Newspaper
Gemsbok
Stiefpa gevonnis tot agt jaar vir poging tot verkraging
'n 39-jarige man van Prieska is op Sondag 28 April 2024 tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis vir die poging tot verkragting van sy stiefdogter.
1 min |
February 06, 2026
Gemsbok
Kenner kom praat oor uitheemse plant indringing
Kaktus, Satansbos & Prosopis
1 min |
January 30, 2026
Gemsbok
Landelike besighede in die Noord-Kaap behaal groot voorsprong met RI.5 miljoen befondsing
'n Kragtige vennootskap tussen Anglo American se Zimele-program en Sigma het R1.5 miljoen in 45 landelike entrepreneurs in die Noord-Kaap ingespuit, wat hulle die brandstof gee wat hulle nodig het om hul besighede te begin of te laat groei.
1 min |
January 30, 2026
Gemsbok
Twee met beskermde plante betrap
Twee verdagtes het Maandag 26 Januarie 2026 in die Springbok-landdroshof verskyn, na hul inhegtenisneming op Sondag 25 Januarie 2026 vir beweerde oortreding van die Wet op Natuurbewaring 9 van 2009, Artikels 50 en 5.
1 min |
January 30, 2026
Gemsbok
Namakwa-burgemeester eis volskaalse ondersoek na skoolbusongeluk
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Namakwa uitvoerende burgemeester het 'n volskaalse ondersoek na die ongeluk wat verlede Maandag op die pad tussen Soebatsfontein en Komaggas plaasgevind het, versoek.
1 min |
January 30, 2026
Gemsbok
Help só vir JP
En dit is presies wat verskeie mense in Upington doen nadat die 16-jarige JP Jansen van Rensburg se lewe verlede jaar onherroeplik verander het na 'n grusame motorongeluk.
2 min |
January 30, 2026
Gemsbok
Laerskool Upington - die begin van 'n nuwe era
Die LUR van onderwys in die Noord-Kaap, Abraham Vosloo, het Vrydag die samesmelting van twee van Upington se oudste laerskole, die Primêre Skool Op Die Voorpos en die Voorbereidingskool Fanie Malan, in Upington behartig.
1 min |
January 23, 2026
Gemsbok
Operasies lei tot 973 arrestasies
Soos die feestyd op 'n einde kom, bly verskerpte polisie-operasies regoor die Noord-Kaap in plek om voortgesette veiligheid en stabiliteit te verseker deur die uitvoering van Operasie Shanela 2 en Veiliger Feestyd-operasies.
1 min |
January 16, 2026
Gemsbok
Red Ox eienaar onderteken memorandum na beweerde aanranding
Die oorhandiging het voor die Red Ox Restaurant op Upington plaasgevind en is bygewoon deur onder andere werknemers van Oranjerus, 'n groep ontevrede inwoners van die dorp, lede van die ANC Jeugliga en die speaker en burgemeester van ZFM Distriksmunisipaliteit.
1 min |
January 16, 2026
Gemsbok
Watertenkwaens kos sukkelende munisipaliteite R2.3 miljard
Die Ouditeur-Generaal se verslag het opgemerk dat 30 waterdiensowerhede, waarvan nege in die Noord-Kaap is, geen wateronderhoudsplanne gehad het nie en geen bewyse is verskaf om die bestaan van planne by vier waterdiensowerhede te bevestig nie.
3 min |
December 19, 2025
Gemsbok
RIOO miljoen om Dept Gesondheid se mislukkings reg te stel
GEMSBOK-UPINGTON: Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Sake en Toerisme, Venus Blennies-Magage, het gesê dat R100 miljoen aan die provinsiale Departement van Gesondheid toegeken sal word om te reageer op die aanbevelings van die Gesondheidsombud se verdoemende verslag oor die dood en
1 min |
December 19, 2025
Gemsbok
Russe en NK nou “BVV’s”
Adjunk-Eerste Minister van Ekonomiese Sake, mnr. Oleg Alexandrivich Ermolaev en die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, onderteken historiese vennootskapsooreenkoms tussen die Republiek van Karelië (Russiese Federasie) en die Noord-Kaap.
1 min |
September 12, 2025
Gemsbok
NK se Jongboer van die Jaar
Stephan Becker, 'n boer van die Upington-omgewing, is verlede week tydens die Agri Noord-Kaapkongres as die 2025 Noord-Kaap Jongboer van die Jaar aangewys.
1 min |
August 29, 2025
Gemsbok
Venter-moord: Verdagtes weer in hof
GEMSBOK-KURUMAN: Die vier verdagtes wat die afgelope week weer in verband met die moord op Hendrik Venter (81), 'n gerespekteerde veeboer van Kuruman, aangekeer is, het Maandag (4 Augustus) in die Landdroshof in Kuruman verskyn.
2 min |
August 08,2025
Gemsbok
Plaastoe Pretloop steun voedingskema vir kinders in nood
Die inwoners van Upington en omliggende gemeenskappe word genooi om deel te neem aan 'n betekenisvolle geleentheid wat liggaam en siel voed.
1 min |
July 18, 2025
Gemsbok
Voedsel- en Wynfees om die draai
GEMSBOK-UPINGTON: Die Pick 'n Pay Voedselen Wynfees wat gehou word om Op die Voorpos se 140 ste bestaanjaar te vier, is om die draai.
1 min |
July 18, 2025
Gemsbok
NK Woestyn-koningin tuur oor Tankwa Karoo
GEMSBOK-UPINGTON: \"Die Koningin van die Woestyn\" is ontwerp deur Gift, 'n bekende ontwerper van Paballelo Upington. Hierdie pragtige stuk is 'n huldeblyk aan die kulturele erfenis en skoonheid van die Noord-Kaap.
2 min |
July 18, 2025
Gemsbok
AfriForum kritiseer pogings om straatnaamsverandering in Upington deur te druk
Pogings om die naamsverandering van een van Upington se hoofstrate deur te druk, is volgens AfriForum onbillik aangesien die voorgenome verandering nie aan 'n behoorlike openbare deelnameproses onderwerp is nie.
1 min |
July 18, 2025
Gemsbok
Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?
Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.
2 min |
July 18, 2025
Gemsbok
Kalahari kwashale en sketse
Een van die Kalahari-omgewing se kunstenaars, Pieter Pienaar, het nou sy tweede koffietafelboek, Kalahari Kwashale en Sketse, die lig te laat sien.
3 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Kuruman-aanklaer vra dat saak van vermoorde boer moet hervat
Skokgolwe is onlangs vir 'n tweede maal deur die Kurumanen uitgebreide boerderygemeenskap gestuur, na die wrede moord op 'n boer van die omgewing gelei het tot, wat beskryf word as 'n gebrek aan geregtigheid vir die familie van Hendrik Venter (81), nadat die saak van dié vermoorde boer van die hofrol geskrap is.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Supreme Miss Upington Northern Cape 2025 aangewys
Tydens die onlangs Miss Upington Northern Cape 2025 kompetisie wat aangebied is, het meisies in verskillende kategorieë deelgeneem.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Bekende tannie op amper 101 jr oorlede
\"Ant Bonnie was in ons generasie en gemeenskap 'n ikoon van liefde, medemenslikheid en deursettingsvermoë\", sê Rudolph \"Bokkie\" Saal in 'n whatsApp-boodskap aan die Pretorius-familie wat hul ma in die vroeë oggendure (03h20) van Saterdag 5 Julie aan die dood afgestaan het.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Swaaie en klimrame in Upington- parke met helder kleure oorgeverf
Die apparatus in Upington se parke kan nou vir al die goeie redes nie misgekyk word nie.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Vrugtevolle Gemeenskapsvergadering na geweldsvoorval in Grootdrink
Sy het bevestig dat lede van die Openbare Orde Polisiëringsdienste (POPS) van die SAPD Maandagoggend opgetree het tydens 'n onwettige betoging waarin buitebande aan die brand gesteek was en publieke eiendom beskadig is.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Givers of Hope expands to Soverby
Givers of Hope Foundation had recently spread their wings deeper into the Northern Cape province.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
DKM het hul hande vol met vandale
Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit het omtrent sy hande vol met vandale wat publieke geboue, fassiliteite en eiendom wat aan die munsipaliteit behoort, teiken en verwoes.
2 min |
July 11, 2025
Gemsbok
Jeug- groepe deel sop uit
In 'n poging om die honger en snerpende koue vir talle minderbevoorregtes in en om Upington te verlig, het twee jeuggroepe saamgespan om sop uit te deel.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
APD Rolstoel Rugbytoernooi was reuse sukses
Vanaf die oggend 08:00 het die spanne dit uitgespook teen mekaar.
1 min |
July 11, 2025
Gemsbok
ENSON - Elke vakman se droom
In 2020, te midde van inperkings, gesigmaskers en 'n onsekere ekonomiese klimaat waar talle besigheidseienaars voor die keuse gestaan het om hul deure vir goed te sluit, het J.D. Goosen 'n dapper besluit geneem - om sy eie onderneming te begin.
2 min |