Newspaper
Suid-Kaap Forum
Signor Vino - 'n gunsteling in Riversdal
Ons is dankbaar dat die gemeenskap van Hessequa ons genomineer het in verskeie kategorieë vir die Best of Hessequa 2025-toekennings! Hierdie benoemings is vir ons 'n besondere eer, en 'n teken dat ons passie en harde werk weerklank vind in die harte van ons kliënte.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Brenda Neate presteer in Japan
Tydens 'n onlangse besoek aan Okinawa in Japan het Brenda Neate van Stilbaai aan 'n internasionale karatekampioenskap deelgeneem en 'n derde plek in die grootmeesterafdeling vir vroue verower.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hoe om munisipale klagtes aan te meld
RIVERSDAL - Suid-Kaap Forum het verskeie navrae gekry in die vorm van briewe van lesers oor verskeie onderwerpe en berigte, oor die munisipaliteit se besluite, wat onlangs geplaas is.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rolbalklub vier 60 jaar
STILBAAI - Stilbaai-rolbalklub is vanjaar 60 jaar oud en daarom het hulle 'n feesweek gereël om dit te vier.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Grant funds fire equipment
RIVERSDAL - The Southern Cape Fire Protection Association (SCFPA) has secured grant funding from the Provincial Disaster Management Centre (PDMC) to strengthen firefighting operations and improve fire management across the region.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Die Ou Tronk 'n Riversdal-juweel
\"Ek is ongelooflik trots en dankbaar dat Die Ou Tronk in Riversdal benoem is vir die Best of Hessequa 2025 - 'n viering van die mense en plekke wat ons streek besonders maak,\" sê die eienaar van Die Ou Tronk, Louise Malherbe.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Enya's spog met nuwe baadjie en spyskaart
Magda Jackson, die oorspronklike eienaar van Enya's, het saam met Lourens Naude 'n nuwe hoofstuk begin met 'n vars visie, 'n opgeknapte spyskaart, verbeterde koffie en 'n splinternuwe kinderspeelarea.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
SAPD wenke vir jagters
STILBAAI - Adjudant-offisier Ciska Badenhorst van Albertiniapolisie sê dat jagters wat buite die landsgrense of oor provinsiale grense gaan jag moet seker maak dat hulle streng volgens die wet optree.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Garden Route Game Lodge
An unforgettable safari experience
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nuwe toegangshek vir leerders by Molenrivier Primêr
RIVERSDAL - 'n Veiligheidskwessie by die landelike Molenrivier Primêr is opgelos danksy doeltreffende samewerking tussen die gemeenskap, skool en Riversdal se Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF).
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bewaringstrust roei rooipitjie uit
Die Stilbaai Bewaringstrust is stelselmatig besig om indringerplante soos rooipitjie en manatokbome aan die oosoewer van die Goukourivier uit te kap.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Proeviand in Heidelberg
Meer as net kos by dié restaurant!
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Blomme, goud en glorie
Die feit dat Leon kleurblind is het hom nog nooit gepla nie. Hy werk dikwels net met die vorm, tekstuur en beweging van plante om sy skeppings gestalte te gee.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Nog 10 studente voltooi kursus suksesvol
In vennootskap met die Oasis Training Centre in Riversdal het 10 nuwe studente onlangs hulle kursus as gesondheidsversorgers voltooi.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
SKP Boukontrakteurs
Bou met hart en erkenning in Hessequa
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi speel gelykop by Die Gaaitjie in Blanco
Die verwagte bulstryd tussen die besoekende medekampioene, Heidelberg-rugbyklub en Blanco United-rugbyklub, het na 80 minute se klipharde spel met 24 elk gelykop geëindig.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Brugmark boosts tourism and local trade
The Stilbaai Brugmark, with its inviting slogan “LEKKER FAMILIE KUIER,\" is a key driver of tourism in the Hessequa region.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seagulls val vas
Barbarians-rugbyklub van Mosselbaai is Saterdag 14 Junie met 'n voltal huis toe nadat al drie hul spanne teen Seagulls van Melkhoutfontein gewen het.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Welcome to
At Bite Me Diner 'n Grill in Gouritsmond, you are guaranteed of great food, homemade style.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Oakdale - waar landbou en karakter saam groei
Oakdale is 'n leefwyse - meer as 'n skool! Die voortbou op tradisies, 'n waardestelsel van verantwoordelikheid, respek, dissipline en ambassadeurskap, vorm die karakter van die skool.
2 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pizza World Stilbaai Met liefde gemaak vir ons mense
Pizza World Stilbaai, die pienk en blou \"oppi hoek shoppie\" met hart, is al vir amper sewe jaar Heila Visser-De Witt se rede vir opstaan in die oggend.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dave's Kitchen
Not your average menu
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai VLV verdryf koue met sop en brood
Die Vroue-landbou-vereniging van Stilbaai het Dinsdagmiddag, 10 Junie, hulle maandelikse byeenkoms in Die Waenhuis by Jagersbosch gehou en die vroue van die openbare sake portefeulje het uit hulle pad gegaan om 'n heerlike middag aan te bied.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Jeuggroep van Riversdal verras Becca's-sopkombuis
KWANOKUTHULA - In die gees van Jeugdag, Maandag 16 Junie, het Lede in Christus Jeug van Riversdal hul harte en hande oopgemaak deur potte warm sop aan Becca's-sopkombuis te skenk.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
St. Barnabas vier Patroonfees met geloof
Die St. Barnabas Anglikaanse Kerk het van 11 tot 16 Junie hul Patroonfees met 'n reeks feestelike verrigtinge gevier. Daar is klem gelê op geloof, jeugbetrokkenheid en gemeenskapseenheid.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skopboks is in haar bloed
STILBAAI - Die 28-jarige Amy Hanekom van Stilbaai het onlangs aan die nasionale skopbokskampioenskappe in Newcastle deelgeneem en 'n gesamentlike derde plek in die senior vrouekategorie verower.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voetganger sterf op N2 buite Riversdal
'n Voetganger is Saterdagoggend, 14 Junie, dood toe hy oor die N2 net buite Riversdal gestap en deur 'n aankomende voertuig getref is. Nooddienspersoneel het hom op die toneel dood verklaar.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Blokkies bou hokkietoekoms
'n Mylpaal is bereik met die aanlê van die eerste astrohokkieveld in die Hessequa-distrik wat by Hoërskool Langenhoven in aanbou is. Hierdie projek, met 'n waarde van ongeveer R7 miljoen, beloof om 'n blywende nalatenskap vir sportontwikkeling in die streek te wees.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riddles lewer begroting vir volhoubare groei
Die Hessequa-munisipaliteit het op 28 Mei sy konsepbegroting vir die 2025/2026 finansiële jaar aangekondig. Die fokus is op volhoubare groei, infrastruktuurontwikkeling en maatskaplike ondersteuning, te midde van nasionale en internasionale ekonomiese onsekerheid.
1 min |
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voorwaarts maak skoonskip
RIVERSDAL - Voorwaarts Primêr en Hoërskool Heidelberg se rugbyen netbalspanne het verlede Donderdag, 5 Junie, by Riverville-stadion kragte gemeet.
1 min |
