Newspaper
Oudtshoorn Courant
Saturnus Primary crowned national champions
The 2025 SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) National Championships officially kicked off in Oudtshoorn last week, and local talent wasted no time making their mark.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Na 2 jaar kies Dysselsdorp-krieketklub weer 'n bestuur
Die Dysselsdorp-krieketklub het na byna twee jaar, wat Cedlan Solomons manalleen die krieketsake van Dysselsdorp behartig het, weer 'n nuwe bestuur gekies.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Allers wil probleme op grondvlak aanspreek
Johan Allers, burgemeester van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het verlede week, in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum, polisiebeamptes, raadslede en munisipale amptenare, 'n staptoer deur Oudtshoorn se sentrale sakekern onderneem om dringende kwessies op grondvlak te ondersoek.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Terapiehonde slaag KUSA-bronstoets
Petra du Toit en haar span vrywilligers is bekend in Oudtshoorn vir die werk wat hulle met hul opgeleide terapiehonde, veral by tehuise en skole doen.
2 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Pro Academy verras by kampioenskappe
\"Ons is totaal oorweldig, dit was glad nie iets wat ons verwag het nie,” sê 'n trotse Nadia Britz, stigter en eienaar van Pro Academy, 'n dansakademie in Oudtshoorn wat die afgelope naweek twee tweede plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse trompoppie en rasieleiervereniging (Samca) nasionale kampioenskappe, asook by die ICU (International Cheer Union) Afrika-kampioenskappe verower het.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Man wat gestremde kind probeer verkrag, tronk toe
Willem Bruintjies (60) van Volmoed, met 18 vorige veroordelings, is in die Oudtshoorn-streekhof aan poging om te verkrag en aanranding skuldig bevind en ses jaar gevangenisstraf opgelê.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Planne vir kindersorgsentrum in Oudtshoorn kry steun
Die derde maatskaplike gemeenskapskomiteevergadering het verlede Donderdag, 3 Julie, in die ou raadsaal plaasgevind.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Meyer gaan wel van strafbare manslag aangekla word
Die saak teen Samantha Meyer (40), die vrou wat op 8 November 2024 met haar motor in 'n botsing met 'n Volkswagen Golf van 'n jong onderwyser van Dysselsdorp was, is Dinsdag in die Oudtshoorn-landdroshof vir verhoor na die streekhof oorgeplaas.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Wicit Six bo teen Vikings
Die Wicit Six-potspelspan, het Sondag die span van die Vikings in 'n vriendskaplike wedstryd by die Wicit-sportkroeg oortuigend met 24 - 6 geklop.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Familie eis antwoorde na vrou se dood
Familie van wyle Nadia Goliath (36) soek antwoorde na haar dood op 20 Junie toe sy bewusteloos met 'n erg geswelde gesig in haar houtstruktuur in Bobby le Roux-kamp gevind is.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Deadline to enter 2025 The Entrepreneur Programme tomorrow
Local small and medium enterprises (SMEs) are invited to enter for the 2025 George Business Chamber's The Entrepreneur Programme.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Bridgton klop Barbarians
Bridgton word nie maklik op hul tuisveld geklop nie, maar verlede Saterdag moes hulle omtrent swoeg vir 'n oorwinning teen 'n begeesterde Barbarians-span.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
KFC Mini-Cricket national seminar sets the stage for a new season
Cricket South Africa (CSA) wrapped up a successful KFC Mini-Cricket National Seminar in Limpopo, held from 29 June to 2 July, where coaches and volunteers from across the country gathered to reflect, strategies, and officially launch the 2025/26 season under the rallying theme: 'The Legacy Moves Forward.'
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Rooi tapyt vir skoolhoof wat tuig neerlê
Die rooi tapyt is Vrydagoggend, 27 Junie, by Sacred Heart Primêr uitgerol vir die afskeidsgeselligheid van die skoolhoof, Godfrey McCallum, wat die tuig na 36 jaar neergelê het.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Onwettige strukture 'n bron van kommer
Ons moes ekstra sekuriteit instel om die skool en klubhuis te beskerm, dit is koste wat elders nuttig aangewend kon word.
2 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Begraafplaas skoongemaak
Die begraafplaas langs Jubilee Montessori Skool in St. Saviourstraat is Maandag 30 Junie deur EPWP-werkers van die Oudtshoorn-munisipaliteit skoongemaak.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
20 years of service for 3 SWD employees
Three dedicated employees of SWD Cricket (SWDC) were recognised for two decades of continuous service during a special awards ceremony held at the Wilderness Hotel on Friday 21 June.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Dysselsdorp-inwoners ongelukkig oor behuising
Inwoners van Asla-woonbuurt in Dysselsdorp het Vrydag 27 Junie 'n vreedsame betoging gehou weens 'n tekort aan behuising. Die groep het 'n griefskrif aan die Oudtshoorn-burgemeester, Johan Allers, oorhandig.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Verkeersbeamptes ontvang lof ná arrestasie van moordverdagte
Twee provinsiale verkeersbeamptes, Paul Stassen en Jean-Pierre Viviers, is met groot lof bekroon nadat hulle 'n moordverdagte tydens 'n padblokkade in hegtenis geneem het.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Jaguars klop All Blacks
In 'n spanningsvolle SWD Superliga B-wedstryd die afgelope naweek in die Crags, het Jaguars 'n verwoede aanslag van All Blacks (Oudtshoorn) met 24 - 20 afgeweer.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Valkies se geliefde hoof sluit sy loopbaan af
Oudtshoorn Vaardigheidskool het Woensdag 25 Junie amptelik van hul geliefde skoolhoof, Gavin Block, tydens 'n spesiale funksie in die skoolsaal, afskeid geneem.
2 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Nuwe wurm groot vonds
Die Klein-Karoo spog met 'n nuwe fluweelwurmspesie, Peripatopsis barnardi.
2 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Skoonmaak van Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn tydelik gestaak
Die Grobbelaarsrivier-skoonmaakprojek van die Oudtshoornmunisipaliteit is steeds op ys.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Borgtog in hooggeregshof vir pa van drie
Borgtog van R1 000 is in die Kaapse hooggeregshof toegestaan aan 'n 46-jarige man van Oudtshoorn, 'n pa van drie kinders, wat van verkragting van 'n 15-jarige meisie aangekla word.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Moordverdagte borgtog geweier
Borgtog is verlede Woensdag, 25 Junie, aan Jacques Roman (36), wat aangekla word van moord op die Lesley-Ann Jullies (39), in die Oudtshoorn-landdroshof geweier.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
'n Simfonie van snare by Klein Karoo Klassique
'n Simfonie van snare wag op liefhebbers van klassieke musiek by vanjaar se Klein Karoo Klassique. Die tjello, harp, viool, altviool, kontrabas en vele meer, word van Vrydag 8 tot Sondag 10 Augustus in Oudtshoorn by dié fees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn tentoongestel.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Katterjakkertjies loop deur onder inbrake
Katterjakkertjies-kleuterskool in Smartie Town, Oudtshoorn, is die afgelope paar maande al ses keer deur inbrekers geteiken.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Sollie Henning hardloop 100ste parkrun
Die elfjarige Hosea Snyman was Saterdag die wenner van die 449ste Oudtshoorn-parkrun by Surval-olyflandgoed met 'n nuwe persoonlike beste tyd van 21 minute 42 sekondes.
1 min |
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant
Vyftig skryf in vir veerpyltjietoernooi
Altesaam 50 spelers het Saterdag 28 Junie by Oudtshoorn Country Club deelgeneem aan die 2025 Oudtshoorn ope veerpyltjie provinsiale toernooi, wat deel was van die Oudtshoorn-sportfees. Die fees duur nog tot 9 Julie.
1 min |
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Ligaspanne van Oudtshoorn-rolbalklub bekendgemaak
Die Oudtshoorn-rolbalklub het verlede Donderdagaand, 26 Junie, tydens 'n spesiale geleentheid in die klubhuis die klub se ligaspanne vir vanjaar aangekondig en daarna lekker gekuier.
1 min |