Try GOLD - Free
DKM steek stokkie voor dorpsverfraaiingsprojek
Gemsbok
|July 11, 2025
Talle Upingtonnners het hulle ontsteltenis uitgespreek, nadat die Dawid Kruiper Munisipaliteit 'n, "sinnelose verbod" op plaaslike welwillendheid om voetganger-eilande in Upington te verfraai, geplaas het.
-
Dit volg nadat 'n senior munisipale amptenaar 'n groep inwoners gekonfronteer het, wat besig was om 'n verwaarloosde voetganger-eiland in Nelson Mandelalaan, agter Oranje Noord Laerskool, te transformeer, beveel het om op te hou.
Hy het na wat beweer word, daarop aangedring dat hulle die munisipaliteit sleg laat lyk.
Die verfraaiings inisiatief het ongeveer drie jaar gelede begin toe plaaslike sakeluit en inwoners begin het om die strate en sypaadjies in Upington skoon te maak en te verfraai.
Hulle het hulself destyds die #TrotsUpington beweging genoem.
This story is from the July 11, 2025 edition of Gemsbok.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Gemsbok
Gemsbok
Duo met RI34 250 se dwelms betrap
Twee mans, onderskeidelik 37 en 39 jaar oud, is naby Askham in die ZFM-distrik in hegtenis geneem, nadat hulle na bewering in besit van dagga- en mandrax-tablette met 'n geraamde gekombineerde waarde van R134 250-00 gevind is.
1 min
June 12, 2026
Gemsbok
Stroper by natuurreservaat vasgetrek
Veldwagters by 'n plaaslike natuurreservaat het op 6 Junie 2026 omstreeks 16:30 die Nieuwoudtville SAPD gekontak om 'n verdagte persoon in die park aan te meld.
1 min
June 12, 2026
Gemsbok
Departement eis optrede oor Kai !Garib Munisipaliteit se verswakkende water- en sanitasiedienste
Die adjunkminister van water en sanitasie, Sello Seitlholo, het die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit veroordeel - omdat hulle nie remediërende maatreëls geïmplementeerdhet, wat daarop gemik is om volgehoue tekortkominge in hul water- en sanitasiedienste aan te spreek nie.
2 mins
June 12, 2026
Gemsbok
New Early Childhood Development Centre brings hope to children in rural Northern Cape community
In the rural settlement of Maruping Village, approximately 15km from Kuruman near Kathu, a brand-new Early Childhood Development (ECD) building is opening its doors to some of South Africa's most vulnerable children - offering not only safe classrooms and upskilled teachers, but also dignity, opportunity and hope for the future.
2 mins
June 12, 2026
Gemsbok
Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Vioolsdrift-boer se dubbele moordverhoor begin
Die verhoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het begin in die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as die Namakwaland-kringhof in Springbok sitting hou.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Oom Trompie Burger oorlede
'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.
2 mins
May 27, 2026
Gemsbok
AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington
AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.
1 mins
May 27, 2026
Gemsbok
Drie wat hond slag vasgetrek
Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.
1 min
May 27, 2026
Gemsbok
Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld
Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.
2 mins
May 22, 2026
Listen
Translate
Change font size

