Newspaper

Swartland Gazette
Weet jy dalk wie hierdie man moontlik kan wees?
Die oorskot van 'n man is onlangs op die plaas Watervlei in die omgewing van Moorreesburg gevind.
1 min |
September 23, 2025
Swartland Gazette
Growing Paper is tops!
Growing Paper het pas onder die top-10-inskrywings in vanjaar se Skål InternationalVolhoubare Toerismetoekennings geëindig. Dié gesogte én boonop globale toekenningsgeleentheid poog jaarliks om entiteite van binne die reisen toerismebedryf die nodige erkenning en blootstelling te gee wat hulle toekom.
1 min |
September 23, 2025
Swartland Gazette
Oues se glimlagfabriek in wording
Aandskemering se tehuis vir bejaardes verwelkom 'n nuwe bestuurder al die pad van Noordwes. Ná byna twee maande in die stoel sê Frik Barnard (66) met 'n opregte hart, oorweldig deur plaaslike welwillendheid en passievolle personeel: \"Dit is 'n ware voorreg.
4 min |
September 23, 2025

Swartland Gazette
Baanbreker-boer sterf
Peter Pentz sr. (80) - stigter en baan-breker van die Groote Post-wynlandgoed - is Sondag (14 September) rustig by sy huis in Bloubergstrand oorlede. Hy sou in November 81 jaar oud geword het.
2 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Swartland shines at Awards
The Swartland Municipality was once again recognised as a stellar example of service excellence in the Western Cape at the Western Cape Government's annual Service Excellence Awards.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Boland wys talent
As daar een ding is wat die Bolandrugbystruktuur jaar ná jaar bewys, is dit dat talent nie net in groot sentra woon nie, maar ook dat die Boland 0.12-spanne gereed is vir die Riversdal-uitdaging.
2 min |
September 16, 2025

Swartland Gazette
Jong 'boere' maak 'n plan by skou
Paul Neethling en Dean Bester, albei gr. 10-leerders aan die Hoërskool Swartland in Malmesbury, het 'n indruk gemaak by Nampo Wes-Kaap in Bredasdorp nadat hulle innoverende landbou-implement beoordelaars behoorlik beïndruk het.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Rugbydag lui jaarlikse sportdag in
'n Betekenisvolle bladsy in Malmesbury se sportgeskiedenis is op Woensdag 3 September geskryf toe verteenwoordigers van Wesbank en Never Despair se rugbyklubs saamgekom en besluit het om 'n jaarlikse sportdag tussen dié twee klubs in te stel.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Swartlandskou bult sy spiere
In die Swartland-skou se 91ste bestaansjaar was groot opwinding en prestasies aan die orde van die dag, met 'n rekordgetal van meer as 21 000 besoekers oor die vier dae.
3 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Boland leer OP 'n groot rugbyles
Die Sanlam-Boland-o.21-span het Saterdag (13 September) op Pellapark 'n rugbyles gegee wat die jong manne van Oostelike Provinsie (OP) nie gou sal vergeet nie.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Rolbalspelers kan saam stry teen kanker
Kom rol saam vir prostaatkanker.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
Kolwe gaan klap
Die Moorreesburg-krieketklub bied op Saterdag 27 September die eerste Swartland-T20-beker by die Gene Louw-sportterrein in Moorreesburg aan.
1 min |
September 16, 2025

Swartland Gazette
Skote, messtekery eis twee
Twee mense is onlangs op onnatuurlike wyse in die Swartland-hospitaal dood. So het die Malmesbury-polisiewoordvoerder, sers. Henry du Rand, bevestig nadat die polisie op Sondag 7 September na die plaaslike hospitaal in Malmesbury ontbied is.
1 min |
September 16, 2025
Swartland Gazette
'Nier die grootste geskenk'
\"Suid-Afrika word deur een van die hoogste syfers van chroniese niersiekte ter wêreld in die gesig gestaar - hoofsaaklik gedryf deur diabetes, hoë bloeddruk en MIV. Tog het ons land, ten spyte van die dringende behoefte, een van die laagste orgaanskenkingsyfers wêreldwyd - net 1,2 skenkers per miljoen van die bevolking.
3 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Tuin van Digters bied baie
Die Afrikaanse digkuns se pad vorentoe ná Breyten Breytenbach; die bekendstelling van digbundels van onder andere die Suid-Afrikaans-Kanadese digter Klara du Plessis van haar nuutste tweetalige digbundel Ek't Act; van Marlise Joubert, wat vanjaar 80 word, se jongste bundel Atrium; en van Herman Wasserman se debuutbundel Waterman en Wium van Zyl se Poëme.
3 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Malmesbury-spelers vereer
Die Malmesbury-krieketklub het sy jaarlikse bekeruitdeling op 30 Augustus gehou, waar die pas aangestelde hoofafrigter, Alvin Merang, amptelik aan die publiek en media bekend gestel is.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Lok toerisme só na Weskus
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei het.
2 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Wesbank eindig heel bo
'n Droom wat Mcneil Hendricks en sy span gekoester het, het destyds op 8 Maart op die Wesbank sport-terrein teen Saron afgeskop - en op 6 September op Porterville triomfantlik teen Voorberg geëindig.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Konsert sal donkies baat
Al die veld is vrolik en saam met die koms van lente hang die opwinding van nuwe dinge in die lug.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Gimnaste op pad na SA's
Plaaslike gimnaste van die Malmesbury se gimnastiekklub, wat veral bekend is vir hul prestasie in akro-gimnastiek, het onlangs aan die 2025-Wes-Kaap-kampioenskapskompetisie deelgeneem.
1 min |
September 09, 2025

Swartland Gazette
Kerkgangers ernstig beseer
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 September) in 'n ernstige botsing tussen 'n Kia-bakkie en 'n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Swartland glimlag breed danksy nuwe (eie) tandarts
Die Swartland het nog nooit breër geglimlag noudat dr. Henry O'Callaghan, jarelange tandarts en inwoner van Malmesbury, die opening van sy splinternuwe praktyk, Dr. O'Callaghan Dental Care, gevier het nie.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Krisis op plase: DM reageer
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het tot dusver ingetree op slegs vier van die altesaam 14 plase, wat in Junie vanjaar geïdentifiseer en beskryf is as 'n groei-ende humanitêre krisis waar bewoners, insluitend kinders, sonder basiese dienste lewe.
3 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Seun (13) van Wellington verdrink in plaasdam
Die Wellington-polisie het 'n geregtelike doodsondersoek geopen nadat 'n 13-jarige seun verlede Saterdag (30 Augustus) in 'n plaasdam by die Behne-boerdery in die Blouvlei-gebied verdrink het.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Swartlandskou 'oes' groot
Die 91ste Swartland-skou is vanjaar met groot sukses tussen 3 en 6 September in Moorreesburg aangebied. Die skoukantoor sal later vandeesweek die amptelike syfers vir besoekers aan die skou bevestig.
1 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Swartland-landbouskou goed ondersteun
Die Swartland se bekende Swartlandskou se jaarlikse landbouseminiaar is vanjaar weer goed deur plaaslike produsente in die landbousektor ondersteun.
2 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Rolprent leer ons daar's altyd hoop
Die gewilde selfoonvideo wat in 2019 soos 'n veldbrand op sosiale media versprei het en waarin 'n jong meisie in Namibië met haar fiets in 'n rugbypaal vasry en die land laat skater het, is nou in 'n rolprent omgeskep.
2 min |
September 09, 2025
Swartland Gazette
Lentetyd is dié week tyd vir die gewilde 'Swartlandskou'
Die immer gewilde Swartlandskou word van môre (Woensdag 3 September) tot Saterdag (6 September) op die Moorreesburg-skouterrein in Moorreesburg aangebied.
1 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Peter de Villiers vrygespreek
Die MK-lid en voormalige Springbok-rugby-afrigter van die Paarl, Peter de Villiers, het die afgelope Donderdag (28 Augustus) weer in die streekhof in Malmesbury verskyn waar hy vrygespreek is op al drie aanklagte teen hom.
4 min |
September 02, 2025
Swartland Gazette
Mamre klop Abbotsdale
Mamre het die Abbotsdale Lillies die afgelope Saterdag (30 Augustus) in die laaste Grootuitdaagbeker-wedstryd van die 2025-seisoen op die Mamre Sportterrein aangedurf.
2 min |