Newspaper
Swartland Gazette
Jazz-toneelstuk by Die Boer
Dean Balie se Afrikaanse Jazz-teaterstuk, Een Vir My Baby, is môre (Woensdag 6) en Donderdag 7 Augustus by Die Boer-teater in Durbanville op die planke.
1 min |
August 05, 2025
Swartland Gazette
Nou het bloedskenking groter uitwerking
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) is trots om die merkwaardige vrygewigheid van bloedskenkers deur die Extra Drop-inisiatief uit te lig - 'n groeiende beweging wat wys hoe die redding van lewens met die opheffing van gemeenskappe hand aan hand kan gaan.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Veritas op pad
Inskrywings vir vanjaar se Veritas-toekennings, die land se voorste en oudste wynkompetisie vir gebottelde wyn, is steeds oop en wynmakers is opgewonde en sien saam met wynliefhebbers landwyd daarna uit.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Transfer applications for '26, 4-18 August
The Western Cape Education Department (WCED) confirmed last week that transfer applications for the 2026 school year will open early in August.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Students do digi-literacy training
West Coast College (WCC), in partnership with the BankSETA and the Western Cape Education Department (WCED), recently hosted 14 Grade 12 learners from Proteus Technical High School for a transformative digital-literacy and skills-training programme at its Atlantis campus.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Groot kommer nadat ouma (68) in Gouda verdwyn
'n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat 'n 68-jarige vrou, wat vermoedelik aan Alzheimer se siekte ly, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
YCAP teen misdaad
Leerders van Wesbank Sekondêr, wat deel is van die jeugontwikkelingsprogram YCAP (Youth Citizens Action Programme), het die afgelope week gassprekers van die plaaslike departement van korrektiewe dienste as deel van hul misdaadvoorkomingsprojek verwelkom. Timothy Cyril Sauer en Juan-Pierre Lottering het leerders meer oor die ware gevolge van misdaad kom vertel.
1 min |
July 29, 2025

Swartland Gazette
Misdaad ruk Malmesbury
Die liggaam van 'n 36-jarige man is Saterdagoggend (26 Julie) omstreeks 10:15 in Saliestraat, Wesbank, aangetref.
2 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Vroue wen tweede helfte
Die Springbokvroue het Saterdag by die Athlone-stadion hul voorbereiding vir die Rugbywêreldbeker in Engeland voortgesit met 'n geesdriftige vertoning teen Nieu-Seeland se Black Ferns XV.
2 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Jong man sterf ná mesaanval
Die 23-jarige Jabin Afrikaner is verlede Maandag-oggend (21 Julie) in die Swartland-hospitaal oorlede nadat hy met 'n panga aangeval is.
1 min |
July 29, 2025

Swartland Gazette
Dean laat bejaardes soos miljoenêrs voel
Die Suidooster-ster Dean Smith, 'n boorling van Malmesbury, was onlangs een van ses bekendes wat hul algemene kennis op die spel geplaas het deur aan die gewilde speletjiesprogram Wie word 'n miljoenêr? op kykNET deel te neem in die hoop om geld vir liefdadigheid in te samel.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Woonwapark opgeknap
Die Yzerfontein-woonwapark in samewerking met die plaaslike Yzer Art Route het onlangs besluit om die chalets in die park op te knap.
2 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Regering skenk twee eiendomme
In 'n daad van aktiewe gemeenskapsontwikkeling het Dean Macpherson, die nasionale minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, onlangs twee staatseiendomme in Malmesbury amptelik aan die Wes-Kaapse regering oorhandig met die doel om dit in ondersteuningsentrums vir mense wat van middelafhanklikheidsversteurings herstel, om te skep.
1 min |
July 29, 2025
Swartland Gazette
Miljoen mik vir polisieposte
Terwyl die polisie vandeesweek bevestig het dat altesaam 1049998 aansoeke vir die 2025-'26-rekruutwerwingstydperk ontvang is, het die DA in die Wes-Kaap opnuut 'n beroep vir die desentralisering van die polisiediens gedoen, wat die provinsie in staat sal stel om sy eie polisiehulpbronne in misdaadgeteisterde gebiede te ontplooi.
1 min |
July 29, 2025

Swartland Gazette
Begroting vir WDM balanseer
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs 'n geloofwaardige en gebalanseerde begroting vir die 2025-'26-boekjaar ter tafel gelê - ten spyte van aanhoudende ekonomiese uitdagings en beperkings op plaaslike regeringsvlak.
1 min |
July 22, 2025
Swartland Gazette
A point of growth
YeBoneers from the Swartland region, supported by their implementing partner Hope Through Action/SCORE, recently returned from the #GoBeyond25: Shape Your Future Youth Conference energised, inspired and ready to take on new challenges.
2 min |
July 22, 2025

Swartland Gazette
Lillies looi Samoa
Die Abbotsdale Lillies het Saterdag (19 Julie) hul tuisgrond teen die sterk Moorreesburg Samoa betree. Dit was 'n ware Swartland-derby – deel van die Grootuitdaagbeker-reeks van die Boland-rugbyunie - en die skare op die Abbotsdale-sportterrein is van die afskop af behoorlik vermaak met 'n skouspel van hardloop-rugby vol drama en taktiek.
2 min |
July 22, 2025
Swartland Gazette
Van platejoggie tot veerpyltjies
Wanneer hy nie agter die draaitafel is nie, tref hy presies op die teiken, en hierdie keer is dit nasionale roem.
1 min |
July 22, 2025
Swartland Gazette
Gemeenskap span kragte saam om fondse in te samel
Ahzerian Esterhuizen (30), 'n voormalige polisiebeampte by die Moorreesburg-polisiekantoor wie se lewe ná 'n diensbesering onherroeplik verander het, is dankbaar vir die Swartlandse gemeenskap se bystand en volgehoue ondersteuning.
1 min |
July 22, 2025
Swartland Gazette
Is dit sindikate?
Intense patrollies is onlangs deur die Malmesbury-veediefstaleenheid in samewerking met verskeie rolspelers van stapel gestuur nadat meer as R500 000 se vee oor die afgelope maand as gesteel aangemeld is.
1 min |
July 22, 2025
Swartland Gazette
M'burg wen net-net
Moorreesburg en Darling het mekaar Saterdag (12 Julie) op die Moorreesburg-sportterrein in 'n gespanne Boland-Grootuitdaagbeker-wedstryd van die Swartlandstreek die stryd aangesê.
1 min |
July 15, 2025
Swartland Gazette
Lions kry vrou as president
Ronelle van Rensburg is onlangs tot president van die plaaslike Lionsklub in Moorreesburg verkies.
1 min |
July 15, 2025
Swartland Gazette
Familie dreig oor 'reg in eie hande'
Die familie van 'n 20-jarige verkragtingslagoffer hul misnoeë teenoor die Malmesbury-polisie in 'n verklaring uitgespreek nadat niemand in verband met die voorval in hegtenis geneem is nie.
1 min |
July 15, 2025

Swartland Gazette
Community dream backed by heartfelt partnerships
In the quiet town of Darling a soccer club is changing lives, not only for its players, but for the entire community.
2 min |
July 15, 2025

Swartland Gazette
Man in hof ná R311-ongeluk
'n Saak van stafbare manslag en diefstal word deur die plaaslike polisie ondersoek ná 'n noodlottige botsing verlede Dinsdagaand (8 Julie) om 19:20 op die R311 tussen Moorreesburg en Riebeek-Wes.
2 min |
July 15, 2025
Swartland Gazette
Admissions appeals not open
Admissions appeals for the 2026 school year are still yet open, as the provincial education department is currently in the initial stages of placement and more offers will be made in the coming weeks as parents with multiple offers confirm their choices.
1 min |
July 15, 2025
Swartland Gazette
Loopbane belig
Gr.8tot gr.10-leerders van die Hoërskool Porterville het onlangs die bekendstelling van hul Loopbaanklub (career club) bygewoon.
1 min |
July 15, 2025
Swartland Gazette
Maintenance on bulk water line this week
Swartland residents may experience water shedding this week during necessary bulk water-supply maintenance work that requires cooperation, with simple water-saving measures observed.
1 min |
June 24, 2025
Swartland Gazette
Skote klap weer in Mountain View
Skote is onlangs in die woonbuurt van Mountain View, Chatsworth, afgevuur.
1 min |
June 24, 2025

Swartland Gazette
Saron-groep eis antwoorde by trust
Die SaronBekommerde Inwonersforum (SBI) beskuldig 'n plaaslike trust daarvan dat hy op onregmatige wyse van drie trustees ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae oor gemeenskapsprojekte bekend te maak.
2 min |