruik om nie net sokker in dié gebied te bevorder nie, maar wil ook die ontstaan van Mitchells Plain 50 jaar gelede celebrate.

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

GLO VERKRAG IN PLEK VAN VEILIGHEID

'N WOLK van onheil hang tans oor die Bonnytoun Kinderen Jeugsorgsentrum in Kraaifontein nadat 'n 12-jarige laitie verlede maand na bewering deur drie ouer seuns by die sentrum verkrag is.

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

DIS NEWTONS TEEN NEWTONS

DIT is Newtons teen Newtons, oftewel Bombelas teen Villagers, Saterdag op Villa Park.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

KOLE TEEN KOUE LEI TOE TOT HUL DOOD

Dubbele tragedie tref Macassar-gesin toe ouma, kleindogter warm wou gaan slaap

3 min  |

April 23, 2026

Die Son

DUBBELE TRAGEDIE

Twee sterf toe hulle koue met bak kole wou klop

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

PACALTSDORP SLAAN KITAAR IN SWD

DIE krieketspan van Pacaltsdorp United het sy onlangse oorheersing in die Suidwestelike Distrikte bevestig deur vir die derde keer in vier seisoene die Premierliga-titel te verower.

1 min  |

April 23, 2026

Die Son

Hendricks verruil nou die Wes-Kaap vir Oos-Kaap

BEURAN Hendricks, die ervare naatbouler, het hom by die Oos-Kaapse Warriors aangesluit in een van verskeie speler-skuiwe in aanloop tot die nuwe seisoen.

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

JONG SFM JOL IN 50STE VIR STORMERS

SACHA Feinberg-Mnogomezulu staan op die drumpel van nóg 'n betekenisvolle mylpaal in sy jong loopbaan wanneer hy Saterdag sy 50ste game vir die Stormers speel.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

MA RAADOP, ADHD-KIND NOG BY HUIS

'N MA van Delft sit met die hande in die hare nadat haar seun twee jaar gelede uit die skool gehaal moes word.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

Jackets skiet drie mense dood en nou dreig hy Paulene

Hester se selfoon val glad uit haar hand toe sy Paulene histeries hoor gil.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

JOHNSON IS OP PAD BOONTOE

ELKE suksesverhaal het 'n beginpunt, en vir die jong rugbyskeidsregter Kristen Johnson was haar aanstelling as assistent-skeidsregter vir die Saldanha Super-8 in die Paasnaweek sonder twyfel 'n bepalende oomblik wat haar ambisies om op hoër vlak te presteer, verder aangevuur het.

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

EKSMAN LAG OOR MOORD

SHARON Kayster (40) van Happy Valley in Blackheath is Saterdag omgestamp, oor gery en toe in die straat - in die reën - gelos om te sterf.

3 min  |

April 23, 2026

Die Son

Kolwapi in die sop, word nou óók aangekla

DIE Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) hetbevestig dat 'n klag ingedien gaan word teen die deputy mayor van die Bitou-munisipaliteit in Plettenbergbaai, Nokuzola Kolwapi, wat glo in Desember 'n gun in die lug afgevuur het.

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

Drama vir 10 Kannas benoem

DIE Gebed van 'n Halfmens, Nicola Hanekom se jongste plekspesifieke drama, was 'n klaarmaak-kat op die 30ste KKNK in Oudtshoorn en is gevolglik vir 10 Kannas benoem.

1 min  |

April 23, 2026

Die Son

BROER, SUSTER STERF NET URE UIT MEKAAR

Familie en vriende is verslae oor 'n broer en suster se dood kort ná mekaar.

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

THE FANTASTICS VRA 'ONE MORE CHANCE'

THE Fantastics is 'n ou band met 'n nuwe flava!

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

Dinge raak nou omtrent tight in ABC Motsepe League

DIE druk aan weerskante van die Wes-Kaapse ABC Motsepe-liga se punteleer raak al hoe intenser, met druk wat aan albei kante van die punteleer toeneem.

1 min  |

April 23, 2026

Die Son

DIE STAD SẼ JA, OPPOSISIE SẼ AIKÔNA

OPPOSISIEPARTYE het die DA-beheerde Stad Kaapstad gekap ná die afgelope naweek se oorstromings op Kaapse paaie en in informele nedersettings.

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

INTER-LFA SPOG NOU MET GIRLS-AFDELING

Reën bederf egter weer eerste week se wedstryde

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

'ONS LEEF HIER SOOS DIERE'

Moerige inwoners wag glo jare vir service delivery

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

Boek maak met launch 'n verskil

NET drie weke nadat haar boek God's Purpose Prevails verskyn het, begin Lameez Jansen se storie reeds diep spore in mense se harte los.

1 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

RILEY NUWE KID NÁ OOGOPERASIE

Geboelie by skool oor skeel ogies is nou iets van die verlede

1 min  |

April 23, 2026

Die Son

'DOODGELUKKIG' ... IN BEGRAAFPLAAS

DIE Robertson-Noord-begraafplaas is besig om vol te raak.

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

CREATIVES WEET PRESIES WAT KLAP

Omskep lewensverhale in drama

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

SEUN IN FLEUR VAN LEWE DOOD

Lewendige draad skok glo negejarige van Dysselsdorp

2 min  |

April 23, 2026
Die Son

Die Son

DIE CURRIE CUP ... WIE RY, WIE BLY?

Cheetahs, Boland en Arende spook vir plekke

2 min  |

April 23, 2026

Die Son

Eks se groot voël proe heeltyd na nog meer

- daai was wat ek nog altyd oor myself gesê het.

3 min  |

April 23, 2026