Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Newspaper

Swartland Gazette

Wyle Cornal was al lank hartlyer

Die ontslape oud-Springbok-vleuel Cornal Hendricks het so te sê 'n volmaakte rugbyloopbaan gehad.

2 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Bestel nou al jou plakkers

\"Beyond the label\" is nie net vanjaar se tema van die Loslitdag-inisiatief nie, maar eerder wat hulle beskryf as 'n revolusie deur erkenning te gee aan iemand met 'n gestremdheid wat nie gedefinieer word deur wat hulle nie kan doen nie, maar gevier word vir alles wat hulle wél kan doen. Daarom nooi Jo-Dolphin Swartland, 'n plaaslike organisasie vir mense met gestremdhede, almal uit om by die inisiatief betrokke te raak sodat die plaaslike dagsorg vir kinders en volwassenes met gestremdhede regstreeks voordeel uit die jaarlikse Loslitdag-inisiatief kan trek.

1 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Good Life Show returns

Bigger, better and more wellness-focused, the Good Life Show returns.

1 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Schools to offer from 30 May

The on-time admissions window for Grade R, 1 or 8 in 2026 closed on 15 April 2025.

1 min  |

May 27, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Gedenkmunt vir 100

Afrikaans vier 100 jaar as amptelike taal met 'n gedenkmunt wat geskiedenis leef en vier.

2 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Mamre werk hard en klop Samoa

Mamre en Moorreesburg (Samoa) het mekaar die afgelope Saterdag (24 Mei) die eerste keer in agt jaar weer in 'n Boland-grootuitdaagbekerwedstryd van die Swartlandstreek ontmoet. Die kragmeting het voor 'n volgepakte skare in Mamre afgeskop, met Mamre gretig om terug te bons ná hul noue nederlaag teen Saron.

1 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Padgebruikers, wees waaksaam!

Die agste VN-wêreld-padveiligheids-week, wat van 12 tot 18 Mei gehou is, het 'n hernude fokus op die veiligheid van voetgangers en fietsryers geplaas.

1 min  |

May 27, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

'Vlam in die Sneeu' op toer

Die produksie van Ingrid: 'n Vlam in die Sneeu toer nou ná 'n uitverkoopte en skitterende buiging by Die Centurion-teater na die Kaap met 'n beperkte aantal vertonings van 29 Mei tot 1 Junie.

1 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

Reading for comprehension

A ground-breaking book addressing South Africa's severe reading-comprehension challenges has been released by Emeritus Professor Michael le Cordeur, a well-known Wellington academic, recently retired from Stellenbosch University.

1 min  |

May 27, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Send your nature pics in

Got a camera or smartphone? Love South Africa's awesome landscapes? Here's your chance to shine! WWF South Africa has just kicked off a super cool photo competition called \"Our country, through your lens\" that's all about showing off the incredible natural beauty around us.

2 min  |

May 27, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Horse riding sports for everyone

A passion for horses and community spirit has given rise to the newly established Darling Equestrian Club, a non-profit initiative committed to making equestrian sports accessible to everyone in the Darling and the West Coast region regardless of background or experience.

2 min  |

May 27, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Het jy dalk dié ring opgetel?

Hierdie ring het op Vrydag 9 Mei 2025 in Malmesbury verlore geraak.

1 min  |

May 27, 2025

Swartland Gazette

CJ Langenhoven se rol in Afrikaans onthou

Die Malmesbury-biblioteek het die afgelope Donderdagaand (15 Mei) hulde gebring aan die rol wat CJ Langenhoven vervul het om Afrikaans in 1925 regtens as een van die amptelike Suid-Afrikaanse-landstale te vestig.

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Ongelukkigheid oor taxikrisis

Sekere rolspelers het midde die voortslepende taxi-krisis in Malmesbury en omliggende dorpe 'n ooreenkoms in oplossings tot voordeel van alle betrokke partye bereik.

3 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Agri's Got Talent terug vir nog

Agri's Got Talent (AGT) is terug vir die 12de seisoen - en inskrywings is nou amptelik oop!

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Driving licence printing machine operational again

The National Department of Transport (DoT) confirmed on Friday (9 May) that the country's only driving license card printing machine has been fixed and operations have resumed.

1 min  |

May 20, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Kreatiewe herwinning wen harte by B'Landbouskool

Volhoubaarheid word in die hartjie van die Boland op 'n vars en verbeeldingryke manier lewend gemaak. Hesmari van Deventer (42), 'n ma van Montagu, het weggooiSixty60- en Checkers-sakke in slegs vier dae in 'n verbluffende, pryswenneruitrusting omgeskep - en selfs 'n bypassende blomruiker.

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

'Polisie werk g'n só nie'

Verskeie inwoners in die omgewing van Malmesbury is onlangs deur mense wat hulle as lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens voordoen, gekontak oor dwelmen mensehandel of bedrogverwante sake.

1 min  |

May 20, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

MTK slaggereed vir tennisseisoen

Met die tennisseisoen wat op 31 Mei afslaan, het die Malmesbury-tennisklub (MTK) sy spelers se gereedheid deur aktiewe deelname aan verskeie toernooie verskerp.

1 min  |

May 20, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Slaan eerste prys los

Pieter-Jans Dürr van Malmesbury het pas 'n eerste prys in die Suidoosterfees se talentkompetisie losgesing. Hiermee het hy 'n handige geldprys ontvang, plus 'n moontlike rol as agtergrondkarakter in 'n Suidooster-episode.

2 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Swartland by Toerisme-indaba

Die Weskus-distriksmunisipaliteit, in samewerking met Weskus Toerisme, het hul deelname aan die jaarlikse Africa Travel Indaba 2025, Afrika se voorste reisen toerismehandelskou, wat by die internasionale konferensiesentrum in Durban aangebied is, op 'n suksesvolle noot afgesluit.

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Saldanha Bay Health Run open

The third Saldanha Bay Health Run is back once again. It will take place on Saturday 14 June at the Saldanha Bay Military area. Runners from all over will be taking part in the 10 km and 21 km events. There is also a 5 km Fun Run available for the whole family, and you may run or walk the 5 and 10km events.

1 min  |

May 20, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

ARTHSS wenners gekies

Die Hoërskool Swartland in Malmesbury se gewilde ARTHSS-geleentheid het op 14 Mei in die stadsaal plaasgevind.

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Agri Wes-Kaap wys finaliste vir Jongboer aan

Agri Wes-Kaap het pas die agt finaliste vir die 2025 Agri Wes-Kaap se SantamJongboer van die Jaar-kompetisie aangekondig - 'n toekenning wat uitnemendheid, leierskap en volgehoue toewyding in die landboubedryf vier.

1 min  |

May 20, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Lions, Huis van Heerde en HDU maak dorp skoon

Gemeenskapsdiens: Leerders van die Hoërskool Dirkie Uys het saam met lede van Moorreesburg se Lionsklub én kinders van die Huis van Heerde-kinderhuis die strate van hul dorp in-

1 min  |

May 20, 2025

Swartland Gazette

Verbypad vorder

Vyf nuwe brûe en 'n nuwe wisselaar gebou

1 min  |

May 20, 2025