Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Gemsbok

NK se Jongboer van die Jaar

Stephan Becker, 'n boer van die Upington-omgewing, is verlede week tydens die Agri Noord-Kaapkongres as die 2025 Noord-Kaap Jongboer van die Jaar aangewys.

1 min  |

August 29, 2025

Gemsbok

Venter-moord: Verdagtes weer in hof

GEMSBOK-KURUMAN: Die vier verdagtes wat die afgelope week weer in verband met die moord op Hendrik Venter (81), 'n gerespekteerde veeboer van Kuruman, aangekeer is, het Maandag (4 Augustus) in die Landdroshof in Kuruman verskyn.

2 min  |

August 08,2025

Gemsbok

Plaastoe Pretloop steun voedingskema vir kinders in nood

Die inwoners van Upington en omliggende gemeenskappe word genooi om deel te neem aan 'n betekenisvolle geleentheid wat liggaam en siel voed.

1 min  |

July 18, 2025

Gemsbok

Voedsel- en Wynfees om die draai

GEMSBOK-UPINGTON: Die Pick 'n Pay Voedselen Wynfees wat gehou word om Op die Voorpos se 140 ste bestaanjaar te vier, is om die draai.

1 min  |

July 18, 2025

Gemsbok

NK Woestyn-koningin tuur oor Tankwa Karoo

GEMSBOK-UPINGTON: \"Die Koningin van die Woestyn\" is ontwerp deur Gift, 'n bekende ontwerper van Paballelo Upington. Hierdie pragtige stuk is 'n huldeblyk aan die kulturele erfenis en skoonheid van die Noord-Kaap.

2 min  |

July 18, 2025

Gemsbok

AfriForum kritiseer pogings om straatnaamsverandering in Upington deur te druk

Pogings om die naamsverandering van een van Upington se hoofstrate deur te druk, is volgens AfriForum onbillik aangesien die voorgenome verandering nie aan 'n behoorlike openbare deelnameproses onderwerp is nie.

1 min  |

July 18, 2025

Gemsbok

Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?

Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.

2 min  |

July 18, 2025

Gemsbok

Kalahari kwashale en sketse

Een van die Kalahari-omgewing se kunstenaars, Pieter Pienaar, het nou sy tweede koffietafelboek, Kalahari Kwashale en Sketse, die lig te laat sien.

3 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Kuruman-aanklaer vra dat saak van vermoorde boer moet hervat

Skokgolwe is onlangs vir 'n tweede maal deur die Kurumanen uitgebreide boerderygemeenskap gestuur, na die wrede moord op 'n boer van die omgewing gelei het tot, wat beskryf word as 'n gebrek aan geregtigheid vir die familie van Hendrik Venter (81), nadat die saak van dié vermoorde boer van die hofrol geskrap is.

2 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Supreme Miss Upington Northern Cape 2025 aangewys

Tydens die onlangs Miss Upington Northern Cape 2025 kompetisie wat aangebied is, het meisies in verskillende kategorieë deelgeneem.

1 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Bekende tannie op amper 101 jr oorlede

\"Ant Bonnie was in ons generasie en gemeenskap 'n ikoon van liefde, medemenslikheid en deursettingsvermoë\", sê Rudolph \"Bokkie\" Saal in 'n whatsApp-boodskap aan die Pretorius-familie wat hul ma in die vroeë oggendure (03h20) van Saterdag 5 Julie aan die dood afgestaan het.

2 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Swaaie en klimrame in Upington- parke met helder kleure oorgeverf

Die apparatus in Upington se parke kan nou vir al die goeie redes nie misgekyk word nie.

1 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Vrugtevolle Gemeenskapsvergadering na geweldsvoorval in Grootdrink

Sy het bevestig dat lede van die Openbare Orde Polisiëringsdienste (POPS) van die SAPD Maandagoggend opgetree het tydens 'n onwettige betoging waarin buitebande aan die brand gesteek was en publieke eiendom beskadig is.

2 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Givers of Hope expands to Soverby

Givers of Hope Foundation had recently spread their wings deeper into the Northern Cape province.

1 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

DKM het hul hande vol met vandale

Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit het omtrent sy hande vol met vandale wat publieke geboue, fassiliteite en eiendom wat aan die munsipaliteit behoort, teiken en verwoes.

2 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Jeug- groepe deel sop uit

In 'n poging om die honger en snerpende koue vir talle minderbevoorregtes in en om Upington te verlig, het twee jeuggroepe saamgespan om sop uit te deel.

1 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

APD Rolstoel Rugbytoernooi was reuse sukses

Vanaf die oggend 08:00 het die spanne dit uitgespook teen mekaar.

1 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

ENSON - Elke vakman se droom

In 2020, te midde van inperkings, gesigmaskers en 'n onsekere ekonomiese klimaat waar talle besigheidseienaars voor die keuse gestaan het om hul deure vir goed te sluit, het J.D. Goosen 'n dapper besluit geneem - om sy eie onderneming te begin.

2 min  |

July 11, 2025

Gemsbok

Man met RIO milj se gouestaaf betrap

Itumeleng Dinku (52) het kortliks voor die Postmasburg-landdroshof verskyn op aanklagte van besit van vermoedelik onwettige gesmelte goudstaaf.

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Weermaglede skenk skoolskoene aan leerders van Frank Biggs

Die Gesamentlike Tegniese Hoofkwartier - Bambatha Geweereenheid van die SANW, het die skool besoek en die leerders gemotiveer onder die tema, \"Hoop vir ons toekomstige leiers\".

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Vistra Cleaning Services - hulle werk hard, sodat jy nie hoef nie

Na skaars ses maande sedert Vistra Cleaning Services met hulle dienste in Upington begin hetis hulle reeds een van die mees gewilde skoonmaakdienste onder maatskappye, eiendomsagente en selfs privaat huiseienaars!

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Drie gearresteer in verband met skietvoorval in Kuruman

KURUMAN: 'n Suksesvolle samewerkingspoging tussen die Noord-Kaap en Noordwes-polisie het gelei tot die arrestasie van drie verdagtes in verband met 'n moord wat op 1 Junie 2025 in Kuruman plaasgevind het.

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Skoolhoof tree af na 41 jaar

GEMSBOK-LOUISVALEWEG: Mnr. Josef Isaks, skoolhoof van die Intermediêre Skool Louisvale, het nou na net meer as 41 jaar in die onderwys, die tuig neergelê.

2 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

ONWETTIGE SIGARETTE BLY KOPSEER

Byna R2,8 milj se onwettige sigarette gekry

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

AGS Lofoord lidmate leer meer oor kruie

GEMSBOK-UPINGTON: Sowat 50 lidmate van die AGS Lofoord-gemeente, het onlangs 'n baie interessante kruie werkswinkel bygewoon, wat deur Barbara Lynn aangebied is.

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Polisie konfiskeer koperkabel ter waarde van meer as R250 000

As deel van 'n interprovinsiale grensoorskrydende operasie het polisie in die Noord-Kaap vermoedelik gesteelde koperkabels ter waarde van ongeveer R250 000, van 'n plaas naby Kuruman, gekonfiskeer.

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Voormalige munisipale bestuurder in hof oor pensioen betalings

Vrydag se bitter koue, was vir die voormalige munisipale bestuurder van die Kheis Plaaslike Munisipaliteit, mnr. Joseph Floyd Leeuw (58), nog kouer - nadat die Valke se ondersoekspan vir ernstige kommersiële misdaad, hom in yskoue boeie op 'n J50 lasbrief gearresteer het.

1 min  |

July 04, 2025

Gemsbok

Upington polisie trek dwelmhandelaars vas

Polisie-operasies hier het verlede week goeie resultate in die ZFM-distrik opgelewer. 'n Misdaadintelligensie-gedrewe operasie deur die Upington Grenspolisie, bygestaan deur die K9-eenheid, het gelei tot die inhegtenisneming van vier verdagtes vir dwelmhandel.

1 min  |

June 27, 2025

Gemsbok

APD Rolstoel Rugbytoernooi - 28 Junie 2025

GEMSBOK-UPINGTON: Die APD Benede Oranje hou Saterdag, 28 Junie, hul jaarlikse Rolstoel Rugbytoernooi by die Kalahari Mall.

1 min  |

June 27, 2025

Gemsbok

Vyftien gearresteer vir onwettige mynbou

Vyftien manlike verdagtes, tussen 22 en 50 jaar oud, is regoor die Noord-Kaap gearresteer vir oortredings van die Immigrasiewet, onwettige mynbouaktiwiteite en die besit van vermoedelike ongepoleerde diamante.

1 min  |

June 27, 2025