Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Newspaper

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Man met gesteelde eiendom vas

'n Man het gister (Maandag 20 Oktober) in die landdroshof in Malmesbury verskyn nadat hy in die besit van 'n onwettige vuurwapen en ammunisie asook vermoedelike gesteelde eiendom aangekeer is.

1 min  |

October 21, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Gimnaste ryg medaljes in

Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Fret-liefde loop gou skeef

Al drie die diertjies wat glo voorverlede Saterdag (4 Oktober) deur 'n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig \"terug by die huis\".

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Onmin oor 'uitstapdag'

Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe was vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie 'n werklikheid nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag ontneem nadat 'n aantal kinders die skoolterrein op Maandag 29 September te vroeg verlaat het nadat hulle daar was om hul nasionale senior sertifikaat-briewe (NSS) te ontvang.

2 min  |

October 21, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Akademia open deure in die Paarl

Akademia het die afgelope Woensdag (15 Oktober) 'n nuwe hoofstuk in die Afrikaanse hoër onderwys geskryf met die amptelike opening van sy splinternuwe kampus in die Paarl. Dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, wat reeds in Pretoria gevestig is, het daarmee sy voetspoor na die Wes-Kaap uitgebrei.

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

WOW, dié leerders kan in drie tale behoorlik spel

Altesaam 549 leerders van oor Suid-Afrika heen het hul opwagting op Saterdag 11 Oktober by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees (WOW) gemaak – een van die grootste en mees inklusiewe spelfees in die land.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

'n Maand sonder sosiale media

Twee Drakenstein-inwoners het besluit om aan die globale NoSo-November-veldtog deel te neem en vir 30 dae hul sosialemediaverbruik te verminder of heeltemal uit te skakel.

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Wêreld-voedseldag in M'burg gevier

Die Wes-Kaap se departement van landbou het onlangs Wêreld-voedseldag in Moorreesburg gevier. Dit is op 16 Oktober 'n jaarlikse inisiatief van die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA).

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

SA's leading artisnal showcase at Allée Bleu

The Drakenstein Valley adds another jewel to its crown this October as KAMERS/Makers, South Africa's leading artisan showcase, opens its doors at the renowned Allée Bleue Wine Estate.

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Swartland-'Skryfyster' maak golwe

Die Skryfyster van die Swartland, wie se skryfwerk die afgelope dekade oor verskeie bedrywe strek, maak golwe met die vrystelling van haar eerste bundel kortverhale.

3 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Malmesbury rol al balle vir 75 jaar

Die Malmesbury-rolbalklub vier vanjaar sy 75ste bestaanjaar op 'n spoggerige wyse.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Organisasies werk só saam

Huis van Heerde, die amptelike kinder- en jeugsorgsentrum in die Weskus en Swartland-gebied, beskik nou oor 'n plaaslike kantoor in Malmesbury.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Twee sterf in ongeluk

Twee passasiers is Saterdagaand (18 Oktober) in 'n tragiese motorogeluk op die N7-snelweg buite Chatsworth dood.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Brandweermanne wys hul staal

Plaaslike brandweermanne van Swartland se brand-en-reddingsdienste het onlangs die geleentheid gekry om hul staal te wys deur aan die Toughest Firefighter Alive-kompetisie in George deel te neem.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Moorreesburg-rolbalklub vier sy 50ste bestaansjaar

Die Moorreesburg-rolbalklub vier groot mylpale dansky sy 50ste bestaansjaar, 'n suksesvolle Lentetoernooi en talle prestasies onder lede.

1 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Vrae nadat tiener glo verdrink

\"Relda, ek het vir jou slegte nuus ...\" Dít is die woorde wat Esmarelda Boois se lewe in 'n oogwink verander het.

2 min  |

October 21, 2025

Swartland Gazette

Oudleerder se dood ontstel

Boodskappe van medelye en vertroosting stroom in kort nadat Wesbank Sekondêr Maandag (13 Oktober) die nuus van 'n oudleerder se tragiese dood op hul amptelike Facebook-blad gedeel het.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Mental health help when needed

As the world observed World Mental Health Day on 10 October, the Western Cape Department of Health and Wellness is reaffirming its commitment to making mental health care accessible to all residents.

2 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Die Boland bruis: Afrikaans se eeufees en Taalmonument se 50 jaar

Die eeufeesjaar van Afrikaans as amptelike taal bereik sy hoogtepunt op Saterdag 25 Oktober 2025 wanneer Afrikaans Amptelik 100 saam met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument die Feesmark en Makietie in die Amfiteater teen die Paarlberg aanbied.

1 min  |

October 14, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Top-12's skop af

Die Wesbank-rugbyklub het die afgelope Saterdag (11 Oktober) die Sanlam-Boland-Top 12-reeks afgeskop met 'n oortuigende 28-15-oorwinning teen die Vanrhynsdorp Eagles op hul tuisveld in Malmesbury.

1 min  |

October 14, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Gerber & Co verwerk wol self

Gerber & Co, 'n bekende modehandelsnaam onder Suid-Afrikaners wat goeie gehalte klere maak en verkoop, het ook 'n wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat sowat 800 kg wol per uur verwerk.

2 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Kom kuier gerus by bejaardes sonder familie

'n Swierige vroueoggend het die afgelope naweek ten bate van die Goue Aar-tehuis vir bejaardes plaasgevind.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Gewoontemisdadiger vas

'n Bekende 45-jarige gewoontemisdadiger van Moorreesburg is onlangs op die N7-snelweg voorgekeer en met meer as 20kg se dagga betrap.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Vrou sterf in grubotsing op R44

Die R44 het Vrydagmiddag (10 Oktober) die lewe van 'n vrou geëis nadat sy naby Porterville vermoedelik beheer oor haar voertuig verloor het.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Man eis geld vir werk, maar word geskiet

Die plaaslike gemeenskap van Kalbaskraal buite Malmesbury is in rep en roer nadat die soveelste skietvoorval vanjaar in dié landelike dorpie plaasgevind het.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Swart-Maandag-groep stap

Die Swart Maandag-inisiatief nooi alle inwoners van Tulbagh en omliggende dorpe soos Hermon, Gouda, Malmesbury, Moorreesburg, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes, Ceres, Porterville en Wolseley om aan 'n landwye betoging ter voorkoming en veroordeling van plaasaanvalle en moorde op plase en in dorpe en stede deel te neem.

1 min  |

October 14, 2025

Swartland Gazette

Kry rentevrye studielening

Plaaslike leerders kan nou aansoek doen vir rentevrye studielenings om hul naskoolse studies te bevorder.

1 min  |

October 07, 2025

Swartland Gazette

Swartland swaai septer

Te midde van koerantopskrifte in Suid-Afrika wat steeds die fiskale ineenstorting van talle plaaslike regerings uitlig, weier die Swartland en 'n aantal ander munisipaliteite om toe te gee aan die druk van swak bestuur.

1 min  |

October 07, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Redefining healthcare

Crestcare Malmesbury Hospital is redefining healthcare access across the Swartland region, offering a comprehensive range of specialised medical services - all under one roof and right on your doorstep. Residents no longer need to travel far for expert care. Our team of highly skilled doctors, surgeons, and compassionate nursing staff is committed to delivering safe, efficient, and patient-centred treatment.

1 min  |

October 07, 2025

Swartland Gazette

Droom word waar

Wat drie jaar gelede as 'n droom begin het, het die afgelope Donderdagaand (2 Oktober) werklikheid geword.

1 min  |

October 07, 2025