Newspaper
Gemsbok
Bejaardes staan saam teen mishandeling
ZFM Older Persons Forum het Vrydag, 13 Junie 2025 hul Pretstap vir Bejaardes gehou, 'n eerste vir Upington. Dit sluit aan by die \"Gaan Turkoois vir Bejaardes\" veldtog, vanaf 15 Mei tot 15 Junie 2025, ter ondersteuning van die Wêreld Bewusmakingsdag van mishandeling van bejaarde persone.
2 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Bespreek u Tenders en Kennisgewings vroegtydig
Bespreek u Tenders en Kennisgewings vir plasing in die Gemsbok vroegtydig.
1 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Onwettige sigarette van byna R2 milj gekonfiskeer
'n Ondersoek-operasie deur die Upington-grenspolisie het gelei tot die beslaglegging van 'n voorraad onwettige sigarette ter waarde van byna R2 miljoen wat in 'n Rosedale-eiendom versteek is.
1 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Nuwe skoolskoene vir leerders
GEMSBOK-KAROS: In 'n beduidende poging om minderbevoorregte leerders te ondersteun en opvoedkundige gelykheid te bevorder, het Karoshoek Solar One die afgelope week die eerste tree in die gesamentlike objektief van die departement van onderwys en twee plaaslike munisipaliteite in die Noord-Kaap gegee.
2 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Primêre Skool Op die Voorpos vier 140 jaar!
Ter viering van Op die Voorpos se 140ste bestaansjaar, hou Pick 'n Pay 'n Voedselen Wynfees op 25 en 26 Julie 2025. Merk alreeds albei die datums op jou kalender af, want dit gaan voorwaar fees wees waar trots, tradisie en lekkerte bymekaarkom.
1 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Voormalige Kuruman-polisieman tronk toe vir die steel van omkoopgeld in kapingsaak
GEMSBOK-KURUMAN: 'n Voormalige polisiekonstabel, wat probeer het om munt te slaan uit 'n kapingsondersoek, sal die volgende ses jaar agter tralies deurbring - nadat hy deur die Kuruman-streekhof skuldig bevind is aan korrupsie.
1 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Eko-krygers by Namakwa Nasionale Park
GEMSBOK-SPRINGBOK: Tydens die Kids in Parks-program wat by die Namaqua Nasionale Park aangebied is, het 'n aantal leerders meer belangstelling in omgewingsopvoeding getoon en na deeglike oorweging en beraadslaging is twaalf (12) leerders van naburige skole geïdentifiseer om deel te vorm van die nuutgestigte Eko-krygers-program.
1 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Van Zylsrus beplan hul eerste Kunsfees in Oktober
GEMSBOK-VAN ZYLSRUS: Die idee om 'n kunsweek op Van Zylsrus, in die Noord-Kaap, die eerste in sy soort, moontlik van 7 - 9 Oktober 2025, tydens die skoolvakansie 'n werklikheid te maak, is Pieter Pienaar se idee.
3 min |
June 20, 2025
Gemsbok
Uitslae: Noord-Kaap Arabierperd Kampioenskappe 2025
Die Noord-Kaap Arabierperd Kampioenskappe is gedurende 29 - 31 Mei tydens die Upington Landbou Expo gehou.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
DKM steek stokkie voor dorpsverfraaiingsprojek
Talle Upingtonnners het hulle ontsteltenis uitgespreek, nadat die Dawid Kruiper Munisipaliteit 'n, \"sinnelose verbod\" op plaaslike welwillendheid om voetganger-eilande in Upington te verfraai, geplaas het.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Jeugdiges in Pella leer vaardighede aan
Agt jongmense van Pella neem tans deel aan 'n gespesialiseerde opleidingsprogram as masjienmonteerders (millwright), wat ontwerp is om hul werksvooruitsigte in plaaslike nywerhede te verbeter.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Upington Toyota op prys gestel in Kroasië
GEMSBOK-UPINGTON: Inwoners van regoor die provinsie en veral in die Benede-Oranjerivier distrik, se harte het verlede week met trots oorgeloop, nadat die bekende sake-paartjie van Upington Toyota, Riël en Elsabé Gresse, in Kroasië tydens die Toyota S.A. seremonie vereer is vir hulle harde werk en uitmuntende leierskap.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Netbalsterre skitter by NK uitspele vir SA Skole
Skole van oral oor het verlede naweek aan die twee dae lange Provinsiale Uitspele wat op Uppie Park aangebied is, deelgeneem.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Toegang tot gesondheidsorg só verbeter
Toegang tot kwaliteit gesondheidsorg is belangrik vir elke gemeenskap. Ter erkenning hiervan, het vyf plaaslike gesondheidsklinieke in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, infrastruktuurondersteuning ontvang om te help om gesondheidsorgdienste vir inwoners te verbeter.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
A celebration of youth power
Youth Day on 16 June honours the fearless students of 1976 who stood up for justice. Nearly 50 years on, today's youth face different struggles, particularly unemployment, but the same spirit of resilience remains.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Munisipale unie wen saak wat !Kheis-munisipaliteit dwing om salarisse te betaal
Die Hooggeregshof in Kimberly het die !Kheis-munisipaliteit verplig om agterstallige salarisse te betaal, na 'n regsgeding deur die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkers-unie.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Rekenaar opleiding bemagtig volwassenes
Vir baie volwassenes in die Nama Khoi Munisipale gebied het die digitale wêreld lankal buite bereik gevoel, veral vir dié wat nie met toegang tot tegnologie grootgeword het nie.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Parkie soos 'n nuwe sikspens ná AfriForum se opknappings
GEMSBOK-UPINGTON: Ná jare het 'n parkie in Middelpos, Upington, 'n nuwe baadjie danksy AfriForum se plaaslike tak wat daar ingevaar het.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
LUR verwelkom Noord-Kaap se Munisipale Oudit-uitkomste
GEMSBOK-UPINGTON: Die LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake (COGHSTA) in die Noord-Kaap, mnr. Bentley Vass, het in 'n persverklaring verlede week gesê hy neem kennis van en verwelkom die Munisipale oudit-uitkomste wat deur die ouditeur-generaal, mev. Tsakane Maluleke, vrygestel is, en die prestasie van die Noord-Kaapse munisipaliteite.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Nuwe begroting vir NK bekend -
GEMSOK-UPINGTON: Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, me. Venus Blennies-Magage, het die 2025/26 Begrotingswetsontwerp amptelik heropen, nadat die nasionale begroting se ongekende onttrekking provinsiale prosesse beïnvloed het.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Internasionale Museumdag by | Ai- | Ais/Richtersveld gevier
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die |Ai-|Ais/ Richtersveld Oorgrenspark het internasionale museumdag gevier deur saam met die Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (DAERL) en die Skilpadbewaring (Internasionale bewaringsorganisasie) by Johan Hein Laerskool te werk.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Departement tree in na 'skokkende toestande' by laerskool
GEMSBOK-POSTMASBURG: Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys het 'n volskaalse ingryping by die Agang Thuto Laerskool naby Postmasburg van stapel gestuur, na 'n onaangekondigde besoek wat diep kommerwekkende toestande by die skool blootgelê het.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Upington ATKV-takke kry sertifikate by jaarlikse Kultuurkuier
Afgevaardigdes van drie ATKV-takke van Upington het die jaarlikse ATKV Kultuurkuier bygewoon wat by Goudini Spa gehou is.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Nog arrestasies oor bedrog by psigiatriese hospitaal
Voormalige hoof van die Departement van Paaie, Vervoer en Openbare Werke, mnr. Motlalepule Elia Selemela, me. Ruth Palm en voormalige direkteure van Babereki Consulting, me. Lorencia Crause, mnr. Louis Adriaab Van Niekerk, mnr. Edward Charles Petzer en mnr. Moyahi Winston Modisa, het kortliks voor die Kimberley-landdroshof verskyn vir oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, bedrog, korrupsie en geldwassery.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Kalahari-kinders leer ken grasse
'n Kompetisie is onlangs gereël om die grasse van die Kalahari van naderby te bekyk wat vanjaar so volop en uitbundig voorgekom het.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Pasiënte slaap op die vloer by Kuruman-hospitaal
\"PSA het verlede week 'n beroep op die bestuur van Kuruman-hospitaal, die bestuur van die John Taolo Gaetsewe-gesondheidsdistrik en die departementshoof (HOD) gedoen om onmiddellik in te gryp, nadat video's op sosiale media gewys het hoe pasiënte op die vloer in gange slaap, asook oorvol vullisdromme en verstopte wasbakke.
1 min |
June 06, 2025
Gemsbok
Upington Landbou Expo - 29 - 31 Mei: Sangers by skou
'n Verskeidenheid van vermaak is gereël vir vanjaar se Expo wat vanaf 29 - 31 Mei gehou word.
1 min |
May 30, 2025
Gemsbok
Kunsuitstalling by Kanoniki vir twee maande
Vir die volgende twee maande kan alle kunsliefhebbers gaan kyk na Carina Schneider en vriende se kunsuitstalling by die Kanoniki Padstal op Kanoneiland.
1 min |
May 30, 2025
Gemsbok
Frank Biggs vier Afrikadag 2025 in styl
GEMSBOK-LOUISVALE: Langs die oewer van die Oranjerivier net buite Upington het leerders en opvoeders in hul tradisionele klere na die skool gekom om betekenis te gee aan Afrikadag.
1 min |
May 30, 2025
Gemsbok
Diere by die Upington Landbou Expo
GEMSBOK-UPINGTON: Die Upington Landbou Expo, wat van 29 tot 31 Mei, aangebied word, gaan beslis die jaar sy naam gestand doen.
1 min |
