Try GOLD - Free
LIG Magazine - August 2020
Thanksgiving Sale
1764579599
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read LIG along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to LIG
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
Miskien is jy ’n ouma of oupa wat na jou mense verlang. Of dalk wil jy lees oor ánder oumas en oupas wat ons hierdie maand geïnspireer het. In hierdie uitgawe – opgedra aan elke ouma en oupa in Suid-Afrika wat tans in afsondering, en dalk eensaamheid, tydens die Covid-19-pandemie leef – lees jy hoe bekende kokke en huiskokke sekere geure en geregte oproep ter herinnering aan ’n geliefde ouma. Soos Tiaan Langenegger wat vertel van sy buitengewone ouma Marie, en dat sy liefde vir kosmaak by haar begin het. Dan bring ons voorbladvrou, sangeres Anneli van Rooyen, se woorde vertroosting: “Geen pyn wat ek mag beleef of ontbering wat ons bedreig, kan ons ooit skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus ons Here is nie.” ’n Swanger vrou vertel van haar pad met Covid-19 toe sy en haar man positief getoets het in Maart 2020 ná ’n oorsese reis. Hulle grootste bekommernis was die ongebore baba se gesondheid. Kry ook wenke vir kuberkuiers met kleinkinders, ’n patroon om snoesige pantoffels vir jou kleinkind (of vir jouself!) te hekel en smaaklike sopresepte van Heleen Meyer. ’n Uitgawe propvol lekkerte en herinneringe.
LIG Magazine Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
Recent issues
Lente/Koninkryk 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Somer/Kersfees 2022
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
November 2020
Oktober 2020
September 2020
July 2020
June 2020
April 2020
Maart 2020
Februarie 2020
Desember 2019/Januarie 2020